× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 4 months ago #238115 by Debs
BFP!!!!!!!!! Oh my word julle!!! Ek kan dit se!!!! 4 wekies swanger -bloedtoetse het dit bevestig -HCG is 435.8 en sal saterdag weer laat toets. Wag nog vir die progestoroon uitslag behoort nou enige tyd te wees en ek kani (wili!) die 6 weke scan doen nie want dis 2 dae voor nog n eksamen so gaan die maandag 10 junie dan isbek amper 7 wekies. Ek glo en bid en vertrou dat dit sal goed gaan. So so so baie dankie dat ek dit met julle kan deel!!!!!!!!!

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #238112 by zettie
:woohoo: Debs so bly vir jou :woohoo:

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #238111 by Bea
Debs, dis fantasties, baie geluk!!! Laat weet wat sê die bloedtoetse.

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #238105 by Debs
Dankie NaomiB en StellaK!!! Ekt so 8uur laat trek (sommer by twee plekke lol!) die een vat letterlik n uur en dit was net vir die HCG (?) en die ander een was vir my FS en was die pregestoroon ook en dit kan enigiets van n uur na 4ure neem maar ontvangsdame het gese sy gaan vandag n gatvlieg wees hehehehe!!!

Ek kan dit nie glo nie. Dis crazy. Dankie vir julle onsersteuning en laat julle weet sodra ek weet hoor! Sterkte met julle oggend. Liefde!

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #238103 by StellaK
wowy wow Debs, dis fantastiese nuus. kan net dink jy is in die wolke :woohoo: :woohoo: jy moet asb laat weet van die bloed toets uitslae.
soooooooo vrek opgewonde saam jou

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]
The following user(s) said Thank You: Debs

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #238102 by Bytjie
Wow Debs, dis baie, baie goeie nuus so vroeg in die oggend. Baie geluk aan julle 2. Ek hoop jy wag nie te lank met die bloed uitslae nie.

Hopeful - voorspoed en sterkte met die gyne en FS visit. En 'n veilige reis vir jou en manlief.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #238101 by Debs
Oh my goodness julle!!!

3x toetse:

-2x dischem brand : faint maar def daar 2de strepie

-Clearblue Digital : Pregnant met 2-3 weeks since conception.

Ek is biki stomgeslaan. Hehehe! Ek gaan so 7uur gaan vir bloods. Oor dit al 15DPO is sou ek dink 2de lyntjie moet al donker wees en het baaaaie slegte goed oor d clearblue digital gelees.

Shame DH was so deuri dinges!! Dit was 3uur vanogg lol en sukkel om te slaap!!!

Julleeee!!! Ek freak biki uit!!! Lol!!!

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account