× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 5 months ago #237294 by Hopeful
More Almal hoe gaan dit hier?

Jooste dankie vir die inloer en ek is ook jammer om te hoor van die reflux maar ek glo eb vertrou dat sy sommer gou weer sal beter wees :)

Bea hoe voel die senuwees vir more?

Zarah en jou kand, ek sien self uit na die nat koe Kaap so exxcited. Die kaap se winter was altyd vir my aaklig toe ek daar gebly het en nou dat ek weg is mis ek dit vreeslik.

Dellie BAIE BAIE BAIE welkom hier by ons. Ek is sekker jy sal gou tuis voel. Ek is jammer om te hoor jou PCOS en hoop en bid saam met jou dat more se uitslae iets posetief sal bring. Onthou net PCOS is nie n doods fonnis nie en beteken nie jy sal nie kan swanger raak nie, jy sal dalk net n effe langger pad moet stap. As jy gaan lees is daar baie dames op die verskulinde threads hier op moomie gelukige en gesonde swangerskappe gehaad het. Die eerste oorwining is om positief te bly. Weer eens welkom hier by ons en ons sien uit om meer saam met jou te chat

AFM: nie veel nuus my kand nie

Lekker dag almal

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237293 by StellaK
Goeie more,

Jooste, baie sterkte met kleinding se siek. ek hoop dat sy vinnig weer 100% gesond sal wees. sterkte met die min slaap.

Dellie, baie welkom. sterkte vir die afspraak more, ek bid saam jou vir positiewe uitslae

lekker dag dames
:heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237291 by Bytjie
Hallo almal,

Dellie - welkom en sterkte vir more se uitslae afspraak.

Jooste - dankie vir die inloer en update, jammer oor kleintjie siek is. Hoop sy word gou beter en dat jy bietjie meer rus sal inkry.

'n Baie lekker Woensdag vir almal.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237289 by Zarah
More almal

Jooste! Dis so lekker om van jou te hoor. Jammer oor pikanien se reflux :( Ek hoop dit waai sommer vinnig oor.
Bea, ek hou styf duim vas vir Donderdag.
Hopeful, ek is bly jou mond is ok. EK gebruik ook die Clicks OPK elke maand. Dit was nog altyd akuraat vir my maar in jou geval stem ek ook vir ClearBlue. Laat weet as jy by julle kry. Anders moet ons n plan maak om dit vir jou te pos.

AFM: Baie besig met werk! Andersins geniet ek die lekker winter weer.
Lekker dag almal!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237288 by Dellie
Hallo Dames!

Ek is nuut hier en sal hier my eerste "post" wees. Hier is my storietjie:

Ek: 30 (PCOS)
DH: 30
TTC: vanaf Desember 2012

In September 2012 het ek en manlief besluit dis tyd om te begin met 'n gesinnetjie want die klok begin tik want mens word ook nie jonger nie. So ek is van die pil af nadat ek vir 5 jaar daarop was. Elke maand het AF opgedaag (bietjie laat en partykeer bietjie lank) maar ek het gedink dis net die pil wat uitwerk. Desember het ek my laaste AF gehad en besluit ek toe in Januarie 2013 om my ginekoloog te gaan besoek. Wat 'n skok toe hy vir my se ek het PCOS (lucky me!) Ek het dan 3 jaar terug niks makeer nie! Ek het vir dae aaneen gehuil - hoekom ek? Dr het my op Primolut N gesit wat baie mooi gewerk het maar nogsteeds geen BFP nie!

Nou ja, die 19e Maart is ek na 'n ander dr by Unitas hospitaal. Sy het bloedtoetse gedoen en weer 'n scan en het bevestig dat ek glad nie ovuleer nie. Manlief moes ook vir 'n sperm analise gaan. En more gaan ons om die uitslae van alles te hoor. Ek voel maar baie depressief en bid dat daar niks fout sal wees by manlief nie. En ook dat my uitslae positief sal wees. Ons wil so bitter graag 'n babatjie van ons eie he.

Ek is so dankbaar dat ek al julle stories kan lees en dat ek nie alleen is nie!

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237282 by joo~ste
Hallo almal
Ek sal nog my birth storie en foto's en als kom post, maar ek vat net nie grond nie. Ons pikanien het reflux en my slaap is min en die bietjie wat ek wel inkry is van power kwaliteit.

Erens het ek gelees van 'n BFP!? Geluk!!!!

Ek sal weer kom inloer as die medikasie begin werk en my lewe weer "ietwat" terug is na normaal.

Mis julle!!!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237281 by StellaK
Goeie middag dames,

loer net vinnig in om te se hallo :heart:

baie sterkte met almal se siklusse en met die winter verkoue wat nou begin toeslaan.

dink aan jou donderdag Bea.

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account