× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 4 months ago #237671 by Andie
More julle!!!

Sjoe, julle laat my skuldig voel oor al my koffie wat ek drink. Party dae tot 7 koppies!! :unsure: Ek gaan my maar daaraan troos dat ek gelukkig nie baie sterk koffie drink nie...

Zarah, ek sou my shit heeltemal verloor het met daai mense by die apteek as ek jy was. Hoe het hulle nou gedink?? Ek het al gehoor die inspuiting brand nogal. Die blou merkie is seker net omdat dit nie presies reg gedoen was nie, maar solank dit in is. Dis al wat saak maak. Jissie ek is so excited vir jou part ek kan iets oorkom!! Nog net een ou slapie!!!! :rock:

Julle kan ek net sê....... EK GAAN VANAAND VIR BON JOVI KYK!!!!!!!! :rock: :rock: :rock: Flippet, ek is super excited!! Dis soos 'n life long dream van my.

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237670 by Zarah
Goeie more dames

Ek wil gou vir julle van my Ovitrelle saga vertel.
Ek moes gister aand die trigger doen en die apteek het dit bestel vir my en gese dit sal tussen 17:00 - 18:00 daar wees en hulle sal my sms. EK bel toe na 18:00 en word toe ingelig dit sal eers vanoggend daar wees! Ek raak toe histeries en se ek MOET dit voor 23:00 kry! Die ou se toe, daar het n hele paar bokse voorraad gekom so hy sal gou kyk.
10 minute later het hy dit gekry. My vraag is, sou hulle die voorraad in bokse los tot vanoggend? Die Ovitrelle moet in n yskas gehou word?
Elk geval, ek kry toe my inspuiting.

ML se toe hy sal my inspuit. Ek weet toe hy is n senuweewrak maar wil hom nie "incompetent" laat voel nie. Hy spuit toe in, en ek se toe, dit brand! En hy begin dit uittrek en van die goed mors! Ai, ek moes my maar inhou. Ek dink die meeste is in.

Maar dames, dit is n inspuiting wat brand en ek het n effense blou merk waar hy ingespuit is. Gelukkig het ek n lekker tjoep om my maag so dit het gehelp.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237666 by Zarah
Dankie vir al die raad en info dames! Naomi, ek moes lag vir die turkey baster! Lol! En Bea, jy laat dit so maklik klink! Ek en ML vat woensdag af want ek wil net rustig le na die KI.

Dellie! Supercool om n KI maaikie te he! Ek hou duim vas vir daai follies.

Dames, nou gebeur hier darem dinge op die forum! Whoop whoop!

Lekker aandjie

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237665 by Hopeful
Dellie, dis awsome en exciting!!!!!!!!! Ek is seker joune sal ook so pragtig leik!!!

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237664 by Dellie
Zarah - whoohoo vir daai follies! En sterkte met jou KI - ek hou duim vas vir jou!

Ek is vandag op CD2 en begin Donderdag met Clomid. En die 15e Mei gaan ek vir my 1e scan - ek is super opgewonde. Ek hoop net my follies groei ook so mooi.

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237663 by Hopeful
Oh Debs net nog n note wat die EWCM aan betref. As jy in maand NIE opmerk dat jy dit het nie moenie worry nie, nie almal het elke maand EWCM nie. Ek Ovulate elke maand maar het nie elke maand EWCM nie ( byvoorbeeld as ek Folic Acid drink het ek dit glad nie weet nie hoekom nie ). Moet ook dan nou nie stress oor die omstandigede nie goed is vir sperms nie dis ook nie die geval nie. Baie keer is die EWCM net min so jy merk dit nie op as jy afvee of in jou onderklere nie maar dit is tog daar :)

Skuus hoekom ek dit se is oor toe ek die eerste keer begin leer het oor EWCM toe stress ek my dood oor ek so twee of drie keer dit nie gehaad het nie ( het gedink ek het nie geov nie wat nie die geval was nie ), maar ja niks om oor te worry nie :)

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237662 by Hopeful
Hi Zarah, sorry man ons is mos dierek IVF toe so ek kan nie help nie.

Naomi, ek dink ook n break is goed mens het dit nodig en soos ek oor en oor preek op die forum moet elke een van ons seker maak ons kyk mooi na ons emotional toestand.

Debs, Staminogrow help vir all round health van die sperms. Om very tegnies te wees bevat staminogro vitamens wat help met die gesonde voreming van celle in ons ligaam, dus help dit met die form van sperm celle. Jy sal sien daar is baie vrouens wat ook op dit is om te help met die algemene gesondheid van hulle eier selle, so dis wat die staminogro doen en dis baie goed dat jou DH dit vat.
Wat die BD betreff jong al het julle die dag voor die teid geBD en dan sien jy die EWCM BD maar weer. Die ding met die EWCM en hoekom dit n goeie ding is om daai teid te BD is dit help die swemmertjies by jou ertjie uitkom wand dit is baie gesonde CM vir Spermtjies hulle lewe maklik in dit en swem maklik in dit so JA bd maar as jy die EWCM sien.

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account