× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 3 months ago #238290 by Zarah
More almal

Ek is terug in die Kaap. Ek sal later personals doen. Gaan biekie rof by die werk.

My follie scan wys 2 follies @ 20mm elk op my regterkant. Trigger more aand en KI is maandag oggend!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238252 by MMCC
Hi Almal

Blommie - Die photos is baie pragtig!! Die tyd kom nader, ek raak skoon opgewonde vir julle! Jy hoef oor nix skuldig te voel nie my skat ons almal hier deel in mekaar se vreugdes en seer.

Stella - X so bly jy voel al beter en dat jy weer vooruitsigte het. Dit help baie om positief te bly.

Debs - sterkte met die eksamen en ek sien saam met jou uit na julle 1ste scan. Als sal goed afloop.

Naomie - Sterkte met die cycle wat voorle. Ek glo en vertrou ons elkeen hier se BFP's is om die draai.

Strikkie - lekker om van jo te hoor. behalwe die werk hoop ek dit gan baie goed met jou.

Andie - Sterkte vir julle my skat. Als sal ten geode ytwerk vir julle.

Ek dink ook baie aan Hopeful en wag in spanning vir haar post.

AFM - nie veel nuus aan my kant nie. AF het nog nie opgedaag nie en ek drink maar nog elke dag my inofolic. Hopenlik kom AF binnekort. Ek het nog nooit so baie uitgesien daarna nie. ML gaan woensdag vir sy spermiogram en dan sal ons ook seker daarna n nuwe PVA ytwerk. Sal julle op hoogte hou.


Lekker aand vir almal

:heart:

File Attachment:
File Attachment:
<a[link=http://daisypath.com] [/link]
Aug 2012 - 100mg fertomid, ovidrel BFN
Okt 2012 - 100mg fertomid, ovidrel - BFN
08 Mei 2013 - INOFOLIC

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238251 by Debs
Dankie strikkie!!! Ek hoop werklik so!!!! Magdit regtig cir elkeen van ons vanjaar gebeur. As dit nie vir elkeen van jul was nie, was dit maar n lonely road :) skiesie ek is so stil, is weer exams oor n week so dis druk by werk en klas en swot lol!!!

Liefde vir julle almal!!

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238250 by Strik*kie
Debs, baie geluk!!!!!!!!!! :woohoo: Hopelik het jy die droogte gebreek ;)

Naomie, sterkte met die cycle wat voorle.

Flower, welkom by die groepie, hoop jy kry antwoorde en jou bfp.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238249 by Strik*kie
Hi julle

Skies, dit gaan woes by ons, is besig besig met werk!!! :sick:

Hopeful, hoop dit gaan goed en dat jy vinnig sal post.

Blommie, jou foties is baie baie mooi!!!!

Bea, dit sal goed gaan. Kan nie dink ons kan so in afwagting wees vir AF om op te daag nie LOL

Stella, jy klink so positief na als wat jy deur is, sjoe, ek weet nie of ek dit sou kon doen nie.

Zarah, hoe gaan dit?

Andie, hey hey hey. Een van die daggies is jou BFP hier. Jammer oor DH se goodies maar ons hou als gekruis dat 1e keer werk. Hoe gaan met Ika, Hayley en Tracy??

Hi almal wat ek dalkies vergeet het. :side:

AFM: is so besig het nie rerig tyd om te dink of tob oor ttc nie. Sal maar sien wat gebeur wanneer dit weer rustiger is.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238241 by StellaK
Sjoe Blommie, jou tyd kom nou vinnig nader. die foto's is pragtig en jy lyk stunning :rock: jy moet die laatste paar weke vreeslik baie geniet

gaan al heelwat beter met my dankie. is weer reg om van voor af te begin.

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238239 by Blommie
Hallo dames

Hopeful - sterkte met die 2ww. Bid dat dit n BFP sal bring

Debs - baie geluk met Daai mooi telling

Flower - baie Welkom hier. Glo jy sal vinnig tuis voel en al jou antwoorde Kry

Andie - sterkte vir Julle. Ek het nog nooit van die antibodies gehoop nie.

Stella - hoe gaan dit met jou

Al die ander hallo.


AFM: jammer ek is so skaars. Dink ons dames wat swanger is voel skuldig om te post. Weet ek voel so. Ons is Vrydag al 34 weke swanger. Ons gaan Vrydag weer dr toe. Kan nie wag om vir Sus te sien nie. Ons het ons Preggy shoot foto Gekry. Dit het so mooi uit gekom.





[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account