hi Debs, very excited vir jou BD ( baby Dance ) maraton wat voor le heheheeh CD beteken Cycle Day so dit is water dag jy van jou cycle is. DPO beteken days past ovulation se se nou maar jy ovulate op CD ( cycle dag ) 14 en dit is nou al 3 dae na dit dan is dit 3DPO

Ek hoop dit help
Wat die ovulation beterf daar is twee factore om in ag te hou
nommer 1: Gesonde Sperm Celle lewe so 3-4 dae in n gesonde baarmoeder so dit betek n 3-4 dae voor dat jy OV ( Ovulate ) moet of kan jy al begin BD om seker te maak dar is spermcelle wat vir die eitjie wag die oomblik wat dit in die filopian tube is.
nommer 2: you eierselltjie lewe nog vir 24-48 uur na dat dit afgeskei is ( maar mik vir 24 uur ) so wat dit beten is die dag van ovilasie as ook die dag na ovulasie is jou beste teie
in samevatting as jy gewoonlik op CD14 ovulate dan stell ek voor julle bigin al op CD11 of CD12 poenie tot en met CD15 en om veilig te wees CD16 ook dan cover jy jouself double en dwars.
Oor nie almal van ons weet op watter dag on gaan ov nie stel ek voor jy vat n average en werk daar rond om
Ek hoop dit help