Ai Stella dis tye soos die wat ek wens ons net almal mekaar persoonlik geken het. Om te dink jy is sommer hier naby my! Ek wil jou een
Groot, stywe drukkie gee! Sooooo jammer en dis sooooo onregverdig! Mens verstaan dit net nie ek dink aan jou hoor. Was so bitter
Excited vir jou. xxxxxxxxxxx
Zarah – shame man dit klink rof! Dalk moet jy vanaand manlief se skouers vryf en vir hom se jys lief vir hom en dankie dat hy so by jou staan
Jy weet dis nie maklik nie (al voel dit of dit is wat hy moet doen!!!) en dan zone jul vir die vlge 2 weke net op mekaar in. Vergeet van alle ander
Dinge en voel net jul liefde vir mekaar. Dis so ‘n stresvolle tyd en mens moeni toelaat dat dit wat jul juis moet saambring, mens van mekaar
Af wegdryf nie. Albei het mekaar nodig nou.
Bea – skies girl! Wou nog vir jou vroeer se ek is bly jy voel vandag beter!
Andie – agnee man –bieber

hehehe! Bly jy het Bon Jovi geniet!
Hopeful – ja vrou jou exciting tyd kom ook al hoe nader! Hoop dis lekker warm da in Windhoek dis koudddd hier in Pretoria hoor!
Sterkte julle, we are all fighting a battle en dis nie altyd net die fertility ene nie. Darem is ons hier vir mekaar.
Liefde vir jul almal.
xxxxxx