× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 6 months ago #236306 by Snoekie
Hallooo Dames,

Ek: "hallo, my naam is Snoekie en ek het PCOS"
Julle in eenstemmige koor: "Hallo Snoekie"... :lol:

Okay, hier is ek in 'n neuter dop:
Ek 30
ML 32
Ek het PCOS en is Insullien-weerstandig.

Ons het getrou in April 2010 en het sommer al daai Augustus begin om te TTC, want ons het vooraf geweet van die PCOS.
het vir 1 jaar natuurlik prober swanger raak.
Sept 2011 met eerste Fertomid behandeling begin. het nooit stimuleer op fertomid nie het op gegaan tot 150mg, maar dit het niks gedoen nie.
Het na 4 toenemende fertomid siklusse oorgeslaan na Femara toe in Jan 2012.
het op derde siklus Femara swanger geraak in April 2012, en is nou die BAIE trotse mamma van Anja.



Ons oorweeg om nog in hierdie jaar terug te klim op die TTC wagon en gaan weer natuurlik probeer vir 'n ruk voor ons weer die spaarvarkie breek!

Ek bid dat Elkeen die jaar geseen sal word met 'n gesonde en gelukige swangerskap!
Baby Dust vir almal!

En ek wil ook net se baie Dankie vir almal op die groep wat my op my reis ondersteun het. Ek sou verseker die plot verloor het as dity nie was vir al die wonderlike vriendine wat ek hier gevind het nie. Want net iemand wat die pad self loop kan die seer, woede, angs en hoop verstaan.
Julle het elkeen diep in my hart in gekruip.

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236304 by zettie
More dames dok het gister laat weet ek mag nie die maand Fertomid drink nie omdat ek vir die Hysteroscopie gaan. So ja daar gaan my kanse vir `n baba in 2013 ook uit by die deur.

Skuus julle ek is bietjie depro vanoggend ek het besef dat ek regtig pateties is ek dink nie daar gaan `n minuut van die dag verby waar ek nie aan baba dink nie ek weet nie meer wie ek is nie. Ek het vanoggend besluit die naweek moet manlief die baba kamer oppak cot afslaan en kassie en als daai kamer waar ek elke dag moet verby is besig om my stadig maar seker mal temaak. Ek wens ek kan iets vind wat my kop bietjie wegkan vat van baba dink maar niks wil flippen werk nie.

Skuus hierdie is die enigste plek waar ek bietjie kan kom vent.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236303 by Hopeful
Hi Lalie, baie sterkte vir jou vir more ek hou ook alles gekruis vir jou. Julle ek weet dat symptom spotting NOOIT n goeie ding is nie maar lalie hoe voel jy?

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236302 by Bytjie
Hallo almal,

Lalie ek hou al my ledemate gekruis vir jou, sterkte vir more.

'n lekker dag vir almal

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236301 by Lalie12
So Bly ons is op 'n nuwe Blad!!!!

>>> Volgens die ontvangsdame kan ek maar more pieps op 'n stokkie. {Ek sal dit mos nou verseker doen}<<<< So hou die duime vas!

Ek hoop julle het 'n lekker naweek! {Ek sou nou sooo graag vannaand 'n glas wyn wou gedrink het, maar sal dit nou eers los tot ons verseker weet}

Hier probeer ek ook met my goed;

Ek: 26 {amper 27}
Man: 29
Lap & Ovarian Drilling Nov 2012
2011: Geen hartkloppie nie, {miskraam}
TCC: vanaf 2011- en is TANS nog hard BESIG!!!! :side:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236300 by Hopeful
More Almal,

Andie baie welkom hier by ons groepie, ek weet hier ( ek bly in Namibia ) wag ons altyd baie lank vir SA results ( gewoonlik 3 weke ) so bly maar op hulle keis. Voorspoed met maandag se afspraak en hou ons opo hoogte.

AFM: nie veel nuus nie is bly dit is vrydag :)

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236298 by Andie
More Dames!!

Ek : 30
DH : 39
TTC vanaf Januarie 2009 (kannie glo ons is al verby die 4 jaar merk nie :pinch: )

Ek het al 'n laporoscopy, hysteroscopy, DNC, HSG en baaaaaaaaie bloedtoetse gehad. Alles "lyk" reg en gesond en ek ovuleer op my eie elke maand. Maar daar is 'n groot MAAR. Ek spot elke maand vir omtrent 'n week voor AF begin en my siklus is redelik kort. Enigiets tussen 23 & 27 dae.

DH het 'n SA gehad omtrent 2 jaar terug wat "inconclusive" was omdat hy 'n prostaat infeksie gehad het. Woensdag weer gegaan vir een en ons wag op die oomblik vir die uitslae. :whistle:

Erm.... Wat nog? O ja, ons is nou by Tygerberg Hospitaal se Fertiliteits Spesialiste en het Maandag weer 'n afspraak waar ons HOPELIK nou uiteindelik 'n PVA aksie sal kan kry.

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account