× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

11 years 10 months ago #252635 by fairychild
Hi Swartkat,

Ek is glad nie seker of die sonar die ouderdom van die eiers kan aandui nie. Ek hou duim vas hulle was nog wild en wakker toe die BD begin het.

Dames, slegte nuus aan my kant. My man is vandag inlig dat hy moontlik afgele gaan word. Ons al oor 'n week weet of hy Januarie nog 'n werk het.

Hoekom moet dit nou gebeur terwyl ons probeer swanger raak. Ek wag al jare om te probeer om 'n gesin te begin. So emosioneel vanaand

Me: 35
DH: 38
TTC since Sept. 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #252625 by DieSwartKat
More julle,

Fairy, ek het weer die teenoorgestelde, 'n hele spul ongewone simptome alhoewel ek vir 'n feit weet dat ek nie swanger is nie. Ek is nou CD21 en ov was eers CD18/19, maar ek het die laaste paar dae onsettende AF-tipe krampe gehad, eetlus, gister wou ek heeldag piepie, en vandag is my borste baie seer.

Ek was hierdie siklus op geen medikasie nie, ek dink al my "simptome" is te make met OV, maar dit is baie ongewoon vir my, ek het gewoonlik slegs 'n dag of twee krampe maar niks anders nie, en veral nie so erg soos hierdie maand nie.

Ons het op dok se advies nie ge-BD sedert CD11 nie. Maar sjoe, as ek nie van beter geweet het nie, het ek gedink ek het dalk vroeer ge-ov as wat dokter se scan gewys het. Sy het 6 klein eiertjies gesien en groot follies, wat dink julle is die kans dat ek dalk ge-OV het voor CD13 en die 6 eiers wat sy gesien het, is bloot die wat agtergebly het? Is so iets ooit moontlik?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #252623 by fairychild
Welkom Hbwoman,

Jammer om te hoor vand die verlies van jou eerste enetjie.

Ek kon ook nie vanoggend die versoeking weerstaan om te toets nie, selfs al weet ek dit is veels te vroeg. Hierdie 2weke voel soos 'n ewigheid. Ek soek aanhoudend simptome, maar het niks behalwe 'n bietjie spotting vroeer die week nie. Verkwis maar die tyd deur op forums uit te hang :-)

Me: 35
DH: 38
TTC since Sept. 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #252621 by Hbwoman56
More Dames

Dankie vir die verwelkoming en geluk aan al die toekomstige mammas wat onlangs BFP gehad het.

Dankie SwarKat, ja was n baie moeilike tyd gewees, maar mens kom sterker uit aan die ander kant. Ons het wonderlike herinneringe van kleintjie se hartkloppie wat ons n paar keer kon hoor omdat ek so baie scans gehad het, en kleintjie wat op die skerm vir mamma en pappa gewaai het. Dis hartseer wat gebeur het, maar verruil daai herinneringe vir niks in die wereld nie. Met my eerste swangerskap het hul my getoets vir Rubella en ek het geen weerstand gehad nie, toe ons besluit dat ek die MMR vaccine kry voor ons weer probeer dan is dit darem eending minder om oor bekommerd te wees as ek weer swanger sou raak.

Vanoggend besluit om toets te doen omdat ek nou al heel week sukkel met moegheid, alhoewel dit nie so erg is soos met my eerste swangerskap nie het ek tog gevoel dis tyd. ONgelukkig was dit BFN, maar ons nog baie positief aangesien dit bietjie vroeg was. HOu maar dop vir ander simptome, ek was baie gelukkig om nie die eerste keer naarheid te gehad het nie, hoop ek sal weer so gelukkig wees. Ek het manlief belowe dat hy hierdie keer eerste mag weet of ek verwag, aangesien ek laas n hele dag geweet het voor ek hom verras het, so mag nie skelm toetsies doen nie, hy hou my darem in toom so bietjie hehe

Lekker naweek vir almal.

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #252609 by wanda
Hi Dames

Dit Gaan so dol hier ek vat nie grond nie

Welkom aan die nuwe Dame

Ek wil net gou vir julle n update gee op manlief

Hy het nou net uit teater uit gekom en die dokter se dit is net Kroniese Prostitus daar is niks wat kan dui op wat dit veroorsaak nie.

Hy begin hom op antibiotika vir n maand die eerste 2 weke 750mg daar na oor 500mg. Dan sal hy weer na n maand terug gaan vir n opvolg.

Ek weet nie of ek moet lag of huil nie Ek is so bly dit is niks ernstig nie maar my hart is so seer dat ons nie n antwoord het oor hkm dit heeltyd terug kom nie

In 8 jaar het 6 toeste die infeksie aan gedui.

Nog steeds het ons nie n antwoord wat dit veroorsaak nie

Hoop julle almal het n wonderlike geseende week verder

Me - 34
DH - 30

TTC #2 - 8 Years
1 DD - 17 Years
Love my Girl children are worth more than GOLD

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #252598 by tanzie
That is amazing!!!!!congrats!!!!!
:kiss: :kiss: :kiss: :kiss: :kiss: and i see due date is June 27 on my dads birthday :kiss: :kiss: :kiss:

Now i am so excited to just relax and let go this month,thats all i want for Christmas,hehe

<a href="lilypie.com/">lmtf.lilypie.com/uVhsm8.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Maternity tickers" />


[link=http://www.babygaga.com/][image noborder]tickers.babygaga.com/p/dev265pr___.png[/image][/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #252596 by Twinkle
hi Tanzie

I got my BFP already this weekend i got meds for 2 months in Jan when i went for my last visit but never used it ... found someone who will take it over from me... Got a natural BFP without any meds ov test or scans....

Good luck hope you get your BFP soon!!!

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account