× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 4 months ago #238152 by Bytjie
Hallo en welkom Gogga, hoop ons gaan nog sommer baie lekker saampraat. Geluk met jul swangerskap en ek wens vir julle 'n gesonde swangerskap toe.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #238151 by Gogga
Hallo. Ek is 'n nuutjie...
My storie....ek was voorheen getroud met man hyt kondisie gehad(hypoganadism).
Needless to say ons het geen sekslewe gehad nie omdat hy geen sperm gehad het nie en my nie kon bevredig nie agv sy probleem...hy my nooit van sy kondisie vertel het voor ons getroud was nie...ek was vir 2 KI met spermdonors...onsuksesvol...ons huwelik het na 5 jaar uit mekaar geval agv sy leuens en omdat hy nie wou hulp kry vir sy probleem nie.

Ek is verlede jaar Nov getroud met die wonderlikste man...ons het besluit om dadelik te probeer...ek het my pil gelos Okt voor ons troue. Des het ek uitgevind ek is swanger met ons "honeymoonbaba"...ons was so excited...ek het begin spot 2 dae voor my eerste sonar...met my eerste sonar op 11weke...was daar geen baba. Net 'n vrugsak. BLIGTED OVUM PREGNANCY... Ons was teen die grond...het baie swaar daardeur gewerk. Wel 3 maande later en ons is weer swanger...was vir eerste sonar op 8weke...baie het hartklop van 165 en lengte is 18.2mm. Ek is vandag 10 weke.

Ek is 31
ML 30

Me 33
DH 31

Got married on 3Nov 2012

BFP 11 Des 2012
Miscarriage 22 Jan 2012(Blighted ovum)

BFP 14 April 2013
EDD 20 December 2013
Birth of Alexander 11/12/2013
4.11 kg

BFP 24 Oct 2014
Beta#1 1053 (24/10)
Beta#2 4682 (27/10)
Due Date 20 June 2015

File Attachment:

Notes:
File Attachment:


File Attachment:


docs.google.com/spreadsheets/d/1DaygNR_S...9JIqf-oF2R0sK1I0LAlf

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #238148 by Bytjie
Hallo almal.

Bea - jammer om te hoor jy het pyn. Ek glo als is nog piekfyn vir volgende maand. Probeer om nie te veel te stres nie. Die Provera doen niks snaaks aan my nie Bea.

Zettie jy moet genoeg BD ne

Zarah - behandel die Fertomid jou darem ok. Moenie sleg voel oor Hopeful nie, ek weet as sy sal verstaan en as sy kan dan sal sy kom update.

Dames julle moet almal 'n wonderlike naweek het.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #238147 by Bea
Zarah, ek is op CD18. Ek dink die pyn het begin met ovulasie - dalk het die follie nou in 'n sist verander. As dit so is, sal ons dit wel kan sien met die Dag 3 scan voor ons met IVF begin. Weet net nie wat dan nie, maar dit help seker nie mens bespiegel voor die tyd as jy nie verseker weet nie - dis wat my man altyd sê. :unsure:
Ai man, ja die endo maak mens darem mismoedig - hoop jou steekpyne raak nie erger nie, hopelik is dit eerder 'n goeie teken dat die follies begin vorm.

En dankie - kan nie wag om nuus van Hopeful te kry nie!!

StellaK - dankie ja, ek het bietjie simpel gevoel die dokter sê die pyn is my kop... hehe. Ek is bly dinge gaan beter aan jou kant - en dat jy so lekker sessie by die sel gehad het. Hoop die bloeiery kom nou to 'n einde.

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #238143 by Zarah
More almal

CD hoeveel is jy nou Bea? Ek het gister mer fertomid begin en ek kry vandag sulke steke op my linker eierstok. My AF is baie vreemd.. Verskriklike pyn vir 2-3 dae met min bloeding en dan is dit 2 dae van HEAVY bleeding maar min krampe. Ai, die endo maak my mismoedig.

Stella, ek drink nurofen en dit help nogals.

Dames, ek voe SO skuldig! Ek was mos nie gister aanlyn nie en ek sien toe eers laat gister aand n PM van Hopeful. Sy het gevra vir my sel om almal op hoogte te hou. Ek dink my reply was te laat. Hulle was seker al oppad. As ek iets van haar hoor sal ek julle laat weet :-(

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #238142 by StellaK
Bea, so jammer dat jy seer het. groot drukkie vir jou :heart:
kyk, (ek praat ek uit my eie ondervinding.. :silly: ) hulle kan se wat hulle wil, en ek glo self dat baie van ons skete en pyne sielkunde is, maar op daardie stadium is dit 'n werklikheid vir jou. ons moet dit nou maar net deur stoei fisies en emosioneel.
sterkte daar en ek hoop jy voel baie vinnig.

by my gaan dinge darem beter. dankie. ek is mar nog steeds aan die bloei :angry: maar verder wag ek maar net vir die volgende AF sodat ons weer kan probeer. was woensdag by ons sel toe is dit net ons en die dominee en haar man, toe het ons nou omtrent baie gesels oor al die drama. dit het my gemoeg darem goed gedoen, so ek voel van gister af vir die 1e keer so bietjie beter oor die MC.

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #238140 by Bea
Môre almal, hoe gaan dit vandag? So bly dis Vrydag.

Debs, het die nuus al ingesink? Hoe voel jy? xxx

Zarah, hoop jou aaklige ou AF krampe is beter vandag - gebruik jy weer Fertomid hierdie maand om te stimuleer? Ek is bietjie down in the dumps want ek het weer kwaai pyn op my linker eierstok en dan dink ek dadelik daar is al weer fout. Die FS het my by my post op verseker niks kan so gou verkeerd loop nie en dat die pyn in my kop is (wel, hy het dit op 'n baie lang en mooi manier gesê.) Ek is so bang dinge is nie reg vir IVF volgende maand nie. Maar as iets fout is, sal hulle dit seker op Dag 3 op die sonar kan sien - as daar wel 'n sist op die linker eierstok is. Maar ek weet: moet positief bly!

Zettie - altyd great as O op 'n naweek val!! Mens is baie meer relaxed!

Stella, hoe gaan dit nou met jou?

NaombiB, hoe gaan dit met die Provera?

Hallo MMCC en al die ander. Lekker Vrydag!

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account