× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 4 months ago #237838 by Hopeful
More Almal, Hoe gaan dit?

Zarah hoe voel die gemoed darem nog net n paar slaapies dan kan jy toets? Bly posetief vriendien

Dellie, ek is bly die newe effecte was darem nie te rof nie en ek hoop ook dat die sommer jou eerste en laaste IUI sal wees

Lalie hoe voel die gemoed vandag? weereens baie jammer

Andie dis nou min slaapies jong!!! Skuus ek vra maar ek kan nou nie so mooi onthou nie hoekom moes jy so lank wag vir n afspraak of kon julle net nie vroer een kry nie? Jy gaanmos ook Tygerberg toe ne?
LOL lag ek nou lekker toe jy se jou DH is die selle ek is darem bly ek is nie aleen nie hehehe

Halloo and al die ander dames Debs, Strikkie, Naomi, Stella, en al die ander!!!!

AFM: nie veel nuus nie wag net bitterlik ingeduldig vir AF om op te daag

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago - 13 years 4 months ago #237837 by Andie
More julle!

Stellatjie, ek dink so baie aan jou. Ek is bly dit gaan darem al 'n bietjie beter. En dis regtig 'n blessing dat jy 'n man het wat jou so ondersteun en bystaan. Groot drukkie vir jou.

Hopeful, ek moes lag vir jou storietjie oor jou man. Klink soos myne. Dit voel vir my ek moet alewig alles oor en oor en oor verduidelik en dan verstaan hy nog steeds nie. Eks bly jy het die troue se baie geniet. En moenie eers sleg voel oor die wyntjie nie, ons almal verdien om somtyds 'n bietjie te let loose!!

Lalie, baie jammer oor die ou heks wat opgedaag het. Ek weet hoe frustrerend dit kan wees as jou temperatuur so mooi hoog bly en dan ewe skielik doen dit 'n swandive sonder dat jy dit verwag, want ek doen ook nog party maande die BBT ding. Maar, ek kannie wag om te hoor wat jou nuwe PVA gaan wees nie!!

Dellie, klink vir my of jy goed op dreef is vir die maand. Jy gan sien, as jy gan vir jou scan, gan jy tien teen een meer follies op jou regterkant hê. Ek hoop ook vir jou dat jou eerste IUI die enigste een gaan wees wat jy gan nodig hê.

Al die res van julle... Hallo!!!

Nie veel nuus aan my kant nie. Ek was Saterdag saam met my skoonsusters na hulle kinders se skoolkonsertjie toe vir Moedersdag. Te flippen cute!!! Ek kannie wag dat ek ook 'n mamma van so 'n adorable 2 of 3 jarige kan wees nie.
Verder wag ons mar geduldig vir die afspraak die 27ste. Dan sal ons nou seker finaal 'n defnitiewe PVA kry. Hopelik!

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237834 by Dellie
Hi almal!

Ek vang nog bietjie op met almal se storietjies...

Nie veel nuus hier nie. Ek het vanoggend die laaste Fertomid 50mg gedrink (CD9 vandag). Ek drink nog elke aand my Inofolic ook. Ek het darm nie te veel newe effekte gehad nie - net van sondag af 'n ligte hoofpyn en bietjie naar. En dan pyn my eierstokke ook - dis seker 'n goeie teken want nou werk hulle vir 'n slag bietjie. Veral die regterkant pyn - die linkerkant net so nou en dan.

Ek gaan woensdag oggend vir my eerste follie scan.

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237826 by Zarah
Jammer Lalie :( En dankie vir die mooi wense.
Ek is sommer jaloers op jou ML wat so sweet is. My ML slaan so toe soos n klip wanneer dit by fertility goed kom. EK weet hy hou ook asem op maar ek mag nie oor dit praat nie. Dis moeilik vir my maar ek respekteer maar hoe hy dinge hanteer

Hopeful, ek het lekker gelag vir jou post :lol: oor ML wat so paranoid is! Ja jong mans is maar vreemde wesens. En as ek reg onthou is jy nou 25! Jys nog jonk genoeg om tot die volgende dag te kuier! B)

Hi NaomiB.. eks so jammer dat gister moeilik was vir jou.. Kom ons maak soos Hopeful se en spreek net mooi dinge oor onsself :heart:

Al die ander dames.. Hoe gaan dit ? Dellie wanneer is jou follie scan?

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237825 by Hopeful
Lalie, ek is bitterlik jammer oor die BFN!! Ek is baie bly om te hoor jou DH help darem :) Groot drukkie vir jou en geniet daai slab hoor!!!!
Wat die verstand tande betref, moenie teveel stress nie myne was toe glad nie so erg soos ek gedink het nie. Maak net seker jy drink die pyn pille of jy nou pyn het of nie dit help dat jy gou gesond word :)

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237824 by Lalie12
More julle!

Hoop julle amal het 'n wonderlike Moedersdag gehad, die wat mammas is! :heart:
Ek weet nie hoekom ek so opgewonde raak nie, ek BBT ook, en het die hele naweek die "mooiste" temps gehad, en BOOM daar slaan AF vir my vanmore met 'n krag!

So ek is so bietjie ge-demotiveerd {Is dit ooit 'n woord} vanoggend... Gelukkig is my man my steunpilaar en stuur vir my al hierdie motiveerings boodskapies.. Ek is seker na 'n slab tjoklits sal my gemoed ook weer beter wees.

Ek moet nog die FS ook bel vannoggend, en gaan die week ook nog my verstand tande laat trek! Wonderlik... :swear:

Hoop dit gaan goed met julle amal! Stella geluk met jou Ouma se verjaarsdag! En jammer jy voel nie lekker vandag nie.. Groooot DRUK vir jou!


Zarah, ek knoop alles wat ek kan vir jou!!!!!!! :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237823 by Hopeful
More Julle,

Stella weer een baie jammer en ek is jammer dat jy nog pyn het. Groot drukkie :heart: :heart:

Zarah, jy moet nou net besluit jy is PUPO ( preganent untill proven otherwise ) hehehehe as dit n BFN is gaan jy devistated wees of jy jou self daar voor reg maak of nie so wat help dit mens focus nou op die negative NNEEE ek se NET POSITIVE THROUGHTS!!!! Spreek net mooi ding oor jouself uit Groot drukkie vrienden ek weet die wag is terible

Naomi, ek is jammer gister was moeikik vir jou!!! groot drukkie vriendin

So die trou was darem nie te bed nie ek het dit darem oorleef en het natuurlik my egterent af gedaans was heerlik ( ek moet well bieg ek het bietjie oortree en n drankie of twee gedrink ) maar darem my nou nie vergruip nie LOL die troue was heerlik en ek het dit bitter baie geniet. Net besef ek raak nou bietjie oud wand julle was my lyf gister ( en vandag :unsure: ) seer van al die daans.
Werk is MAL ek weet nie of dit goed of sleg is nie wand dit gee my nie juis tyd om te dink aan die veit dat ek VOLGENDE WEEK begin met IVF nie. Ek wag nou net vir AF sy moet of saterday of Sondag hier wees
AAAAAAGGGGGGHHHHHHHHRRRRRR shibit julle ek raak so die M@er in vir DH!!!!! wat is so moeilik om te kop, wag vir af en dan op CD4 begin ek met die meds. Hy bell nou sopas hesteries en vra waneer ek my meds gaan optell ek se hom toe seker hier na Donerdag se kand hy skel toe en se ja maar dis te laat ek gaan dit dan nie betuids begin vat nie ek se hom toe maar ek moet eers wag vir AF wat saterdag of Sondag opdaag toe is hy die moer in vir my en se maar dis te laat!!!!!!!!!!! Ek haat dit dat hy nie LUISTER na wat ek vir hom se nie en dan nog will stry ek het seker al 1 000 keer vir hom verduidelik hoe dit werk en hy WILL dit net nie kop nie!!!!!!!!!
Sorry ek is seker nie regtig so kwaad nie maar jy maak my soms net mal LOL seker actually baie snaaks

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account