× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 4 months ago #237784 by MMCC
Hi almal!

Lalie - Ek oorweeg dit sterk sulke tye, maar ek is maar nou ma 1 maal nie n stadsmens nie. :) Ek hoop van harte die meds is die begin van goeie dinge.

Zarah - Sterkte met die 2ww. Die wag is maar moeilik.
FX dat hierdie julle maand is :heart:

Jooste - SOOOOO bly jou dogtertjie is beter.

Stella - X bly j voel vandag beter my skat :heart:

Halo Zettie, Debs en al die ander

Lekker aand vir almal, dus dam more vrydag en weer naweek. Ek sien so yt na net bietjie afskakel van werk




:heart:

File Attachment:
File Attachment:
<a[link=http://daisypath.com] [/link]
Aug 2012 - 100mg fertomid, ovidrel BFN
Okt 2012 - 100mg fertomid, ovidrel - BFN
08 Mei 2013 - INOFOLIC

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237783 by Debs
Plesier Zarah :) ek het self gistraand virri eerste keer met my DH gesels oor moontlike stres hieroor etc en hyt my rustig gemaak gese hy is 100% saam met my inni ding etc. Het darem gehelp -ek was ergggg moerig gister hoor hehehehehe.

Lekker aand vir julle almal, ekt alweer (elke aand) klas vanaand blegh!!

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237782 by Zarah
Dit is so zettie. Meer selfbeheersing. Dis so n mooi dag. Ek dink ek gaan my brakkies vir n walk vat na werk. Lanklaas dit gedoen.

Lekker aand dames

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237781 by zettie
Zarah ek het na laas maand besluit dat ek myself nie weer so mal gaan maak soos laasmaand nie jong ek het elke dag gegoogle wat simptome moet wees dpo. Ons sit teveel stres op onsself ek weet dit is maklik om tese en moeilik omtedoen proebeer bietjie op iets anders fokus want mens maak mens self heel mal.

Daar is elkgeval nou niks wat jy kan doen om dinge telaat werk of nie dit is nou in God se hande :heart:

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237780 by Zarah
Hi Debs, dankie vir die advies. Dis nogals vreemd dat dit mens uitmekaar kan dryf. ML wil glad nie van fertility goed praat nie. So ek hou my maar in en praat met julle. Hy raak so wanneer hy gestres is en bekommerd is.

Zettie, ek is al heel dag op google! Ek gaan myself mal maak. Dink ek gaan net mentally afsny. EK het vandag nog bietjie gespot maar ek dink dis normaal.

Stella, drukkie vir jou.. Ons is hier vir jou

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237779 by Debs
Weet nie of niemand my post gesien het gister nie...?

Ps. Stella ek is bly vandag voel ietwat rustiger. Groot drukkie.


Gister:

Ai Stella :( dis tye soos die wat ek wens ons net almal mekaar persoonlik geken het. Om te dink jy is sommer hier naby my! Ek wil jou een
Groot, stywe drukkie gee! Sooooo jammer en dis sooooo onregverdig! Mens verstaan dit net nie :( ek dink aan jou hoor. Was so bitter
Excited vir jou. xxxxxxxxxxx

Zarah – shame man dit klink rof! Dalk moet jy vanaand manlief se skouers vryf en vir hom se jys lief vir hom en dankie dat hy so by jou staan
Jy weet dis nie maklik nie (al voel dit of dit is wat hy moet doen!!!) en dan zone jul vir die vlge 2 weke net op mekaar in. Vergeet van alle ander
Dinge en voel net jul liefde vir mekaar. Dis so ‘n stresvolle tyd en mens moeni toelaat dat dit wat jul juis moet saambring, mens van mekaar
Af wegdryf nie. Albei het mekaar nodig nou.

Bea – skies girl! Wou nog vir jou vroeer se ek is bly jy voel vandag beter!

Andie – agnee man –bieber hehehe! Bly jy het Bon Jovi geniet!

Hopeful – ja vrou :) jou exciting tyd kom ook al hoe nader! Hoop dis lekker warm da in Windhoek dis koudddd hier in Pretoria hoor!

Sterkte julle, we are all fighting a battle en dis nie altyd net die fertility ene nie. Darem is ons hier vir mekaar.

Liefde vir jul almal.

xxxxxx

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237775 by zettie
Hallo julle

Zarah sterkte met die 2WW

Stella bly dit gaan al klein bietjie beter :heart:

Niks nuus aan my kant nie.

Skuus hallo Jooste lekker om tehoor van jou en baba waars n ou fotojie sablief

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account