More Dames,
Zarah, skuus ek moes lekker giggel oor jou dramas niks in TTC kan ooit eenvoudig wees nie huh? Maar ek is baie bly alles het darem goed gegaan en dat jy die spuit kon doen!!
Andie aga lekker man jy moet elke oomblik van dit geniet hoor!!!!!
Bea jammer oor die hoofpyn ja ek hoop ook dat jy vinig die pille gewoond raak.
ASF: My Pa het gister gebel en hulle het dare die Gonal-F ( die hoof stimming hormoon ) gekry, waar oor ek bly is wand toe ek laas naweek daar oor gevra het, het hy gese dit sal nog so 2-3 weke vat en dit sou dan dalk laat gewees het so ek is baie bly dit is hier en veilig. Die enigiste proebleem is ek moet 150ml per dag vat vir 5 dae maar hulle kon nie nie 150ml enes gekry het nie en toe moes hulle 2 x 75ml gekry het so ek moet twee spuite perdag vat plaas van een. Dit is actually oaky wand my pa het vir my die Pen Ampules bestell so dit behoort aansienlik makliker te wees as om dit met n actuall inspuiting te doen.
Hy het ook laat weet dat heidiglik dit lyk of ek die meds vir minder gaan kry as wat hy gedink het. Hy het oorspronklik ZAR 6 500.00 vir die Gonal-F gese en nou lyk dit as of dit dalk minder as ZAR 4 000.00 sal wees maar hy wag nog vir die finale invoice van die verskafer af