× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 3 months ago #238561 by Bytjie
Hi Zarah baie geluk met die verjaarsdag more en dis seker maar jou broer se babatjie wat maak jy so voel.

Ai Bea ek weet presies hoe jy voel. Ek hoop dat jy nie baie langer gaan wag vir AF nie. Die wip plank ryery met mens se emosies is glad nie lekker nie.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238558 by Bea
NaomiB, ek hoop daar is Woensdag pragtige follies. XXX

Zarah, baie sterkte vir die verassing vandag.

En baie geluk met jou verjaarsdag môre - en 36 beteken glad nie dis verby nie - daar is baie vroue wat na 36 nog baie gesonde babatjies kry. My suster het verlede jaar op 39 'n pragtige babadogtertjie gehad - na sy tien jaar gesukkel het om swanger te word na haar seuntjie se geboorte. Maar jy is seker meer hartseer oor jou broer se babatjie?

Ek is erg down omdat AF nog nie gekom het nie. Ek het gedink ek sou teen hierdie tyd al goed besig wees met inspuitings en die naweek dalk al egg retrievel etc. Nou is daar nog niks. Ek het baie "gespot" die naweek en dit het amper soos ovulasie gelyk. Nou is daar net niks. En daar is so min inligting op Google oor Visanne - dis soos om na 'n naald in 'n hooimied te soek. Een vrou het op 'n oorsese forum gesê AF het eers 28 dae gekom na sy opgehou het met Visanne. So nou maak ek my ook maar reg vir 'n lang wag. Dit is nou al tien dae na ek opgehou het. Ons het 'n naweek weg van die hand gewys, maar nou dink ek dalk om te gaan - maar ek sal eers Vrydag verseker weet, want as ek Vrydag begin, moet ek Sondag vir 'n scan gaan... ai tog... voel of alles so in limbo is. Ek sal wat wil gee vir AF om net te kom. Nou ja... geduld is seker die woord.

Lekker week almal!

Hopeful, asseblief, kom update! xxx

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238554 by Zarah
Ek hoop daar is mooi follies Woensdag!

Julle, ek is more 36... Ek is gewoonlik baie opgewonde oor my verjaarsdag, maar nie die jaar nie :-(

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238549 by Bytjie
Zarah sterkte met die verassing, dis darem nie 'n lekker storie nie.

Ek het 5mg Femara vanaf CD4-CD8 gedrink en ek gaan Woensdag CD13 vir die follie scan. Ek hoop ek vaar beter met die Femara as met die Fertomid.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238545 by Zarah
More dames
Hopeful, jy moet asb kom post! Ons brand van nuuskierig.
Al die wat wag vir AF, kom vertel wat gebeur asb?
NaomiB, wat is jou pva op die oomblik?

My kant, is dit nog die maklikste 2WW ooit want my hart is nie in die storie nie. My skoonsus is baie beter maar my boetie kry baie swaar. Baba word vandag veras.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238538 by Bytjie
More almal, hoop julle het 'n goeie naweek gehad.

MMCC - jammer oor die verlies in jul familie.

Hopeful - ?????????

Zarah - jy's mos nou in die 1 week wait ne. Ek hou alles gekruis vir jou.

Stella - het AF al opgedaag.

Debs - voorspoed met die eerste besoek, kom update ne

Bea - is jou AF nog missing in action

Zettie - het jy toe daai toets gedoen

Strikkie - hallo

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238519 by StellaK
goeie middag julle

MMCC, ek is so jammer vir julle verlies. :cry: groot drukkie en baie sterkte daar.

Zarah, hoe gaan dit by julle?

Bea, dis nou omtrent sleg dat die heks nou net nie wil kom nie. ek hoop regtig dat dit baie vinnig sal kom.

dink aan jou Zettie.

hallo aan al die ander :heart:

AFM, ek kyk nou net uit vir AF. hopenlik kom sy sondag

lekker naweek vir almal.
xx

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account