× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 4 months ago #238062 by Hopeful
More julle,

Lalie, ek kan nie daai cheek glo van jou Dr nie :swear: maar soos jy se dink ek ook dis n goeie plan om hom te gaan sien en dan die 10de die FS

Zarah, EK LOVE LOVE LOVE you positve vibes girl!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Naomi en Dellie, ek is jammer julle is nie nou op n goeie emotional plek nie wees maar sgkuns met julle self! Ek weet nie van die overian drilling maar Femara het baie goed gewerk vir Snoekie wat altyd saam met ons gechat het. Sy het ook PCOS en het op Femara swanger geraak na sy glad nie ge stim het Fetromid nie. sy het ook nie al die nare newe effecte gehaad op die Femara nie so hou moed julle, julle BFP is om die draai.

Stelle ek is bly jy OV weer en glo jy sal sommer gou weer swanger raak. Pas jouself emotioneel mooi op en gee jouself teid om geestelik te herstel.

Bea dis om die draai en glo my dit gaan finiger as wat mens dink geniet die laaste teidtjie saam met ML wand binne kort is daar n nuwe baba.

AFM: Gister se hare doen was heerlik en ek is mal oor die nuwe kluer. die Gonal-F is defenatief besig om te werk wand my eirstokke is seer en sensatief, nie so dat ek n pyn pil will drink nie net so dat ek bewus is daar van maar dis n lekker seer wand dit stell my gemoed gerus dat alles goed verloop.
Ek sien more ogened die gyni vir my CD7 scan en dan sal ons beter weet hoeveel follies daar is en dan sodra ons daar is ry ons CT toe ( ons slaap oor in springbok ) julle dit is nou reality no turning back hey!!!!!ek is very excited en bang maar met God aan my kand sien ek kaan vir alles.
Ek weet nie hoe ek duer werk gaan kom vandag nie will maar ja daar is hope om klaar te maak so ek sal nie weer kom post nie. Ek weet ook nie hoeveel internet acces ek sal he nie ( dis baie duur op die roming van my cell af ) maar ek sal proebeer update. As julle nie van my hoor nie moet nie stress nie dit beteken net ek het nie internet nie. Ek is bitter baie lief vir elkeen van julle en sal aan almal dink terwyl ek weg is!!!!

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #238058 by Zarah
More almal

Ai Dellie, dis rof MAAR ten minste is daar n PVA! Ek het nog nooit die ovarian drilling gedoen nie (dit klink vreeslik) maar ek was net so bang voor die Laps.. maar dit is net nog n stap nader aan jou baba.

Hopeful! Kom update asb?

Hi NaomiB... geniet die rustigheid en jou ML. Ek is ook vlg maand 36.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #238056 by Bytjie
More almal, hoop dit gaan goed met julle.

Zarah - baie bly jy't weer hoop vir 2de KI

Lalie - die vermetelheid van die dr.

StellaK - bly om te hoor julle hoef net 1 siklus oor te slaan voor julle weer probeer.

Hopeful - hoop die bederf was lekker, ry julle nog more na die mooie Kaap toe?

Bea - as jy jou ogies uitvee dan's die 2 weke om.

Debs - ek hou alles gekruis vir 'n BFP vir jou.

Dellie - ek het dieselfde nuus as jy gekry oor die Fertomid en was ook ten gronde. Ek voel darem nou baie beter. Julle het darem nou 'n volgende plan van aksie. My dr gaan net eers Femara gee om te kyk of 'n uitwerking het.

AFM - ek gaan more weer begin met Provera en verder is ek maar net rustig.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #238055 by StellaK
goeie more dames,

Bea, ek glo die 2 weke sal sommer vinnig verby vlieg.

Dellie, baie jammer om te hoor :heart: groot drukkie vir jou en baie sterkte. al wat help vir die swaar gemoed is tyd en weet dat die mense om jou vir jou baie lief is.
5 Junie is darem om die draai, dan kan jy weer vars begin daarna :heart:

hoop almal het 'n lekker dag

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #238054 by Dellie
Hallo julle almal!

Ek is jammer dat ek nie van myself laat hoor het nie - my gemoed is maar op die grond!

IUI gaan nie vinnig gebeur nie - ek stimuleer glad nie op clomid/fertomid nie as gevolg van my PCOS. Daar was 2 eiertjies aan die linkerkant maar hulle groei nie so vinnig soos wat hulle moet nie. Ek gaan die 5e Junie vir Ovarian drilling. Die dr gaan dan sommer kyk of my buise oop is en verder alles reg is. Die dr voel dit sal my kanse verhoog. Na die drilling gaan sy my op Femara en Menopur sit - en sy glo dit sal dan beter werk.

Ek is vrek bang julle en weet nie wat om te verwag nie! Maar ek sal enige iets doen om 'n baba van my eie te he, so ek het besluit as dit is wat ek moet doen, dan doen ek dit.

StellaK - so bly alles lyk goed en ek glo jy sal gou weer swanger raak. :heart:

Zarah - baie jammer oor die BFN..maar hou moed. Ek het 'n vriendin wat ook KI gedoen het so 2jaar terug (met donor sperm - haar man produeer nie sperms nie). Sy het ook Endo. Die eerste KI het ook nie vir haar gewerk nie maar die 2de KI het wel vir haar gewerk en vandag het sy die pragtigste dogtertjie.

Lekker daggie vir julle almal

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago - 13 years 4 months ago #238052 by Bea
Zarah, ek is so bly jy voel beter en dat jy meer positief voel!! En sterkte met die tweede KI - 'n mens weet nooit! Hulle sou dit nie gedoen het as daar nie 'n kans was nie - ek hou styf duim vas xxx. Wat se die fs?

Stella, bly oor die goeie nuus, dis baie positief.

Debs, hoop jy kry daai BFP hierdie maand!

Lalie, kan jy nou dit glo - maar ek stem - twee opinies is beter as een.

Hopeful, hoe lyk daai hare?

AFM: ek is nou moeg gewag en gerus en afgevat... kan die volgende twee weke nou net vlieg!!

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #238049 by StellaK
baie dankie Zarah :heart:
ons moet egter nou 1 siklus wag voor ons weer probeer. maar ek is net baie bly om te sien dat ek wel weer begin ovuleer.

ek is baie bly vir jou dat jy weer beter voel oor die dinge. bid hard saam dat jy hierdie keer 'n BFP sal kry :heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account