× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 3 months ago #238180 by Bytjie
Goeie more almal. Hoop julle het lekker naweek gehou.

Hopeful - ek hoop en vertrou daar gebeur net goeie dinge op jul trip.

Zettie - is jou huiswerk op datum :lol:

Zarah - hoe ver is jy nou in jou siklus

Bea - het jy nog pyne

Aan al die ander - hoop julle is goed op dreef met jul verskillende PVA's

Almal moet 'n lekker dag het.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #238168 by MMCC
Hi almal

Gogga - baie welkom hier en baie geluk met julle swangerskap. Ek wens vir jo n gesonde swangerskap toe.

Bea - Jammer om te hoor van jou pyn, hoop j voel gou beter.


Zettie - geniet die BD en ek hoop vir julle als van die beste hierdie maand. Ek verstaan heeltemal hoekom jy so voel, maar wees verseker als sal goed ytwerk.

Stella - Ek dink bje aan jou en x bly j het die sel geniet.

Hopeful - Ek dink aan julle :heart:

Aan al die ander ek dink aan elkeen van julle ook.

liefde

M

File Attachment:
File Attachment:
<a[link=http://daisypath.com] [/link]
Aug 2012 - 100mg fertomid, ovidrel BFN
Okt 2012 - 100mg fertomid, ovidrel - BFN
08 Mei 2013 - INOFOLIC

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #238163 by StellaK
ai Zetti, dit moes verskriklik gewees het :cry:
dr het vir my nog pille gegee wat ek kan drink om dit vinniger te laat gebeur, maar ek is nie baie lus om dit te drink nie. sal mar sien hoe voel ek daaroor more oggend. dalk moet ek dit maar net drink, want ek weet nie of ek nou kans sien om nog so lank te bloei nie.
dankie Zettie
:heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #238160 by Gogga
Dankie almal.

Ja dis moeilik....ekt tot die besef gekom om swanger te wees is moeilik en dat daar altyd stres sal wees maak nie saak wat die omstandighede nie. Al wat ek en man gedoen het was om als in die Here se hande te plaas en ek weet nou my vorige swangerskap was nie di regte tyd nie(ons het bq vinniger swanger geraak as wat ons gedink het so ons medies en als was nog nie in plek nie)
Maar ek is bly ons is 'n groepie wat mekaar kan ondersteun.

Me 33
DH 31

Got married on 3Nov 2012

BFP 11 Des 2012
Miscarriage 22 Jan 2012(Blighted ovum)

BFP 14 April 2013
EDD 20 December 2013
Birth of Alexander 11/12/2013
4.11 kg

BFP 24 Oct 2014
Beta#1 1053 (24/10)
Beta#2 4682 (27/10)
Due Date 20 June 2015

File Attachment:

Notes:
File Attachment:


File Attachment:


docs.google.com/spreadsheets/d/1DaygNR_S...9JIqf-oF2R0sK1I0LAlf

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #238159 by zettie
StellaK as dit enigsins help ek het vir 10 weke gebloei na miskraam :cry:

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #238157 by zettie
hallo julle almla

Gogga welkom hier by ons.


Hopeful is darem seker al in die Kaap dink so baie aan haar :heart:

My kant niks interresant nie het darem vanoggend `n Bd sessie ingewerk en sal die naweek genoeg huiswerk doen :blush: . Ek is nie baie positief oor die maand nie ons sal maar sien hierdie is die maand wat ek laas jaar swanger geraak het dink dit is seker maar hoekom my hart nie in die ding is die maand nie.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #238156 by StellaK
baie welkom Gogga. mag jy 'n baie gesonde en geseende swangerskap he.
ek is nou pas deur daardie selfde ervaring met blighted ovum. dit is darem maar 'n nare ervaring. so ek is baie bly dat jy so vinnig weer swanger geraak het, en dit gee my darem ook weer moed.

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account