× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 3 months ago #238238 by StellaK
hi Bea, ek sit al heel more aan jou ook en dink. die maand het so vinnig verby gegaan. nog net 2 weke dan sit ons en asem ophou om van jou te hoor :woohoo: jy moet probeer om nie te veel te stress nie - een van die dae sal Hopeful vir ons als kom vertel. groot drukkie vir jou :heart:

gaan goed by my. dankie. is darem oor die ergste skok. ek spot nogsteeds en ek hoop mar dat dit nou vinnig sal opklaar. dan wag ons mar net vir AF dat ek weer kan begin uitkyk vir OV.

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238235 by Bea
Hi Almal, hoop dit gaan nog goed!

Ja, ek dink ook vreeslik aan Hopeful - het vanoggend op die N1 vir 'n kar geloer met 'n Windhoek-nommerplaat!

Zarah, 'skies weet jy sukkel om te post, maar jou tweede KI is seker ook nou een van die dae?

Andie - ek is altyd so dankbaar vir ons wonderlike mediese tegnologie wat al ons klomp ou probleme kan regmaak - so bly hulle kan vir julle ook help.

Debs, dit klink baie goed! Geniet dit!!

Flower, welkom. Hier in die Kaap maak ek my reg om tussen R27 000 en R35 000 te betaal. As daar met die eerste IVF meer as twee goeie embrios is, sal hulle dit vries vir jou tweede IVF en dan hoef jy nie weer deur stimm en aspirasie (narkose) ens te gaan nie - dit bring alles die kostes af. By ons kliniek kos die medisyne sowat R13 000 en dan moet ek 'n deposito van R25 000 betaal voor ons die aspirasie doen ens. Ek sal volgende week meer weet.

Hallo Naomi, Stella - hoe gaan dit nou met julle?

AFM: Ek het nog vier pilletjies oor van die Visanne - dan wag ek vir AF en moet ek die kliniek op CD1 bel - ek begin nou nogal erg op my senuwees te raak! Maar sien natuurlik ook baie uit.

Lekker dag almal!

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238234 by StellaK
goeie more,

dankie Zarah/Andie
nee kyk, ons sal mar net moet wag :whistle: ons sal seker eers iets van Hopeful hoor as hulle eers terug is by die huis.

lekker dag vir julle almal
:heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago - 13 years 3 months ago #238233 by Andie
Zarah het gevra ek moet die boodskap post vir julle. Sy's nie op kantoor die week nie en sukkel om te post met haar Blackberry.

"Post asb op Moomie dat Hopeful nog nie my private msg gelees het nie met my kontak details. Ek sukkel met my bb"

Ek werk om die draai van Vincent Palloti, so ek kan altyd 'n stake-out reel as julle wil... ;)

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238232 by Andie
Ja Naomi, daai teeny tiny kleine pilletjie moet nog middeldeur gebreek word die maand!! Hulle kon dit mar netsowel gelos het, mar nou ja.
Sjoe, 150mg is baie. Ek was laas toe ek op dit was net op 1 pilletjie 'n dag, maar bygesê dit was nie 'n baie slim dokter nie...

Ek wonder ook heeltyd oor Hopeful. Het niemand haar selfoon nommer of Facebook of iets nie?

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238226 by Bytjie
Welkom Flower - hier's 'n paar dames wat jou lekker raad kan gee oor IVF.

Andie - ek het gedrink vanaf CD4-8, maar ek dog dan Fertomid kom net in 50mg voor. My dr het my op 50mg (1 x 50mg pil) van die begin af gesit en ek was laas op 150mg (3 x 50mg pille). So beteken dit nou jy moet die ou pilletjie nog middeldeur breek ook? Fertomid is die generiese version van Clomid en dit is nou in die plek van daarvan. Hoekom kan die blerrie dr's nie net almal praat van Fertomid nie? My skoonsuster het ook laas jaar vir my gesê ek moet vir my dr sê hy moet Clomid voorskryf en op die ou einde van die dag toe drink sy saam met my Fertomid (stupid cow).
Ek weet nog nie van die Femara nie want ek kry eers voorskrif as AF opdaag, my dr gee niks voor die tyd nie.
Ai dis nogal 'n nare storie van jou DH ne, maar solank daar 'n kans is, is als seker reg.

Zarah - kon jy al kontak maak met Hopeful, hier's 'n klomp nuuskierige agies (me included) wat al uitgehonger is vir 'n update.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238225 by StellaK
Sjoe Andie, dis omtrent 'n mond vol oor die antibodies.
ek is so bly dat jy positief is en bly hoop.
ek gaan saam jou bid dat die IUI sal werk
sterkte daar en groot drukkie vir jou
:heart: :heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account