× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

11 years 10 months ago #252595 by tanzie
n vragie gou asseblief,ek is op cycle dag 7,wane kan ek begin try en hoe ver uitmekaar uit?ek dink ons grootste fout is ons geniet mekaar teveel....advice asseblief

<a href="lilypie.com/">lmtf.lilypie.com/uVhsm8.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Maternity tickers" />


[link=http://www.babygaga.com/][image noborder]tickers.babygaga.com/p/dev265pr___.png[/image][/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #252593 by tanzie
twinke* i used fertomid but it did not help me at all as i already ovulate on my own,it just made me release more eggs but still did not fall pregnant from it...it also made my hormones go upside down and all crazy,but luckily all is normal again...seeing i conceived naturally the 1st time but lost baby in miscarriage i decided to leave all medication and try naturally...however we all differ and i have heard alot of success stories regarding fertomid?so maybe you can try it,it could work for you :kiss: :kiss: :kiss: also my gnyea put me on a high dose for no reason other than he knew i just lost a baby and wanted another one so badly,i think i didnt fall pregnant because i did not heal yet at that time...now i am healed and ready to start over :kiss: :kiss: :kiss: ....

Goodluck,i hope that if you use it,it is a success like many others :kiss: :kiss: :kiss:

<a href="lilypie.com/">lmtf.lilypie.com/uVhsm8.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Maternity tickers" />


[link=http://www.babygaga.com/][image noborder]tickers.babygaga.com/p/dev265pr___.png[/image][/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #252573 by DieSwartKat
Hallo Hbowman56,

Welkom by ons groepie! Jammer om te hoor van die miskraam, klink darem of julle berusting kon vind en gereed is vir weer probeer.

Gelukkig is hierdie groepie SLEGS vir al die malletjies, ons het mekaar gevind en ondersteun mekaar is ons persoonlike obsessies met babas. Mag jy nog lekker saamgesels!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #252572 by Hbwoman56
Hi Almal

Ek ken nie almal se stories nie, maar wil graag myne deel. Ek en manlief het so paar maande terug n miskraam gehad op 11 weke. Die swangerskap was nie heeltemal beplan nie, want ons nie gedink sal so maklik en vinnig swanger word nie.Ons was so opgewonde en die seer was baie erg vir ons gewees toe die hartjie nie meer op die skerm klop nie. Na maande sien ons weer kans om te probeer en is dit nie die mees frustrerendste om te wag vir daai paar wekies sodat jy kan uitvind of jy swanger is of nie??? Manlief is so heel rustig oor alles en ek wens die dae verby sodat ek n toetsie kan gaan koop. Ek seker ek nie die enigste een wat so voel nie. Dis net lekker om met ander dames die frustrasie te kan deel, parytkeer voel ek of ek die enigste mal enetjie is wat nie kan rustig raak en natuur se rustige gang kan laat gaan nie. Sterkte vir al die toekomstige mammas met jul padtjie.

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]
The following user(s) said Thank You: tanzie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252526 by Twinkle
Meisiekind hou jou private messages dop asb...
ek pvt msg jou gou

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252525 by Meisiekind
Twinkle, ek gebruik Fertomid (of wat ookal in voorraad is) en woon in Kaapse noordelike voorstede. (Het laas week nog Fertomid in voorraad gekry by M-kem 24 uur apteek, as dit dalk die volgende vraag sou wees)

Me: 38 (PCOS, anovulation, endo)
DH: 41
DS: Our miracle boy conceived naturally, born Feb 2012
DD: Our miracle girl conceived naturally, born Sep 2019

TTC#2 June '13
Dec '13 - Dec '14: 8 cycles Fertomid (4x50mg; 4x100mg) - referred to FS May 2014
Jan '15: Laparoscopy and hysteroscopy - removed Endo, improved structure of 1 tube
Apr '15: IUI#1 - BFN
May '15: IUI cancelled, too many follicles
Jun '15: IUI#2 - BFN
Oct '17: IVF aspiration
Nov '17: FET#1 - BFN
Apr '18: FET#2 - BFN
Jun '18: FET#3 - BFP - early MC
Aug '18: FET#4 - BFP - early MC
Sep '18: FET#5 - BFP - early MC
Jan '19: Natural BFP!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252524 by fairychild
Hi almal,

Sterkte met ML Wanda. Ek hou duim vas dat julle die antwoord kry en dan binnekort 'n BFP kry. Welgedaan dat jy hom by die dok kon kry. Mans kan nogal dwars trek oor dr. toe gaan as hulle die dag lus het.

Ek sukkel nogal om die ov stokkies op die rak te los ;-)
Het laas week Maandag positiewe OPK gehad. Nou CD21 en het gisteraand begin "spot" wat baie ongewoon is. Kan nie onthou wanneer laas ek spotting gehad het nie. Moet meer as 10 jaar gelede wees toe ek op die inspuiting was. Probeer hard om nie simptome te soek nie maar ja... :-)

Me: 35
DH: 38
TTC since Sept. 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account