× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 3 months ago #238654 by Bytjie
Hi sies Andie jy kan mos nie vir ons op so 'n noot los nie, ons is 'n klomp nuuskierige agies hier ;) . Ja met die Fertomid het ek CD19/20/21 ge-ovuleer. Ek het gehoop die Femara sal dit vroeer maak maar dit lyk nie so nie en dis maar die eerste siklus wat ek dit gebruik.

Bea, eks baie bly oor die nuus, dis net 'n jammerte dat mens partykeer so moet baklei om antwoorde te kry of aan iets te kom. Nou hou ons alles gekruis vir die HEKS.

Stella ek hoop jou AF daag ook sommer gou op.

Hopeful, eks baie bly dat jy en jou DH so lekker gesels het en dat julle die besluit geneem het. Dis nog net een slapie en dan kan jy vir daai bloed toets gaan.

Zarah + of -, gee jouself 'n lekker tyd. Julle verdien dit met al die hartseer waardeur julle is.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238652 by Andie
More julle!

Lalie, gisteraand toe ek nie kan slaap nie, toe onthou ek ek het nooit vir jou gesê wat ek wou nie!!! Vir almal gereply behalwe vir jou :blush:
Ek weet hoe jy voel met jou DH se dinge. Ons sit in dieselfde bootjie en myne het al in soveel woorde vir my gesê dat hy voel al die 4 en 'n half jaar se gesukkel is alles sy skuld en hy voel hy kan nie vir my gee wat ek die graagste wil hê nie en hy kan my nie gelukkig maak nie. Shame, so 'n ding vat verskriklik aan hulle want hulle voel hulle is nie meer MAN nie. Ek dink al wat jy kan doen is om hom elke dag te verseker jy neem hom nie kwalik nie en jy is nog steeds lief vir hom, no matter what.
Persoonlik, vir my ook, sal ek ook nie aanneming oorweeg nie en Donor Sperm ook nie want ek voel die donor sperm gan my man net NOG slegter oor homself laat voel. En omdat alles so goed lyk by jou is die kanse dat IVF suksesvol sal wees, baie baie goed. Moed hou en sterkte vir julle twee op julle paadjie.

Bea, ek is bly jy is weer op track. Mens voel altyd beter as jy presies weet wat gan vir wat.

Naomi, ek bly om te hoor daar is 2 follies!! Ons sal almal hier van die kantlyn af cheer vir hulle om mooi te groei hier na Saterdag se kant toe. Ovuleer jy gewoonlik so laat?

Zarah, ek's bly jy het jou verjaardag so bietjie geniet so deur al die hartseer deur. Geniet julle naweek weg. Dit kan julle NET goed doen. En ek hou baie styf duim vas dat daai spotting die maand net heeltemal wegbly. En asseblief... stick nou by jou besluit om eers Vrydag te toets!! Al dink ek Saterdag is beter :P

Hopeful, ek's bly jy voel soveel beter en meer positief!! En well done aan jou man om daai toetse weg te smyt!! Shame man, hoe voel jou nerves?
Ek het nog niks nerves vir die IUI nie. Ek dink ek sal eers nervous raak die oggend wat ek moet gan vir daai follie scan. Dink dit sal my dan eers slaan.

Verder niks nuus aan my kant nie. Beraam dalk GROOT planne vir Desember, maar ek sal julle later vertel van dit.... ;)

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238651 by StellaK
Goeie more,

Bea, dis omtrent 'n oggend wat jy nou al agter die rug het. baie bly dat jy dit bevraagteken het. nou hoop ons net dat AF vinnig sal kom

Zarah, huil jou hart uit vrou. tyd is die enigste ding wat daardie seer meer draaglik maak. geniet die naweek weg baie en ek hou ernstig duimvas vir jou BFP.

Naomi, bly oor die follies :woohoo: hoop hulle groei baie goed! FXFX

Hopeful, bly dat jy al beter voel. FXFX

hoop almal het 'n heerlike dag

xxx

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238649 by Hopeful
More Almal,

Bea wat n storie maar ek is bitter bly alles is nou gesort en dat jy weet wat die pad vorentoe is

Naomi, 2-follies is awesome!!!!!!!!!! Nou hou ons stuif duim vas dat hulle sal lekker groot word

MMCC, hoe gaan dinge daai kand

Zettie, en daar by jou?

Andie hoe gaan met die nerves, jou tyd is nou om die draai kan nie wag nie

Zarah, ek is bitter jammer oor jou hartseer en dink baie aan jou en jou gesin in die tyd. Ek is bly dat jy darem jou birthday met n bang geniet het. En weet jy moenie worry oor die wyntjie en sushi nie self al het daai ou babtjie gevat sal die wyn niks skade maak op die stadium nie :) ek is ook bly dat jy die naweek beitjie weg gaan en as mens so met fertility treatment besig is moet mens ook seker maak mens vergeet nie van mens se verhouding nie gilr BFP or AF verf vir Hermanus ROOI die naweek!!!!!!!!!!!

AFM: Voel bietjie beter vandag steeds nie baie hopeful nie en is maar bang vir daai bloed uitslae maar ek en DH het gestraand lank gepraat oor of ons HPT moet doen om ons self voor tebry vir wat kom en ons besluit toe its not worth it. Met IVF is HPT so unreliable en kry mens BAIE keer n fals positive of n fals negative so either way wat help dit nou ek doen een as mens dit elk geval nie kan vertrou nie. DH het toe sommer die twee HPT wat ek by die huis gehaad weg gegooi so dat ek nie tempted is om dit te doen nie. So ja nou wag ek maar tot more ogend en gaan bloed toets by die lap self gaan doen vroeg moere ogend in die hoop dat ons dit more sal kry maar ek bargin op eers Vrydag.

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238647 by Zarah
Goeie genugtig Bea! Ek is net bly dat jy ten minste nou weet wat aangaan.
Naomi, die FS se hy sal eers vir my progesteroon voorskryf as ek n BFP kry.

Nee wat, ek sal maar die toetse los tot vrydag oggend. Ek het julle al gese dat ek nie eintlik die maand my hart in die hele storie het nie. Ek het vir ML gese ek sal weer vlg maand my bes gee... So ek het gisteraand lekker gesushi en gewyn. Ek het die aakligste dag gehad en heeldag gehuil oor my neefie se dood. Ek het toe sommer vir my en ML n plek gekry om die naweek bietjie weg te gaan. Gaan Hermanus toe. Ons het dit nodig. So, ek sit die naweek OF met n BFP OF met AF.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238644 by Bea
Julle, wat 'n roller coaster oggend het ek nie gehad nie! Ek lees toe vanoggend 7h die fs se antwoord. Hy se die spotting laas week kon moontlik my menstruasie gewees het!!!! Hy se toe ek moet weer Visanne vir 'n maand drink en dan op die eerste dag van spotting vir n sonar gaan. Ek antwoord toe dat ek baie teleurgesteld is dat ons dalk n kans gemis het en of dit regtig nodig is om weer op die pil te gaan - en of ek nie maar net kan wag vir menstruasie nie. Oppad werk toe lees ek toe sy antwoord by die robot - en trek net daar van die pad af. Hy se toe ek moet nou kom vir n sonar. As daar al follies is, moet ons wag. Maar as daar niks is, kan ons begin stimm!
Was nou net vir die sonar en raai wat? My belyning is baie dik - menstruasie kan enige dag nou begin. Haha - so als is soos dit moet wees, ek wag vir AF en CD1. Maar soos al die susters ook nou se - ten minste weet ons nou wat aangaan!!! Maar imagine nou net ek het nie gekla nie en het sommer weer die pil begin drink - ek wil nie eers daaraan dink nie. Wys net - mens moet als bevraagteken.

Naomi, bly daar was darem follies.

Zarah, hou jy nog uit met die toetsery?

Lekker dag almal, ek is darem nou rustig!'

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238642 by Bytjie
Zarah - ek's CD13. Ek het nie eens gevra hoe groot hulle is was net te bly dat die Femara darem iets gemaak het.

Kan hulle nie vir jou iets gee vir die spotting nie. En sterkte vir Vrydag.

Ja Bea, wat sê daai FS

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account