Middag Dames,
Man deksels ekt vanogg al gestuur maar na my email adres wat na my foon toe kom sodat ek kan copy paste hieso. Sukkel om op pc intelog! En toe't ek dit nooit gepost nie lol!!! Ek blame die hormone!!!
Lalie – ai shame girl, ek kan helemal verstaan hoekom hul so voel maar dit voel of maak nie saak wat mens se nie, hul voel seergemaak en
Mens kan eintlik niks doen behalwe dat hul hul tyd moet neem om dit te verwerk nie. Dis awesome dat jul ‘maatjies’ is, dis darem maar
‘n lekker ding ne!!
Zarah – ai jongie, baie geluk met more, die dinge van die lewe is maar moeilik. Dit herinner mens aan die verganklikheid daarvan. Lewe en
Dood stap so dikwels hand aan hand. Sterkte weereens virjul gesin en familie. Groot drukkie en kry maar ‘n bederfie more

jy verdien dit.
MMCC – hoop dit gaan okay met julle. Sterkte daar ook, dink aan jou.
NoamiB –oeeee!! Hou duime vas vir mooi groot follies!!
Bea & StellaK –deksels man, wens vir jul part ook nou net dat daai heks opdaag!!!! Sy kan soooooo spiteful wees darem maar!!!
Hello alli ander!
En hallooooo hopeful!! Jy is heeeelemal te haastig!! Daar is nog baaaie hoop! Byt vas, als klink of dit goed gegaan het

jammer oor die gagga ervaring met die narkose though

holding thumbs! En ek bid!
AFM – was by dr vanoggend. Hartkloppie gesien!!! Als lyk baie mooi en goed en dok is baie happy.

))))) ons is sooooo ongelooflik
Baie dankbaar en gelukkig!!! Wens dieselle vir elke liewe een van julle. Ek hou jul elke dag ingedagte. Dankie dat jul saam met my
Die pad stap en ook vir my bly is. Waardeer dit so so so baie.
Liefde!!