× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 4 months ago #237967 by Zarah
More dames

BFN vir my

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237966 by Bytjie
More dames hoe gaan dit met almal.

Het gister lekker bietjie Weskus toe gery en bokkoms gaan koop :tmi: :P :laugh: .

Zarah - ???????????????????????????????????

Hopeful - hoe voel jy na jou eerste inspuiting

Debs - hou jy nog uit.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237947 by Hopeful
Hi Julle, niks feel om te report oor die scan nie. Dokter se alles lyk goed ons kan maar voort gaan en ja dis dit begin maandag spuit en dan sien eons Donner dag weer die dokter.

Zarah ek dink aan jou die naweek. FX vir daai BFP!!

Lekker naweek julle

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237940 by Zarah
Hi

Pop gou vinnig in terwyl ek n broodjie eet.
Ek is 9DPIUI. Ek sal sondag piepie op die stokkie AS AF nog nie gekom nie.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237939 by zettie
Hallo julle almal

Zarah sterkte jong hoeveel dpo is jy ??? Wanneer gaan jy toets ??? Ek dink ook miskien is spotting inplantation FX FX

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237936 by Bea
Wow Hopeful, die dag is hier!!! Hoop jou doktersafspraak gaan goed 1h - kom update asb. hier. So oor 10 dae(?) is jy in die Kaap? As jy nie omgee nie, wil jy nie weer jou skedule met ons deel nie? Sal graag weer wil sien hoe dit dag vir dag werk. En dis waar wat almal oor die inspuitings sê, elke dag sal dit bietjie beter gaan. My man moes my al vier keer in my maag inspuit met die KI's - met die twee keer voel mens al soos 'n pro.

StellaK, geniet jou date night vanaand!!!

Debs - sterkte met als, dis rof. Ja dit maak nogal seer as almal om jou swanger raak, maar onthou, jy is nou eers aan die begin van die proses - jou beurt sal beslis kom - dalk vroeër as later :-)

Zarah, ek hoop daai spotting is goeie nuus eerder as slegte nuus - ja, soos almal sê, spotting kan ook implantasie wees. Wanneer toets jy?

NaomiB, ek is ook bly dis Vrydag!! Dankie ja, ek is al heel gewoond aan die Visanne, enige newe-effekte was die hoofpyn aan die begin en hierdie week se Candida-infeksie - urghh. Moeilik om nou al te sê oor ander newe-effek soos gewig optel en verlaagde libido etc - dink mens sal dit eers na drie maande kan sê en ek gaan mos net 'n maand op dit wees.

Lekker Vrydag en naweek almal!!!!

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237935 by StellaK
sjoe Debs, dis omtrent rof.
ek kan wel se dat ek weet presies hoe dit voel. ek het ook gewerk en geswot tegelyk, en al2 voltyds gedoen. dis aaklig om so moeg gewerk by die huis te kom net om te weet dat jy nou moet swot. met my graad was dit nooit te hectic nie, maar die honeurs was vrek rof gewees, veral met die skripsie, want dan moet mens nog ure sit en navorsing doen.
jy sal die vrugte daarvan pluk as jy klaar is.
:heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account