× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 3 months ago #238311 by StellaK
Dankie Debs :heart:
ek moet se, my dr het dit regtig mooi hanteer en sy het alles baie mooi verduidelik. sy het selfs so bietjie sielkundige gespeel. my man is erg op detail, so hy het haar gepeper met vra, ek was so geskok dai dag, ek kon nie eers aan iets dink om te vra nie.
het in laas week eers kans gesien om bietjie op te lees daaroor.
so aaklig soos wat dit is, het ek dit darem aanvaar en verwerk. sal sekerlik nog lank hartseer wees daaroor, maar dit is nou mar iets in die lewe waaroor ons geen beheer het nie. ek probeer maar nie te veel daaroor top nie.

lekker naweek daar
baie liefde
:heart: :heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238308 by Debs
Aaaaaah stella trek my hart sommer op n knop vir jou. Ek is jammer dat jy dit moet deurgaan, regtig, een vd dae het jy n pensie en jou eie mensie, ek is vol vertroue vir jou!

Ek wou ook al lankal vir jou se en ek hoop dit laat jou beter viel en nie gagga-er nie maar dit het my vriendin gehelp. Sy het dieselfde moes deurmaak as jy en die dr het vir haar gese sy was nooit swanger nie sy was so seergemaak dit het gevoel of haar liggaam haar trick. Toe emhet sy baie research gaan doen daaroor en gevind mens was wel regtig swanger maar soms verdeel die selletjies net nie reg nie en niks sou reg met baba gewees het nie nevermind net n defek so jou liggaam self 'absorbeer' dan die selletjies natuurlik on jou liggaam n beter kans te geen op n baba. Miskien help dit jou (ek hoop regtig so!!) wou jou al n rukkie se maar bang dissi wat jy wil hoor nie :( liefde vir jou en geniet die naeldwerk.

Bea- ek hoop daai AF kom gougou!!

MMCC -baaaie baie dankie dis nog net 10 daggies!!!

Blommie -wow ek kon nou eers jou fotos sien dis so mooi!!! En jy lyk so goed!!!

Julle hehehehe dit skop nogi inni ek was gister so simpel ekt sonmer nog n toets gekoop en getoets want ek wou net weer die lyntjies sien -hoe silly is dit!!! Man!!

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238298 by StellaK
ja nee kyk Bea, dis omtrent op en af. daars nou 'n klomp van ons wat net sit en wag vir AF :tmi: :silly: :laugh:

Debs, ek hoop dat jy nie te hectic sal morning sickness he nie. baie sterkte vir die swot en ek hoop die eksamens sal sommer baie goed gaan vir jou.

ek het volgende naweek 'n babatee (my vriendin wat die dogtertjie aangeneem het)(sal myself die week mooi moet voorberei dat ek nie by die babatee te emotioneel en jaloers raak nie :unsure: ) so ek doen die naweek naalwerk - maak vir haar 'n kwilt duvet'tjie.

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238297 by StellaK
Goeie middag dames,

Zarah dis nou goeie nuus. FXFXFXFXFXFXFX!!!! ek gaan darem bitter hard saam bid dat die een suksesvol sal wees :heart:

Noami, hoop jy het sommer dadelik resultate met die Femare en dat jy nie te veel newe effekte sal het nie.

Zettie, hoe gaan dinge by jou? dink so baie aan jou, en ek hou darem sterk duimvas vir jou BFP

Dellie, Lalie, Bea hoe gaan dinge by julle :heart:

baie sterkte vir almal wat so hectic besig is by die werk. dink aan julle :heart:

AFM, dinge gaan goed hier. hierdie week was vir my heelwat beter en my man se positiewe houding het begin aansteek, so ek sien alweer kans om aan te beweeg. ek spot nog al die tyd :huh: , en dit lyk nie of dit minder raak nie. al wat ek wel hoop is dat die MC nie my siklus te veel gaan rondneek nie - so ek hoop maar dat AF volgende naweek sal kom

hoop almal het 'n heerlike naweek
:heart: :heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238296 by Bea
Hallo almal - soos altyd, vreeslik bly dis Vrydag - maar daar wag 'n naweek van storms vir ons in die Kaap.

Zarah - dis baie goeie nuus - ek hou styf duimvas vir Maandagoggend!

Naomi - ag great, die volgende 12 dae gaan vlieg - ek sal hopelik net 'n paar dae agter jou wees met my siklus.

MMCC - ek hoor jou - kan nie wag vir AF om te kom nie - haha - en 'n volgende maand is ons weer so teen die grond as dit wel kom.. op en af op en af.

Blommie, jou foto's is pragtig.

Debs, Strikkie, Stella, Zettie - hoop dit gaan goed met almal van julle en al die ander ook. Wens ons kan iets van Hopeful hoor!

Ek het nou 2 Visanne pilletjies oor - drink môreaand die laaste een en dan moet AF net kom

Lekker naweek almal xxx

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238294 by Debs
Hallo julle!!

Zarah -wow dis lekker follies daai hoor!!! Ek kruis ook als vir jou!!

NaomiB -nee wat ek het net eina boobs en pieps baie dis dit :) maar dis ng vroeg 5w2d soooo dit sal seker ao teen 6-8wekies inskop!!

Hopeful -vrou!!!! Ek mis joouu!!! Hoop dinge gaan goed ek dink aan jou hopelik is j gou terug om ons als te vertel!!!

Ander dames? Hoe lyk dinge die week? Wat maak almal die naweek? Ek swot weer dik stukke vir vlge week se eksamen bleh!!

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238292 by Bytjie
More almal.

Zarah - wow daais mos goeie nuus.

Debs - het die pregnancy symptoms al begin kop uitsteek

MMCC - dankie, en ek voel presies dieselfde

Blommie - mooi fotos jong en dankie dat jy ondervinding met ons deel.

Bea - is al jou visanne al op

Strik - geniet jou ontspan tyd

StellaK - hoe gaan dit.

Zettie - hoe gaan dit met jou

Hopeful - hoop ons hoor binnekort iets van jou.

AFM - is vandag CD1, begin Maandag met Femara en dan gaan ek 12 Junie vir follie scan

'n Lekker naweek vir ieder en elk.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account