× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 4 months ago #237774 by StellaK
Goeie middag dames,

Zarah, sterkte vir die 2ww. die gaan sekerlik baie langer voel as in die verlede.
FXFXFXFX vir jou BFP.

MMCC sterkte met die nuwe medikasie. ek hou duimvas dat dit sal help.

Jooste, bly julle kry bietjie meer slaap. geniet daardie dogtertjie vreeslik.

AFM: het gister absoluut die heeldag onophoudelik gegrens, met die gevolg, vandag het ek heelwat meer beheer oor die trane.
dankie vir al die boodskappies, ek waardeer dit baie.

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237773 by Zarah
Jooste! Altyd lekker om van jou te hoor. Eks jammer dat baba nog nie 100% is nie. Wanneer begin jy met volgende IVF?
Lalie, ek woon in die Noordelike voorstede van Kaap so dis darem nie so verlate nie :-)

Waar is almal so stil vandag?

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237763 by Lalie12
Sterkte! En ja dit het gehelp om my siklusse te reguleer! Ek het altyd rond gespring van 31 - 40 dae siklusse.. En nou is dit al konstant 31 dae.

Die dorpies... Jy en Zarah bly op verlate dorpies! Kom trek groot stad toe! :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237756 by joo~ste
Hallo almal-
Wil graag opvang - maar daar is net te veel posts.

Ek sal opvang soos wat ek aangaan.

Zarah: Yah vir KI!! Waar trek jy nou in jou 2ww? Ek hou vir jou styf duimvas.
Zettie: Jammer oor jou BFN.

AFM:
Min slaap hierdie kant by my. My dogtertjie is darem effe beter op die meds, maar dinge sal eers beter raak as sy ouer is en die refluks ontgroei. Gelukkig kry ons almal in die huis darem meer slaap in op die oomblik.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237751 by Zarah
More almal

Lalie en MMCC, dis lekker om weer van julle te hoor.
Hoe gaan dit met die res vandag?
Ek voel ok. Kan amper nie glo die KI is verby nie. Ek gaan hard probeer om nie te obsess die 2WW nie. Ek sukkel net vreeslik deesdae met my spastiese kolon. Ek dink dis dalk al die spanning. Ek het nou al 2 "spastiese aanvalle" gehad in die laaste 2 maande. Ek raak so verstop, dan kry ek geweldige krampe. Ek weet nie meer wat om te doen nie. Sit nou met steekpyn in my linkerkant.

Op n ander noot, die Kaap is omtrent Bieber Fever! EK wonder of die kinders wat so skool gebank het, in die moeilikheid gaan kom? Almal by die werk vra vanoggend vir my "hoe was die show?" Hulle brand natuurlik van nuuskierigheid om te weet waar ek gister was :evil:

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237745 by MMCC
Dankie Lalie!!

Ek is nou baie bly hieroor want ek is by Discovery sal seker teen Vrydag my bestelling kan kry. Bly mos maar op n klein dorpie en als moet bestel word. Het j ook ongereelde siklusse gehad en help dit dam met die regulering?

File Attachment:
File Attachment:
<a[link=http://daisypath.com] [/link]
Aug 2012 - 100mg fertomid, ovidrel BFN
Okt 2012 - 100mg fertomid, ovidrel - BFN
08 Mei 2013 - INOFOLIC

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237740 by Lalie12
MMCC ek drink al vir 4 maande inofolic ek is op 2 sakkies 'n dag. Partykeer drink ek sommer altwee gelyk met bietjie water! Dit het so soet smaak amper soos suiker water!

As jy op discovery is, behoort hulle dit ten volle te betaal. Want die medies betaal wel vir PCOS behandeling....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account