× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 6 months ago #236802 by zettie
Ertjie ek het ook PCOS en sonder Provera kry ek glad nie AF nie.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236801 by ertjie1
Ok, dr het gebel - hy sê dit is heel waarskynlik dat ek nie ge-ovuleer het die maand nie (wat my vermoede ook was) het getoets vanaf CD10-CD18 en het nie `n positiewe OV gekry nie.
Ek weet nie of ek voorheen genoem het, dat ek wel PCOS het nie.
Dit is die 1ste maand wat my siklus so deurmekaar is.

Hy het Provera voorgeskryf en Fertomid, as my siklus nie terug kom na normaal toe nie, wil hy weer `n LAP doen. :cry:
Sien dr weer 8 April

Hopeful, ek het op CD35 `n toets gedoen, en dit was BFN. Is vandag op CD38

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236800 by Andie
Ertjie ek dink amper dit vat net 2 ure om die resultate van 'n bloedtoets te kry... ;) Laat weet ons asb.

Hopeful, ons sien eers weer die FS einde Mei. Dan gan ons eers uitvind wanneer ons die eerste IUI gan doen en of ons reguit gan gan vir IVF. Alles hang af van die her-toets van DH se semen.

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236788 by Hopeful
Hi Julle,

Andie hoe lyk dinge julle kand waneer gaan julle vir die IVF by Tygerberg ( sorry ek is seker jy het al gese maar ek kan nou nie onthou nie )

Zettie, ek is net bly alles het goed gegaan en ek hoop jy kry sommer jou BFP met die volgende cycle!!!!

Ertjie jy is n beter mens as ek dat jy tot nou toe kon uithou hou ons op hoogte oor die bloed toetse? het jy enigsins n HPT gevat?

AFM: nie veel nuus die kand nie.

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236772 by Bytjie
Hi Zettie die dinge wat ons moet deurgaan vir 'n ou kleinding ne.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236770 by zettie
hALLO JULLE

Hopeful die operasie is nie soos lap nie hulle sny glad nie :blush: hulle gaan deur jou vajayjay met kamera . :blush:

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236769 by ertjie1
More Dames

Ek wag nog vir dr om terug te bel (soos Andie sê, hulle wat defnitief hulle tyd)

Ek is vandag alleen by die kantoor, gedink ek sal sommer gou etenstyd laat bloed trek, as ek nog niks van dr gehoor het nie.
My senuwees sal dit nie meer langer kan hou :laugh:

Andie, sterkte met die TWW.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account