Hallo julleeeee!!!
Sooo jammer dat ek so super skaars is. Is uit by kliente vroeg tot laat en voor werk nog ander kliente se werk en na werk klas. Nounet eers soos elke aand by die huis gekom. Poegaai. Dis nou al 16 weke van dit doen goeie gons!!
DH is by vriende vir n verjaarsdagete (en moes al terug gewees het!) so ekt vinnig in n warm bad gesprong en le nou bietjie en catchup speel inni bed hehehe.
Sjoe daars teveel om op te vang!
Hopeful -liewe vriendin dink so daaraan -sou jy die inspuitings neem vir jou kind? ...want dis wat jy doen. Al is dit vir n maybe. Jys sterk en weet dit sal okay wees. Dis net om daai eerste een of twee te doen dan's jy n pro man!!!
Zarah -ai vriendin nee nou is die tyd om nie eerder negatiewe dinge te dink nie, dink positief en jy weet sushi en wyn is uit vir nou

ek dink tog hoe minder mens daaraan dink of daaroor dink hoe minder meng mens met jou eie liggaam se 'mechanics' in. Sy weet wat sy doen en dis tough genoeg. Dis amper asof oor haar skouer loer en kyk hoe sy werk hehehe en geen mens kan SO werk nie! Hehehe!
Bea- dis great mater!!! Goeie nuus

en oh my goodness!! Een vd dae is dit jou beurt! Vlge maand is naby!!
Beance -hallo! En welkom terug

jy moet doe. Wat vir jou reg is, dalk later ht jy weet krag (of dalk geen rede!!) om met die fertomid te hardloop
NaomiB -ag shame man dis vreeslik nice van hom. Miskien as dit n 'less pressured' attempt is gaan dit goed? You never know

sterkte jy!
Lalie, zettie, andie, tryingfor3 en stellaK (bly dinge lyk stadig maar seker ligter en jou man klink awesome dis regtig great dat hy jou so mooi ondersteun!!!) -hallo!!