× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 4 months ago #238031 by Hopeful
Hi Julle,

Zarah, oor ek klaar op my eie OV is ek nie op hectic meds nie. Die eenigste stimming meds wat ek vat is Gonal-F 150ml per dag ( dis nou die inspuitings ) ek neem dit van af CD4 - CD8 en dan vanaf CD 8 vat ek Progenova 2mg ( skuus ek weet nie hoe om dit te spel nie ) en dit is estrogeen wat help om my lining lekker duk te maak. Ek moet die estrogeen neem tot dat ek die bloed toetse doen en dan as dit n BFP is moet ek dit neem tot en met 12 weke.

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #238028 by Bea
Hi almal

Zarah, hoe gaan dit vandag - het jy nog baie pyn? Het die FS al terug gebel? Sterkte.

Hopeful, geniet jou hare kleur vanmiddag!

Lekker dag almal

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #238027 by Zarah
More almal

Hopeful, ek is ok. Dankie dat jy vra.

Ek wou gou by jou hoor, watse medikasie is vir jou voorgeskryf vir die IVF?

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #238025 by Hopeful
More Julle,

Hoe gaan dit met almal?

Zarah hoe voel die gemoed vanogend?

MMCC, ek het baie goei dinge gehoor oor die inofolic.

AFM: niks nuus nie het vanogend weer gespuit alles goed gegaan, vandag sin het net gebrand maar nou ja nie te erg nie. Ek tot dusver geen neve effecte gahaad nie. Toe ek gestraand gaan le toe voel dit vir my, my eier stokke os effe gevoelig maar dit kon ook my verbuelding gewees het. Ek treat myself betjie vandag en laat kleur my hare so werk net half dag :) ek sal dan seker nie weer inloer nie so julle almal moet n wonderlikke dag he!!!!!

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #238015 by MMCC
Hi Almal

zarah - x so bitter jammer oor jo BFN, ek dink an jou, hier is n stywe drukkie vir jou. Ek weet dit voel nix lekker nie. Hoop j hoor gou van die FS.

Hopeful - Sterkte met die inspuitings my skat en ek hoop julle alle sukses toe.

aan al die ander ek dink ook aan elkeen van julle

Daar is nix nuus my kant nie behalwe dat ek nou al 10 dae op die inofolic is.

Lekker aand en week vir jul almal

File Attachment:
File Attachment:
<a[link=http://daisypath.com] [/link]
Aug 2012 - 100mg fertomid, ovidrel BFN
Okt 2012 - 100mg fertomid, ovidrel - BFN
08 Mei 2013 - INOFOLIC

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237985 by Bea
Zarah, hoop die dokter bel jou gou terug en stem in vir die IVF. Ek hou regtig styf duim vas.

Hopeful - bly die spuite het goed gegaan!!

Hallo Zettie, Lalie, Naomi en al die ander.

Niks nuus aan my kant nie.

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237982 by Lalie12
Zarah - {Ek is sooo JAMMER oor die BFN.. Dit is sommer BOLLIE!!!!!!!!!! :evil: :swear: :tmi: :rock: :headbang: :cry: AS daar nog emotion goedters was sou ek dit alles gebruik het!!!

Ek hoop jou Dr bel jou vandag nog! En ek stem ook vir die IVF. En ek WEET dit gaan werk!!!!!!!!! Wees + oor die Endo met dit meen ek - Moet nie dink dat dit DIT is nie.

Miskien het hierdie KI die pyn veroorsaak???

Hopeful - Sterkte met jou siklus!!!! Whoop-Whoop! :rock:

Naomi - Die weskus is darem maar 'n pragtige Plek he?? Ons was verlede jaar daar vir vakansie, en ek het verlief geraak op die prag!

Oor die bokkoms.... Ek is nie 'n groot FAN nie.. En ek LOVE sout goeters.. Vir my proe dit asof ek my vingers in 'n soutpot druk en dit aflek! :unsure:

:heart: :heart:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account