× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 4 months ago #237717 by zettie
Hallo julle almal

Zarah jy is seker al klaar glo alles het goed gegaan.

StellK oooh so opgewonde vir jou scan jy moet laat weet .

Die res van julle sterkte met al julle ding FX FX vir al julle dinge.

AFM: AF het opwagting gemaak vanself gister sonder Provera so ek is nou CD2 gaan dit maar rustig vat die maand gaan proebeer maar nie daaroor stres nie.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237715 by Debs
Hi Bea'tjie! Jong ja ek dink so lol! Ek temp nie maar kry altyd krampe die aand voor OV dag. Wat gistraand was. So ek dink dis vandag. Maar die EWMucus was eergister en vandag droog soooo dink ek het gister? Either way verwag ek dan vir AF vanaf 20 Mei en sal toets 23 Mei :) dan is ek officially n dag laat :)

So excited vir joi Stella wow!! Watter hosp is j gynae??
Hoop jy kom vertel ons binekort!!

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237713 by Bea
Zarah - ek hoop als het sommer baie goed gegaan vanoggend!!! Vertel vertel.

StellaK - geniet die scan vanoggend - dit is darem net so 'n ongelooflike ervaring.

NaomiB - jy het gevra oor die koste van die AHM / "ovarian reserve" toets - ek het vanoggend die rekening gekry - dit is R529.90 by Ampath. Ek het nog nie die kliniek gebel vir die uitslae nie, want hulle het gesê dit vat 10 dae.

Hopeful, jip, daar is niks nuus aan ons kant vandag nie, maar dit is een dag nader aan ons IVF's!! Whoop whoop, kan nie meer wag nie.

Andie, bly jy het die konsert geniet, flip ek was so 'n groot Bon Jovi fan as 'n tiener!

Dellie, sterkte met jou siklus en die Fertomid.

Debs, het jy al ovuleer? Sterkte met die 2ww.

Ek het darem nie meer vandag weer so kwaai hoofpyn nie, so ek glo my liggaam is nou gewoond aan die nuwe pille. Dalk is dit 'n goeie proeflopie, want die idee is dat ek dit vir die res van my lewe drink na swangerskap en laktasie.

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237712 by Andie
Sies julle!! Ek love love LOVE daai kind!! OK sure, ek kon seker amper sy ma gewees het, but still...

Stella, amper tyd vir jou scan. Kom vertel ons asb hoe dit gegaan het. Dis so exciting.

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237709 by Hopeful
StellaK ek sal jou goed glo ek sal darem self so gewees het geniet elke oomblik hoor!!!

Andie ek is bly jy het gestraand geniet maar ek kan nou nie juis jou gevoel deel oor JB :)

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237707 by StellaK
Goeie more,

Mei maand is omtrent 'n groot maand op hierdie forum.
ek volg elkeen se storie en ek hou duimvas vir elkeen van julle.

Zarah, baie sterkte jong. FXFXFXFXFXFXFXFX ek bid baie hard saam dat dit die 1e keer al suksesvol sal wees :heart: baie sterkte vir die 2ww hierna.

Naomi, JAAA!!! ek gaan 11uur. ek is soos 'n kat op 'n warm plaat van opgewondenheid.

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237706 by Bytjie
Is jy dan 'n BELIEBER Andie :lol:

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account