× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 3 months ago #238222 by Andie
Hallo alweer.

Eks nuuskiering vir nuus van Hopeful so ek gan so elke nou en dan inpop so tussendeur die werk.

Stella, ek wag nou al 4 jaar 5 maande, so nog maand se wag gan my nie doodmaak nie, dis hoe ek daaraan dink.

Debs, jong, daai is 'n verskriklike goeie telling!! Wat doen jy as jy gan vir daai scan en daar is twee hartkloppies...? ;)

Naomi, FS het net 25mg Clomid voorgeskryf van CD3-7. Watse dae gan jy die Femara drink? Werk dit dieselfde as Clomid/Fertomid? Sterkte vir AF.

Flower, jy moet probeer uitvind of julle provinsiale hospitale nie 'n fertiliteits eenheid het nie. Ons kon ook nie 'n privaat fertiliteits spesialis bekostig nie en sien nou die spesialiste by Tygerberg Hospitaal. Die proses is 'n bietjie lank en uitgerek (veral as hulle nog moet soek wat fout is met julle) maar dit is BAIE BAIE BAIE meer bekostigbaar.

BTW, julle!! Het julle geweet Clomid is van die mark afgehaal? My apteker het my gister gesê. Hulle kan nou net Fertomid gee...

Ek het vandag al so bietjie gan lees oor hierdie antisperm antibodies wat hulle nou gekry het by DH. Dit word apparently veroorsaak deur infeksies of beserings aan die testes. My DH het 'n al paar beserings "daar" gehad as gevolg van rugby en krieket PLUS hy het so 2 jaar terug 'n erge prostaat infeksie gehad PLUS hy het vroeër jare steroids gebruik vir gym, so ek weet nou at least HOEKOM hy die antibodies het. Daar kan niks aan gedoen word nie. Soos ek verstaan, sodra daar bloed in aanraking kom met die spermselle, dan begin die liggaam se immuunstelsel die antibodies vervaardag omdat die protein in spemselle soveel verskillend is van die protein in bloed. Plus hulle sê ook dat die kanse dat 'n IUI gan werk, verskriklik baie klein is en al wat gan werk is IVF met ICSI.

Maar ek gan dit maar een dag op 'n slag vat en aanhou hoop die IUI werk.

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238221 by StellaK
baie welkom Flower. glo jy sal vinnig tuis voel hier.
ek het nie vir jou 'n antwoord nie, maar ek kan dink dat so iets maar baie kan verskil van dr tot dr.

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238219 by Flower
Hello Almal,

Ek het so pas by jul groepie aangesluit en hoop julle kan my help asb. Ons probeer al 2 jaar maar met geen geluk :( . Ek hoor dat IVC so R 40 000.00 per keer beloop. Kan iemand dalk vir my laat weet of dit die koste is by alle dokters in GP?

Tot later,

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238217 by Debs
Joh NaomiB!! Skip my hart sommer n paar beats!! Wow dis amazing woweeeeee!!

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238215 by Debs
Aaawe stellak'ki, baie baie dankie ek hoop ook so. Drukkie vir jou!

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238214 by Bytjie
Geluk Debs, eks so bly als vorder mooi vir jou. En nou's jy in die TWW vir jou ultrasound :rock: :woohoo:

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238213 by StellaK
debs, ek is so vrek bly dat als goed lyk :woohoo: :woohoo:
jy moet dit baie geniet jong!
nog net 2 weke dan sien jy dai hartjie klop :woohoo:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account