× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 5 months ago #238048 by Zarah
Lalie, dit klink vir my na "damage control" :angry: Miskien het hy later besef hoe onbevoegd hy met jou was! Sy dinges man! Maar ja, ek dink die n goeie idee dat jy na albei gaan luister en verder n "informed' besluit maak. Ek dink natuurlik baie min van gynies as dit by fertility sake kom, maar dis my geskiedenis.

StellaK! 3 follies! Hier kom n ding. Jy gaan sien, jy gaan sommer vinnig weer swanger raak. DInk aan jou en die gemoed. Gee tyd vriendin :heart:

Bea, die pyn is eintlik nie so erg nie. EK het die FS gaan sien en ons het baie lekker gesels en hyt als aan my verduidelik....so...ek begin more stim vir IUIno2! :woohoo:

Positive thinking...positive thinking!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #238047 by StellaK
Ai Lalie :ohmy: dit was seker onverwags..hehe... kan dit amper nie glo nie :swear:
gelukkig kan jy dan 'n ordentlike 2e opinie kry by die FS.
ek hoop regtig dat die nuwe dr jou sommer van vooraf nuwe moed en 'n goeie PVA sal gee
:heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #238043 by Lalie12
Baie BLY vir jou Stella!! Kyk net hoe groei daardie follies!!! :) :kiss:

Debs! {Hou vir jou duimvas vir jou BFP!!} :rock:

Julle sal nie glo nie.. My baie ongeskikte Dr se ontvangsdame het my gister middag gebel.. En vir my gese die DR het weer na my File gekyk en hy het besluit hy wil my tog weer sien!! :swear: Ek was stom geslaan.. Eers los jy my, en nou is ek weer goed genoeg... EK moet asb vir haar 'n datum gee wat MY gaan pas.. {Gewoonlik is dit anders om}....

Daar gelaat... Ek sal hom besoek die 4de Junie... Ek hou nogsteeds my afspraak by die FS vir die 10de Junie... Ek sal net gaan hoor wat hy nou voorstel.. {Die cheek}

Hopeful! {Sterke vir jou!!!}

Zarah, hoe voel jy vandag??

:heart:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #238039 by StellaK
Dellie, wanneer is jou KI?
dit is ook mos nou een of ander tyd?
dink aan jou jong :heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #238038 by StellaK
o ja, en Debs, FXFXFXFXFXFXFX vir jou BFP.
ek hoop baie hard saam jou vir daai goeie nuus :heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #238037 by StellaK
hallo daar,

Hopeful, geniet die af middag.
kyk, dis darem nou amper tyd :woohoo: :woohoo:

AFM, ek was vanoggend weer by die gynie. dinge lyk baie goed. daar is nog 1 klein klont was moet uit, maar verder lyk als baie goed. ek het nog pille gekry om te help om die laaste bietjie uit te kry.
daar is tot reeds 3 folicles wat groei. :)
ek is baie verlig dat dit so goed gelyk het, ek was baie bang dat sy sou se dat ek in elk geval 'n skraap moes kry.
nou ja, nou moet ek nog net my gemoed uitsorteer, dis vir my nog baie swaar :cry:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #238033 by Debs
Haai julle!

Hopeful - sjoe dis exciting!! Eeeeeek!!!

Zarah - jammer oorri BFN :( ek stem ook vir die IVF. Drukkie vir jou!


AFM: jip ek hou uit. More is dit 14 dar na my OV (volgens myself) en verwag dus AF moreoggend sou sy kom. En ek gani toets more nie :) as sy do.ogg nogi hie issi sal ek toets :)

Lekker dag vir almal!!

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account