× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 5 months ago #237981 by zettie
Hallo julle almal


Zarah vreeslik jammer vir jou BFN ek stem saam doen liewer IVF dan weet jy eiertjies kom in jou baarmoeder.

My kant geen nuus nie soos ek gese het vat dit maar die maand baie rustig.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237980 by Hopeful
Hi Julle,

Zarah, ek is bitter bitter jammer oor die BFN daar is nie woorde vir die terluerstelling nie. Ek dink ook dit is goie plan om IVF te doen en ek hoop jy kry gou nuus oor die FS :)
Dankie vir die wenk ek sal gaan loer :)

Hoe gaan dit met al die ander damres hoe was julle naweek?

AFM: Die naweek was maar besig het saterdag heel dag vleis gewerk en toe gister net lekker lui gewees. Ja jong het vanoggend die eerste twee spuite gedoen en natuurlik was dit toe BAIE MAKLIK!!! Sien ek wou net die bal aan die rol gekry het en oor die eerste spuit gekom het. DH was n total sterr gewees ( ek sou dit wel nooit vir my self kon gee nie ) hy het soo mooi met my gewerk en ek dink hy voel ook bly dat hy darem part van alles kan wees :) so ja tot dus ver voel ek fine, ek will my verbeel ek is moeg vandag maar dit is seker maar oor dit n Maandag is :) hoe lank voor mens gewoonlik die neve effekte voel met die Fetromid en clomid?

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237978 by Zarah
Hopeful! Gaan kyk op Groupon. Daar is afslag vir Gordon Ramsey by die good food and wine!

Bea, ek kan nie bekostig om terug te gaan na private FS nie. Ek moet maar nou geduldig wag tot die FS by Tygerberg my kontak.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237976 by Bea
Zarah, wens ek kon jou 'n groot drukkie gee - baie jammer oor daardie BFN. Dit is so aaklig. En ek is jammer om te hoor jy het weer pyn. Ek weet eintlik nie wat om te sê nie, want ons met graad 4 endo is regtig in 'n slegte situasie. Ja, my laaste 4 KI's sou nooit gewerk het nie want teen daai tyd was die buise reeds aanmekaar vasgegroei agter die baarmoeder. Ek wens ek het van die begin af IVF gedoen, maar ja... die drs wil mos deur die prosesse gaan om alles uit te skakel en ek verstaan dit. Die FS het vir my gesê ek het 'n ses maande venstertydperk na my laaste lap en dit maak vir my sin. Gaan jy terug na jou vorige FS? Nee, ek volg nie 'n endo-dieet nie - my fs sê net ek moet gesond leef. Sterkte xxx

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237975 by Zarah
Ek wag op Dr om my te laat weet wanneer ek hom kan gaan sien. Ek wil IVF doen. Ek het net genoeg geld oor vir 1 probeer en die KI is n vermorsing van tyd en geld. Ek dink my eierstokke is weer vasgeplak met die endo want ek het pyn so die eiers beland nie in die buise nie.

Bea, ek wou by jou hoor of jy n Endo dieet gevolg het? Ek lees mens moet suiwel, rooivleis, gluten en wheat uitsny. Dis darem erg?

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237971 by StellaK
goeie more dames

Zarah, baie jammer :cry: groot drukkie vir jou :heart:

hoop almal het 'n lekker week

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237969 by Bytjie
Ai Zarah, baie jammer om dit te hoor. Wanneer gaan jy nou maar weer Fertomid drink

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account