× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 4 months ago #237891 by StellaK
Goeie more dames,

baie welkom hier tryingfor3. moenie dat dit jou onder kry as mense nie jou hartseer verstaan nie. ek het laasweek 'n miskraam gehad (dit was my 1e swangerskap) en my hart is in 'n 1000 stukke. ek dink nie dis anders as jy alreeds kinders het nie. ek dink elke miskraam steel 'n stukkie van jou hart en 'n stukkie van jou siel.
al wat help om daardie leemte gewoond te raak is tyd, ek dink nie mens kan ooit daardie leemte heeltemal vul nie.
ek hoop nie dat dit nou te negatief klink nie :silly:
baie sterkte vir jou :heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237890 by tryingfor3
Hopeful baie dankie vi jou raad dis vi my so lekker om te kan praat oor die goed en om raad te kry want ek voel so verdwaal en met die fertomid is my emosies so deur mekaar voel nie of ek beheer het daar oor nie

Dankie
Leka daggie en sterkte

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237889 by Hopeful
Hi Julle,

Zettie ek is so bly jy is lekker relaxed die maand vriendin that is the way to go!!!

Zarah ek is nou CD27 van n 30/31 day cycle so ek verwag af Saterdag of Sondag ( nog net 3 or 4 slaapies julle ek tell dit al soos n klein kind ) en luister ek kom sommer iets oor as die feeks besluit om eers op CD 34 op te daag!!!!!!!!!! Maar nee dit gaan nie gebuer nie ek dink net positief!!!!!!

Lalie ek is bly jy het nie grass onder jou voete laat groei nie en dat jy sommer klaar weer besig met plan maak. Julle en ek het al fancy kraam hospitale gesien op die internet daar in SA daai femara of Femina of so iets privaat in JHB wat al die natural births by is lyk ook soos n hotel hahahaha dis vir my baie funny wand ons het glad nie sulke goed hier nie. Moet my nie verkeerd verstaan nie ons privaat hospitale in Namibia is van n BAIE goei standaard maar hulle is hospiltale nie luxury hotels nie hahaha

tryingfor3, Baie welkom hier by ons en ek is seker jy sal sommer gou part voel van ons klien gemeenskappie hier :) Ek is bitter jammer om van jou seer en pein te hoor en kan verstaan dat dit nie vir jou lekker is nie.
Ek was nou self nog nie op Fetromid nie maar wat ek well vir jou kan voorstell maak seker jy kom van die begin af by n BEHOORLIKE dokter ( as jy kan sommer dadelik by n Fertilitied Specialis ) ek weet dit klink drasties maar jou kanse om swanger te raak is net so veel beter. Maak aseblief seker dat jy behoor gemonitor word en gaan vir scan terwyl jy op die Fertromid is. Ek weet dit klink drasties en on nodig veral oor jy klaar twee kinders het maar ek dink meeste van ons hier kan getuig en se ons wens ons het vroer by die regte Dokters uitgekom en die regte antweeorde gekry op ons vra. Alle sterkte vir jou en as daar een ding is waar oor jy kan seker wees is dit dat ons almal hier is vir jou elke stap van die hier paaitjie.

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237888 by tryingfor3
Hi zettie dankie vir die inligting gehoop fertomid gaan die kaanse vi miskraam verminder maar nou ja oons hoop en bid maar vir die beste ek het vandag my laaste fertomid gedrink so nou is dit maar wag en hoop

sterkte vi jou
hoop die maand is jou maand

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237887 by zettie
Hallo Tryingfor3 welkom hier by ons Fertomid help net met Ovulasie en gaan nie verskil maak met Miskraam nie ek is Fertomid en het al 2 mmiskrame gehad terwyl ek op dit is.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237886 by tryingfor3
Hallo almal ek is nuut op die blad weet nie regtig wat om te skryf nie maar ekt iemand nodig om meer te gesels

ek het 2 kindertjies een 6 seuntjie en een 3 dogtertjie hulle is my hele lewe ekt glad nie gesukkel met hulle maar twee jaar terug het ons probeer vir nr 3 maar tot dus ver was daar geen sukses ek het al 2 miskrame gehad wat my totaal en al breuk almal se ek het mos twee kinders hoekom voel ek so weet nie hoe om dit te hanteer nie want na die miskrame is dit asof daar n leemte is wat nie gevul kan word nie en almal om my familie vriende is swanger dis vi my so moeilik ek raak heeltemal depro so ek het nou 2 maande terug begin met fertomid 50mg eers dag 3-7 en nou die maand 5-9 weet enige iemand wat is die verskil van die dae wat mens dit moet drink maak dit n verskil of nie en wat isdie kaanse van miskrame op fertomid

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237885 by Lalie12
Baie Dankie vir amal se omgee, en Mooi woorde! :heart:

Ek wou na Dr Pentz toe gaan wat by Kloof Medi-Clinic is, maar hulle is sooo ongelooflik besig, kan eers die 3rde Julie bel vir 'n afspraak in September.

So ek het besluit om Dr Dempers te probeer wat ook in Femina is, ek sien hy doen ook IVF ens ens. {My afspraak is die 10de Junie..} Ek kan dan besluit van daaraf hoe, wat ek waar! Kan dan nog altyd bel vir 'n Afspraak by Dr Pentz.. :huh:

Daardie gedig, het my gister amper in trane gehad dit was net sooooo MOOI Hopeful !!!!

Zettie, sterkte met jou siklus! Dit help as mens relaxed is... Waarvan praat ek as ek hier op 1 DPO kom is ek al op Google..... Wie weet hoekom! Dan vergelyk ek simptome.. En ek het gewoonlik ook ALLES :laugh:

Jy gaan sien daardie Inofolic, help regtig, ek drink nogsteeds! MMCC... :)

Ek google gister FS Klinieke en kom toe af op 'n plek in Sandton, waar mens kraam en ooooh griet!! Dit lyk soos 'n Hotel kamer met 'n King Size bed.. Ek stuur die link toe aan vir my man en se hy moet asb begin spaar want ek wil soontoe! Hy se vir daardie prys wil hy asb saam gaan! Ek moet die foto van die "kraamsaal" opsit! Julle sal geskok wees!!

Okay, wonderlike dag vir julle! :rock: :P :heart: :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account