× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 4 months ago #237822 by Bytjie
Goeie more dames, hoe gaan dit vandag.

Ek het gister so bietjie gehuil maar daarna was ek weer ok.

Zarah - nog net 'n week dan toets jy, dis darem maar excited times ne.

Stella - geluk met ouma se verjaardag, sy's 'n mooi ouderdom. Jy sal sien als sal regkom.

Lalie - wanneer toets jy nou weer?

Hopeful - jou tyd kom al nader, hoe hou die senuwees

Zettie, Bea, Debs en al die ander hoe gaan dit.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237821 by Zarah
StellaK, geluk met jou ouma se verjaarsdag! Ek is jammer dat jy nog pyn het. Ek weet dit help seker nie nou nie, maar jy gaan sien, jy gaan sommer vinnig weer swanger raak. My 1 vriendin kraam oor n week. Ons het saam begin TTC en sy het n miskraam gehad verlede Mei en hier word haar 2de swangerskap se baba alweer gebore! (en ek TTC nog steeds :cry: )

Ai, laat ek maar confess, ek kyk so nou en dan op google. Darem nie te erg nie...
Ek sal die 22ste toets as AF nog nie hier is nie. Ek is mos maar soos n klok. Spot van dag 11/12 af so ek sal weet voor die tyd. Ek probeer die negatiewe gedagtes ignoreer.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237819 by StellaK
goeie more,

Zarah, bly jy het 'n beter moedersdag gehad :)
hoe hou jy dit nog uit? wanneer gaan jy toets? ek hoop/bid darem baie hard vir jou BFP.

Hopeful, jy al jou tassies begin inpak? dis darem nou baie naby. kan net dink hoe opgewonde is jy :woohoo:

AFM ek het maar 'n moeilike naweek gehad. die bloeding is darem al minder, maar ek het maar nog baie pyn. is by die werk vandag, maar ek dink ek sal so teen 12 uur huistoe gaan.
was gister by die familie gewees, my ouma word vandag 91. het darem vreeslik lekker met my niggie se babatjie gespeel. was sommer gistraand van voor af hartseer. maar nou ja, dit sal seker nog lank so hartseer wees.

hoop julle het 'n goeie week
:heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237817 by Zarah
More dames

Hoe was die naweek?
Ek moet se, moedersdag was nie so traumaties soos laas jaar nie. Ek lag gister vir myself want ek het nog verlede moedersdag vir ML gese dat die ouers die jaar na ons toe moet kom want ek gaan seker n baba het :(

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237808 by MMCC
Hi almal!

Stella - So jammer oor jou nagmerrie dag, ek hoop j voel gou beter my skat.

Lalie - Ons apteker kon n plek opspoor waar sy die inofolic kon bestel en hopenlik kom dit more, indien nie sal dit volgens haar defnitief dinsdag kom wnt die mense waar sy bestel het lewer nie maandae af nie. Geniet jou wyntjie ;).

Debs - Geniet die lekker wegbreek met jo vriende. Hoop j kry lekker rus.

Hopeful - Jy sal n wonderlike MC wees. Geniet die troue terdee. Julle tyd is om die draai ek raak skoon xcited vir julle.

Zarah, Bea, Zettie en al die ander dames julle moet ook n wonderlike naweek het en ek dink aan elkeen van julle.

Liefde

M :heart:

File Attachment:
File Attachment:
<a[link=http://daisypath.com] [/link]
Aug 2012 - 100mg fertomid, ovidrel BFN
Okt 2012 - 100mg fertomid, ovidrel - BFN
08 Mei 2013 - INOFOLIC

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237804 by Lalie12
Stella, ek het met my miskraam 2 pilletjie gekry, wat ek moes indruk. En dan maak dit die cervix ryp, en dan voel dit sekerlik nou maar soos kraam pyne, en dan bring dit nou alles af, en uit. Ek dink dit is uiters traumaties. Dit wat ek gesien het daardie oggend wil ek nooit weer sien in my lewe nie.

Sterkte, ek weet dit is glad nie lekker nie.

As dit nie vir my man was, wat trane af gevee het, warmwater sakke warm gehou het nie, en net daar was, sou ek 'n baie ander persoon gewees het vandag. hulle is partykeer die engele wat ons nodig het!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237803 by Zarah
Ag nee Debs! EK het dan nou die decaf gekoop :(
Geniet die naweek met jou vriende.

Stella, ek is so jammer vir die nagmerrie dag :heart: Ek hoop jy voel beter. Ten minste is dit naweek. Vat dit rustig.

Hopeful, geniet die troue! Jy gaan awesome wees!
Bea, vriendin, vat dit rustig! Dis naweek :rock:

Geniet die naweek dames

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account