× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 6 months ago #236326 by Hopeful
Lalie ek is bitterlik jammer om dit te hoor :cry: geniet jou weintjie venaand en ontspan groot drukkie vriendin

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:
The following user(s) said Thank You: Lalie12

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236325 by Zarah
Stywe drukkie Lalie en geniet jou wyntjie..ai, ek mis my wyntjie!
lekker naweek mense

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236324 by Lalie12
Ek chip net gou vinnig in..... Ek het gegaan vir bloedtoetse en ongelukkig is dit negatief die ontvangsdame van my huisdr het my gebel. :evil: zettie die duiwel Bly nie in jou baarmoeder nie ek dink hy travel in eiertjies rond!!!!!!!

Ek Gaan nou vir my die groootste glas WITwyn ingooi en relax!

Hoop julle Amal het 'n wonderlike naweek,

Lalie xx

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236322 by Snoekie
Hi Dames,
Hallo Bea. Baie welkom by ons klets kamer, en soos jy kan sien ons kan omternt klets...
Ek is kammer dat jy al so baie moet deurmaak met al die KI's. En wat die "symptom Spotting" betref, ek dink ons kan almal getuig dat jy defnitief nie alleen is daar nie. Maar ek hoop regtig daai krampe is die begin van 'n wonderlike gesonde swangerskap... En indien jy dan more jou BFP kry, moet jy nie skaars raak nie, jy moet steeds saam met ons kom klets!

Debs,
Sterkte vir Woensdag en ek hoop jy het nooit nodig vir daai pilletjie nie!

Ek hoop regtig julle het 'n wonderlike naweek.
Ek gaan nou eers groet, want my dogtertjie slap en mamma is bitterlik baie vaak, ons het gister aand weer pajama partytjie gehou!

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236321 by Hopeful
Zarah, dankie vir die mooi woorde dit beteken vir my baie. Ek moet se dit voel goed om weer die ou eke te wees met bietjie moet vir die hele TTC storie ek was laas jaar redelik n lee dop gewees en dit was vir my baie moeilik.

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236320 by Hopeful
Hi Bea welkom hier by ons groepie ek hoop dis jou maand die en dat jy more jou BFP sal kry laat weet vir ons.

Debs, my mans is in die selle bedreif as jy en ons was al saam toe hy nog swot so ek weet dit rof baie sterkte aan jou

Strikie, eks bitter bly jy het ons gevind. Hoe gaan dit daar by jou? gaan dit nou al beter by die werk na die Jaar afsluiting?

Zarah en Beehan dankie vir die inloer en ek hoop julle het n wonderlike naweek!!!!!

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236318 by Debs
Haaaaai dames!!

Soos jooste se hulle praat lat dit klap!! Hehehe! Ek skryf more eksamen/s so gaan net vinnig inloer :)

Zettie :( dis aaaaaklig dat jy daardeur moet gaan. Ek stem slaan op en pak weg dit gaan so exciting wees as jy dit weer opnuut kan opslaan....xxxx

Lalie ja ja hou ons op hoogte!!

Afm: was vanogg by fs. Dis CD11 en ekt eintlik n langerige siklus (nog nie vas nie) so daar was vanogg ng net folicles(spelling?) en nogi eiertjie nie. Gaan weer woensdag en dan sal ons kyk wane dit heeltyd speeltyd is :P als anders lyk ng mooi. As ek nie gan ov nie gaan sy my pilletjie gee (julle weet dalk watse pilletjie dit is hehehe) anyhows laat ek swot!

Hoop dis n mooi vrydag vir julle. Dink aan julle almal wat se hartjies seer is hoor. Liefde xxx

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account