× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 6 months ago #236317 by Bea
Hi Julle - ek sal ook graag wil saam gesels :-)

Ek: 34
DH: 36

Ek het 'n pragtige dogtertjie wat amper 3 is. Toe sy 'n jaar oud is en ek weer begin TTC het, is ek met graad 4 ENDO gediagnoseer. Dit is eintlik 'n wonderwerk dat ek natuurlik met haar swanger geraak het, want die FS sê as hy so na die "skade" gekyk het - lyk dit of ek al 5 jaar erge endo het.

My endo is verwyder Mei verlede jaar, maar helaas - nog steeds nie swanger nie :-(. Ek was twee weke terug vir my 4de KI - en môre toets ek!!! Soos elke maand verbeel ek my allerlei swangerskap-simptome. Hierdie maand het ek al "period pains" van 'n week terug - dis hoe ek met my dogtertjie vermoed het ek is swanger, so ek hoop dis dieselfde hierdie maand... maar nou ja...

Sterkte aan julle almal - hoop regtig dat almal sommer baie gou swanger sal raak. Ek het af en toe geroofkyk :-)

xxx

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236314 by joo~ste
Sjoe...maar julle gesels dat dit klap hier op die nuwe thread.

Ek gaan myself nie bekendstel nie...al my goetertjies is hieronder in my signature as julle wil lees. Die kort en lank is dat ek en DH vir meer as 3 jaar probeer het en eventueel moes aanvaar dat ons IVF moet doen (heng...ons het vir lank vasgeskop en wou dit nie doen nie). Maar---danksy die prosedure, baie tyd op ons kniee en 'n wonderlike FS wat ons goed laat verstaan het dat hy nie kan babas maak nie, maar God wel - is ons baba amper hier.

En...soos Snoekie is ons ook weer van plan om dadelik te begin TTC vir nr. 2 sodra hierdie japsnoet so 6 maande oud is. Ek raak oor 'n paar weke 36jr oud en ons gaan nie lank wag om weer te probeer nie.

Ek het deur almal se stories gelees....dit is duidelik dat hier baie dames is wat al 'n lang en hartseer pad gestap het. (Ai..Zettie - my hart breek as ek jou post lees). Ek weet ek sou nie kon hanteer om 'n babakamer te he wat reg en gereed staan sonder 'n pikanien daarbinne nie. Ek is so jammer dat jy hierdeur moet gaan. Dit is so onregverdig.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236312 by beehen
Sjoe Snoekie......Anja is beslis 'n pragtige dogtertjie!!!!!!

Soms dink 'n mens, dat jy deur sooooo baie is en dan lees jy die ander se verhale. Soms besef mens ook nie altyd 'n bevoorreg 'n mens is nie!

Zettie ek hou jou in my gebede en ek dink aan jou. "Big Hug"

Lekker nawekie vir elkeen van julle;-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236310 by Strik*kie
Hi julle

Bly ek het julle gekry :woohoo:

Lalie, ek hou ook alles gekruis vir more!!!!!!! :woohoo:

Hi Snoekie, Anja is te pragtig!!

Hopeful, dis wonderlike nuus dat julle kan gaan vir hulp.

Andie, laat weet ons wat se die dr vlge week. O ja en bly jy het ook die paadjie teruggekry na die ttc forum ;) Weet jy hoe dit gaan met Tracy?? Is al nuuskierig hoe dit mt haar pg gaan. En Hayley?

Zettie, ek verstaan hoe jy voel, dit is hartverskeurend om te wil maar niks gebeur nie :cry: Drukkie vir jou.

Hi Naomi, Blommie en al die ander ( waving) hehe

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236309 by Zarah
More almal

Ek help op die oomblik in n ander afdeling en sukkel om op internet te gaan. So verskoon my afwesigheid.

Snoekie! Anja is die pragtigste dierbaarste baba!

Hopeful, ek het nog nooit iemand soos jy ontmoet nie. Jou hart is van goud! Dankie vir wie jy is vir ons almal.

Lalie, nuwe blad, nuwe baba! Ek bid vir n BFP vir jou.

Zettie, vriendin, onthou, jy is net n mens. Nie n super hero nie. So jy mag voel soos jy voel. Ek stem saam met Hopeful. Vat biekie time off. Ek dink nie daar is n magic resep om om te hou dink aan baba nie. Maar jy kan jou gedagtes met ander dinge besig hou. Wat vir my werk is oefen, gesond wees. Maar ek het ook al so baie seer gekry in die lewe dat ek partykeer net shut down en afsny. Dit is ook nie goed nie.

Sterkte met wat jy ook al besluit met die babakamer. :heart: :heart:

Al die res, lekker naweek hou!

P.s. Jooste, laat weet as jy dalk vroeer in kraam gaan

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236308 by Snoekie
Lalie,
Baie Sterkte vir more! Hou ons op hoogte met wat daai toets se!!

Zettie,
Hier hoef jy nooit jammer te wees nie, jy weet nmos, ons almal pak mos van tyd tot tyd af by mekaar. My hart is baie seer saam met jou. Oor die hoop vir baba voor einde van die jaar. Ek was ook daar. Ek het laas jaar na my Maart silkus SOOOO gehuil dat ML gese het hy dink ons moet 'n breek vat van die TTC storie. Het dit toe nog een laaste kans gegee en hier is Anja nou. En as ek nou moet dink. Ek wil nie regtig Desember baba gehad het nie, anders verjaar hulle in die skool vakansie en soos Hopeful se daar is die kwessie oor of hulle terug moet gehou word en eers later in die skool gesit word.
Maar ek weet NIKS van wat ek nou gese het laat hou hart minder seer voel nie. GROOT VET drukkie vir jou vriendin! En as jy nodig het om eers daai baba kamer op te pak, dan doen dit. Dit help nie jou hart le in skerwe en dan moet jy die pad nog stap nie. Doen wat jy moet om jouself te vind en reg te wees vir die ding.
Het die FS gese julle mag gladnie TTC die maand nie, of moet dit net sonder meds wees? Ek weet jy OV nie sonder meds nie, maar as julle mag TTC, miskien is die Histeroskopie al wat jy nodig het om alles wakker maak daar binne!

AFM,
Julle ons moet ander blyplek soek. Die mense by wie ons huur wil nie ons kontrak hernu nie omdat ons nou vir Anja het. Hulle soek nie kinders in die kothuis nie. Ek is heel raadop! Dit is sooo vrek moeilik om huise te huur te kry in Pretoria Oos, en as mens iets kry is hulle so belaglik duur! En nou moet ons trek met 3 maand oue baba... BLEH :S
Maar op 'n positiewe noot. ML se broer het vir ons 'n week vakansie geborg in St Lucia teen die Natal kus. so ons gaan volgende Vrydag vir 'n week weg met verlof! JIPEEEE!
ML het regtig die vakansie nodig! en ek ook.

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236307 by Hopeful
"Halloo Snoekie" hehehehe dankie dat jy ook hier is snoekie ek dink jou sukses storie sal bie van die dames hier help!!!

Zettie my liefste liefste vriendin! Ek will jou net een groot drukkie gee!!!!! Jong ek weet hoe jy voel oor die baba kamer ( met die aanneming storie het ons ook mos n voledige kamer kemaak ) en ja dit maak bitterlik seer!!!! As dit is wat jou hart nodig het slaan die kamer plat my skat.
Dit is onsentent belagrik dat ons op die die reis mooi na onsself moet kyk wand ja anders verloor ons ons self. Daar is tog nou baie lang naweke in Maart en April meskien moet jy en DH bietjie weg gaan net twee van julle dat jy weer die vrou in jou kan vind en nie net die harts begeerte om mamma te wees nie. pas jouself mooi op en spreek positiewe dinge oor jouself uit! Zettie jy het so n spiecihaale plekkie in my hart.
Wat die cycle betref vriendin dink so daar aan dis k@k om n November, December, Janiearie baba te he. Se vir jouself dis nie wat jy wou gehaad het nie wand dan is jy of hoog swanger oor die warmste teid van die jaar of jou areme klein ding moet dan sukle met die hitte!! LAter moet mens die kuese maak of mens hulle n jaar terug hou ens. Dink daar aan dat dit beter gaan wees as jy eers volgende jaar in Maart of April kraam dis n lekker teid vir baba en vir jou en dan is jy nie huge in December nie!!!! See the silver lining. Ek weet nie of dit help nie maar ek hoop dit doen. Pas jouself mooi op en onthou ons is altyd hier as jy n skouer soek om op te huil. Ons almal het jou baie lief en verstaan waar duer jy gaan. :heart: :heart: :heart:

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account