× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 4 months ago #237732 by Hopeful
StellaK ek het nie woorde nie :cry: :cry: :cry: :cry: Ek is so so jammer dat dit met jou moes gebuer. Groot drukkie vriendin :heart: :heart:

Zarah ek is bly alles het goed gegaan dit is awsome!!

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237731 by StellaK
dankie julle. ek kon in die laaste 3 ure nog gladnie ophou huil nie.
Naomi, sy het gese die pille is minder "invasive" en die herstel tyd vir jou liggaam is baie minder.

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237729 by Bea
StellaK, ek is so so verskriklik jammer om dit te hoor. En ek is vreeslik jammer dat dit met jou moes gebeur. :cry: Dit klink soos 'n blighted ovum. Sterkte vir die proses waar deur jy nou moet gaan. Vat genoeg tyd af.

Zarah, bly als het goed gegaan. yay vir ML se sperm. My man was een oggend laat vir sy donasie - hy het in die verkeer gesit - obviously affekteer dit toe sy volume, maar dit was darem steeds genoeg, haha. Ja, ek het ook na die tyd bietjie opgeblaas en seer gevoel, nou wat jy dit noem (mens vergeet so vinnig). Een keer bietjie gespot ook. Sterkte nou vir die 2ww - dis die ergste van alles!

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237728 by Bytjie
Ai ai StellaK, ek is vreeslik jammer oor die slegte nuus wat jy gekry het :cry: . Groot drukkie vir jou. As ek mag vra hoekom het jou dr nie 'n skrap gedoen nie?

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237727 by Zarah
:cry: Stella! Nee! Ek is so so jammer! Ek kan nie eers begin verstaan hoe jy voel nie. Dis so unfair! Ons gaan deur so baie en dan nog dit! Ek dink mens noem dit n blighted ovum.

My kant was ok. Ek was so gespanne! Dit het natuurlik nie gehelp nie en was eina toe die papsmeer ding ingaan. ML se sperm is awesome! Kan amper nie glo nie want hy rook, drink en het cholestrol.
So nou wag ons. Bea, eks vreeslik bloated en my blaas voel teer. Is dit normaal?
Dellie, die hele storie is SO vinnig verby! Probeer om nie jouself so op te werk soos ek nie.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237725 by StellaK
nou ja, my dokters besoek het heel anders uitgedraai as wat ek beplan het.

daar is nie 'n baba nie :cry:
alles ander het reg onwikkel, daar is 'n placenta en 'n vrugwater sakkie, daar is net nie 'n baba daarin nie :cry: daar is 'n fancy mediese term vir die toestand en dit is blykbaar iets wat nogal gebeur - wat ek verstaan is dat daar iets vout gegaan het met die bevrugting, so daar was van die begin af nooit 'n baba nie

ek is nie terug werk toe nie en die dr het my afgeboek.
Debs, ek is by die Wilgers hospitaal by dr Helga de Meulenare

PVA - ek het nou vandag 3 pille gedrink (R1500 en die medies betaal nie daarvoor nie :swear: ) dan moet ek vrydag nog 2 ander pille drink. en dit behoort dan als te laat afkom :cry: sien dan 21 mei weer die dr.
sy het gese ons kan dan oor 2 maande weer probeer

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237721 by Hopeful
Stella en Zarah julle moet nou gou kom update!!!!!!!!!!

Bea ek hoor jou, maar ek moet se ek is vandag nog die meeste gestress wat ek so ver was sommer holgevoel in my maag en sukle om op my werk te focus.......... :unsure:

Zettie, dit is tog goie nuus dat AF fanself opgedaag het, sy is well laat so meskien het julle net OV gemisjudge?

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account