Hi Almal,
Ek gaan naie baie personlas doen nie.
Debs baie baie geluk hoe was die scan vanogend?
MMCC and Zarah, jammer vir julle verlies dink vreeslik aan julle.
Lallie, ek is jammer oor jul nuus ek weet dit is n groot skok en niks lekker om daai nuus te hoor nie. My man sukle nou nog met dit wand soos jy se hulle dink dit forum part van hulle identieteid. Voorspoed met die pad wat voor le ons is almal hier vir jou!!
Bea, ek is so jammer AF mors nou met jou IVF planne en ek wens ek het raad gehaad. Sterk wees en vas byt hoor!!!
AFM: Zarah, sorry man ek het eers vandag jou message gesien

My roaming was elk geval so duur die poef dat ek maar gesukle het om almal up dated te hou.
Okay ek weet nie regotg waar om te begin nie. Die Clinic was AWSOME die staff en die dokters was almal net amazing vanaf die eerste oomblik wat ons daar aan gekom het. Daar was tow 6 follies 5 wat n goeie size was en een wat maar klien was. die retrieval was n nagmerie en redelik traumaties wand weens die narkose het my blaas en maag in spasma gegaan en kon ek nie eet of pieps nie en het erg baie pyn gegaad en het eers laat daai aand hier na die volgende oggend reg gekom. Ek will regtig niemand bang praat nie, dit is nie veronderstell om te gebuer nie en vir meeste mense is die retrival BAIE maklik. Dit was ook nie iets wat die hospital of dokter verkeerd gedoen het nie EK reageer nie goed om narkose nie, so aseblief vir die wat gaan IVF doen moet nie skrik nie dit sal heel moontlik nie julle ervaaring wees nie.
Die heel klein eirtjie het nie mature nie so het sommer vroeg uit geval, op dag 3 toe se hulle een van die 4 begin nou stadig ontwikle en 3 strkes. By dag 5 het ons een Grade 5 Blast gehaad en twee grade 4 enes. Oor ek nog baie jonk is en dit my eerste IVF is wou hulle nie 3 terug plant nie en het toe die een grade 5 en die een grade 4 terug gesit.
Ek doen nou Donnerdag bloed toetse maar Namibia is nie soos SA wat julle dit nog die selle dag terug kry nie ek sal dit seker eers Vrydag of self maandag weet.
Ek weet nie of dit hoormoon cocktail is wat ek elke dag drink nie maar ek voel maar beitjie depro en is nie baie posetief nie

ek het gister en vanogend n HPT gedoen ( wat die Dokter gese ek nie moet doen nie ) en ek weet dit is baie vroeg ( Sondag was 6 dae na trug planting and vandag 7 dae na terug planting ) en altwee was Negatief nie eers n ou evap line nie. Ek weet dit is te vroeg en dat daar nog hoop is maar ek sukle om aan daai hoop vasteklou en voel net as of dit nie nou God se tyd is vir ons nie