× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 4 months ago #238136 by StellaK
Goeie more dames,

hoop almal het 'n heerlike vrydag :heart:

Debs, hoe voel jy? die goeie nuus al ingesink? jy al simptome?

Zettie, geniet die BD :cheer: en FXFXFXFX nou al vir jou.

Zarah, hoe voel jy vandag? ek hoop die krampe is al minder.
ek gebruik Sinflex vir AF krampe - dis absoluut die enigste pil wat vir my werk vir AF krampe en pyne (ek kry dit nogal erg). jy het wel 'n voorskrif daarvoor nodig.

Dellie, voel jy al so bietjie beter? groot drukkie vir jou :heart:

Hopeful, ek dink so ongelooflik baie aan jou. hoop julle het goed gery Kaap toe. en ek kan nie wag vir jou update oor die IVF nie.

hoop dinge gaan goed met al die ander

geniet die naweek
liefde
:heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #238128 by Zarah
Hi almal

Geluk Debs! Jammer ek post nou eers.
Mag jy n wonderlike swangerskap he.

Ek was offline vandag want ek was by die huis met aaklige AF krampe. Begin darem nou beter voel.
Chat more weer!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #238127 by zettie
Hallo julle almal


Ek wil net weereens baie geluk se Debs is so bitter bly vir jou.


My kant niks nuus behoort more of saterdag teO dit is maar dit.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #238126 by MMCC
Hi Almal!!

Debs - Dus wonderlike nuus!!!!! :woohoo: :woohoo: hoop vir julle n gesonde swangerskap toe.

File Attachment:
File Attachment:
<a[link=http://daisypath.com] [/link]
Aug 2012 - 100mg fertomid, ovidrel BFN
Okt 2012 - 100mg fertomid, ovidrel - BFN
08 Mei 2013 - INOFOLIC

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #238125 by Bytjie
Debs het die wonderlike nuus al ingesink. Weer eens baie, baie geluk. Ek wens vir jou 'n gesonde swangerskap toe.

Aan al die ander - hoe gaan dit met julle TTC.

Ek het vanoggend met Provera begin vir 5 dae.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #238117 by Debs
Baie baie dankie StellaK'ki, ek waardeer dit so so baie. XxxxxxxxxxX

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #238116 by StellaK
dis fantasties Debs :woohoo: :woohoo:
dit is net die beste gevoel ooit.
ek bid dat dit sommer baie goed sal gaan en dat jy 'n gesonde swangerskap sal he.
geniet elke oomblik daarvan :laugh:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account