× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 3 months ago #238639 by Zarah
More

Naomi, ek is bly daar is 2-tjies. nou moet hulle net lekker groei. Watter CD is jy vandag?
Bea, het die FS jou al geantwoord?

Ek sal vrydag oggend weer toets as spotting nog nie begin het nie. Dit is darem 11DPIUI ;)

Hopeful, hoe voel die senuwees? Nog net 1 slapie!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238638 by Bytjie
More julle,

Daar's 2 follies bietjie aan die klein kant so nou moet ek weer Saterdag oggend gaan.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238631 by Bea
Haha, Stella, dis waar!

'skies wou nog byvoeg: Daar was nog so 'n verlore hpt in my badkamerkassie - so ek het die naweek getoets - BFN. Al het ek geweet dit sal nie sommer positief wees nie, bly mens maar hoop! Het juis ovulasie-tyd vermy, want as jy op Visanne swanger raak, is die kans baie goed vir 'n buisswangerskap..

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238630 by StellaK
Andie, dit is eintlik baie snaaks. nou sit ons waar ons nie kan aan beweeg sonder AF nie, en volgende maand huil ons weer as sy kom. ek se vir julle 1 ding is verseker, na dit alles, gaan ons emosioneel so sterk wees dat niks ons ooit gaan onder kry nie
:woohoo:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238623 by Bea
Zarah, baie geluk met jou verjaarsdag! 'skies ek was aan die slaap vanoggend. Ek hoop jy het 'n wonderlike jaar en dat al jou drome vanjaar sal waar word :laugh: :laugh: :laugh:
En ja, dis hopeloos te vroeg!!!! Beteken niks - wag tot ten minste 10dpiui - maar verkieslik 12. Hoop jy word lekker bederf vanaand.

Hopeful, ek is bly om te hoor jy voel beter. En jy moet ook nie so vroeg toets nie! Ek weet ons kan dit nie help om te toets nie... maar probeer asseblief uithou, want dit ontstel ons net onnodig.

Andie, haha - dis waar - die een oomblik wens ons AF weg en die volgende oomblik wens ons sy kom... Kyk - as dit nou nie ons emosies beproef nie...

Ek het toe my FS gemail - ek wag nog om van hom terug te hoor. Al bevestig hy net wat die susters gesê het - dat ek moet wag - sal ek al beter voel.

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238621 by Hopeful
Hi Julle,

Debs ek is so bly oor die eerste scan dit is awesome!!!!!!!!!!!!!!!!1

Zettie, ek is baie jammer en will vir jou n groot drukkie stuur :heart: :heart: Rus maand is altyd n goie plan. Ek is by dokter Hulm ( ek weet nie hoe om dit te spel nie ) hy was baie oulike.

Zarah. sies vir jou, jy raas met my oor ek ek te vroeg toets en dan upset is oor di e BFN en dan doen jy die selle!!! DIS YOU B-DAY GIRL!!!! SE GAT MET DIE NEGATIVITY!!!!!!!!!!!!!! Trek jou daans skoene aan en gaan JOL!!!!!!! gaan drink n lekker Mocktail en selebrate alles wat goed is in jou lewe!!!!!!!!!!!!! Ons is lief vir jou en will nie he jy moet op jou bday sad wees nie!!! Groot druk vir jou hoor

Bea ek stem saam met almal mail you FS!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Ek sou ook nie so lank kon wag nie!!!!

Andie, Ek love you post dankie en ja kom ons almal steek middle finger op vir negativity!!!!!!!!!
Sterkte met die wag jou buert is om die draai hoor.

AFM: Ek voel bietjie beter vandag is in n beter head space. Ek is nog nie heeltemal hopeful dat dit gewerk het nie maar tenminste is ek nie so down vandag nie ( seker iets te doen met die feit dat ek NIE n HPT gedoen vanoggend nie!!! ) DH druk dat ek HPT doen ( hy weet nie van die twee wat ek well al gedoen het nie ) so weet nie lekker nie. Ek het twee by die huis en die plan is om more oggend ( 9DPET) en ook Donnerdag oggend voor die bloed toetse ( 10DPET ) weer maar ek is nog nie seker wat ek gaan doen nie. Ek was moerse tempted om more te gaan vir bloods en hoop die nurse besef nie dis n dag te vroeg nie maar dink nie ek gaan dit doen nie.

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238615 by Andie
Hallo julle!!!

Naomi, baie sterkte vir more se scan. Ek weet sommer jy gaan 'n paar ordentlik follies hê!!

Zarah, weereens baie geluk met jou verjaardag! En ek sal maar nou eerder nie WEER preek oor die vroeg getoetsery van jou nie... :whistle: Sterk staan!! En miskien weer Saterdagoggend toets...? Dis darem dan al 12DPIUI. Maar as jy kan (wat ek weet gan nie gebeur nie), hou uit tot Maandag oggend en kom verras ons almal met jou BFP!! ;)

Bea en Stella, ek moet lag vir julle toe wat so sit en moan oor AF wat nie wil kom nie. Dis heel weird. Gewoonlik wens ons die ou koei weg en vervloek haar as sy opdaag :laugh: Maar ek stem saam met die ander Bea, kontak jou FS en vra wat dink hy. En miskien, soos Zarah sê...... nudge nudge, wink wink!!

Debs, ek is bly alles het so mooi goed gegaan met jou eerste scan. Ek wens jou 'n gelukkige en gesonde 8 maande toe!!

Zettie, jammer oor die BFN en geniet jou rus-maand.

Hopefull!!!! Baie welkom terug!! Ons het jou almal baie gemis. Ek is seker dis net al die hormone wat jou so negatief en depro maak, man. Lig jou ken, plak 'n smile op jou gesig, gooi jou middelvinger in die lug vir daai negatiwiteit en gaan haal jou BFP bloedtoets Donderdag!! Ek weet sommer als sal goed afloop. Ek bid baie hard saam jou.

Niks nuus aan my kant nie. Wag nog maar geduldig vir die nuwe siklus om te begin. Sal seker so by Maandag of Dinsdag begin.

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account