× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 4 months ago #237661 by Bea
Zarah, die vat seker 2-3 minute om die sperm "in te spuit" - dan le jy vir 15 min op jou reg. En dan is dit verby - vreeslik gou. Blykbaar is die IVF se inspuit dieselfde.

Debs - ons FS het gese hoe meer gereeld hoe beter - jy kan elke aand as jy wil - dit sal nie die sperm negatief raak nie (behalwe as daar nou ander probleme is). Ons het maar altyd drie dae in n ry. My skoonsus se gynae het weer vir haar gese elke tweede dag is fine! Kyk wat werk vir julle, party keer is die druk maar erg.

Naomi, 'n breek is 'n BAIE goeie ding, ek stem.

Lekker aand almal

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237660 by Bytjie
Zarah - ons het nog nooit KI gedoen nie, so ek kan nie eers vir jou 'n paar tips gee nie. DH het gevra hoe dit gedoen word toe sê ek vir hom die dr gebruik 'n apparaat wat soos 'n turkey baster lyk :lol: Jy moes gesien het hoe rek sy oë. Jy moet op www.wijnlandfertility.co.za gaan lees, hulle verduidelik mooi en dis in Afrikaans ook beskikbaar.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237659 by Debs
Zarah – ja jong ek dink ek sal maar moet ophou I guess  dit sou seker ook makliker (effe!!!!!) gewees het as ek soos ‘n afsnypunt gehad het soos die ivf maar om indefinitely so aan te gaan –blegh!!

Hopeful – ek moet vra though. Lol. So as ons nou besluit het dis net elke 2de dag en op die NIE dag nie is daar eierwit substance, doen ons dit maar en hoop sperm is genoeg? Of hoop ons maar gister se sperm gaan die ding doen vir vandag? Of gaat ons maar voort en BD?? Die probleem is dat ons nie weet wat sy sperm stuffies (telling etc) is nie so dalk is dit goed genoeg en kan ons dan elke dag *confused* maar soos ek al gese het hy drink Staminogro en ek dink dis vir die telling ne? Weet iemand? Hy drink dit maar as ‘n algemene vitamien vir ons TTC maar gehoor op die forum deur iemand dat dit iets verbeter ek kan net nie nou onthou nie.

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237658 by Zarah
Dankie NaomiB. Het julle al KI gedoen?
Ja jong, n breuk is altyd goed. Ek dink nie ek sou dit gemaak het tot hier as ek nie die breaks gevat het nie.
Debs, ek onthou ek het dieselfde vrae gehad in die begin wat alkohol ens betref. Dit is regtig n persoonlike ding. Ek is vreeslik lief vir wyn en ek en ML gaan gereeld wynproe.
Ek het selfs nog n wyntjie verlede week gedrink met die Clomid en ek het 3 mooi eiertjies gele. MAAR ek het lankal besluit dat wanneer ek KI of IVF gaan begin, gaan ek ophou. So eks nou officially alkohol free.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237657 by Bytjie
Zarah, :woohoo: :silly: vir daai mooi follies. Jy Speedy Conzales sommer so hier deur jou KI ne. FXFXFX dis julle maand hierdie.

Hopeful - dit klink amper of jy in die army is jong, als so klokslag op hul tyd.

Debs - dokter het gesê matigheid voor oë en alkohol en sigarette is iets van die verlede. Gelukkig drink ek glad nie koffie nie.

Andie - wees gegroet.

Julle ek en DH het besluit as daar niks die maand gebeur nie, dan gaan ons so 'n 2 maande ruskans vat.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237656 by Zarah
Dankie Bea. En hoe lank vat die prosedure?

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237655 by Bea
Zarah, dit voel presies soos 'n papsmeer. Hulle gebruik ook dieselfde gereedskapstuk. Uit my vier kere was dit net een keer seer omdat die dokter gesukkel het om die ding in te kry - my uterus was gedraai. Die ongemaklikste is die vol blaas - want jou blaas moet vol wees vir die prosedure en dit is nie baie lekker nie. Sterkte xxx

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account