× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

11 years 11 months ago #251760 by Jame
Fairy ek kry mar di tyd om deur op stokkies te piepie :P :P

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #251759 by fairychild
Hoe oorleef julle die 2 weke wag?

Me: 35
DH: 38
TTC since Sept. 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #251757 by Tinktinkie
Skies julle, net helfte van my laaste post het 'gepost'!

Jamé, het eintlik gevra, noudat jy weer by ou FS is vir FET, of jy vir hom genoem het van dit wat die nuwe FS raakgesien het? Dink dit sal vir hom baie interessant wees om dit te hoor?

Meisiekind, bly AF het opgedaag, en sommer bly dat jy n hele natuurlike siklus aandurf! Ons raak partykeer so behep met die meds. Hou duimvas dat alles gebeur soos dit moet en jy nie te lank wag nie!

Ek is Nou so 2mnde op die inositol (SOLGAR) die 'in' deel van infolic, en drink steeds folic forte. Weet wel dat mens tenminste 3mnde lank op enige vits of supplements moetwees voordat ons liggame daarop begin reageer. So dis ok maar n vasbyt en uithou... Maar seker ons gaan resultate sien!!

Me: 30 lean pcos
DH: 33 male factor
Married 7yrs

Ttc since Oct 2011

DH had varicocelectomy Sept 13
Jan - May 14 - Femara =BFN
March 14 - Move to FS
May 14 - Hysteroscopy
June 14 - IUI 5mg Femara = Canceled
July 14 - IUI 5mg Femara, menopur and ovitrelle = BFN
Aug -Sept 14 - IVF with IMSI and ICSI - Hyperstimulated - no transfer.
6 frozen blastocysts
30 Oct 14 transfer 1 5BA blastocyst
6 Nov - 1st Beta 55
8 Nov -2nd beta 130!
We are so thankful

Daughter born at 33 weeks

File Attachment:




.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #251756 by Meisiekind
Middag almal

Nella, eerste trimester ook al weer verby. So bly om te hoor dit gaan goed en dat jy kom inloer. Die naarheid behoort darem seker binnekort weg te gaan. :heart:

Swartkat, bly om te hoor alles lyk goed. 30 dae is net lank wanneer dit 'n vrou is wat wag om swanger te word. :P Hoop die tyd vlieg vir julle. Soos die ander dames ook genoem het, ek het ook gesien daar is net 1 dag in jou fertile window waar jy 'n positiewe OPK kry (waar die toets lyntjie donkerder is as die control lyntjie), en binne 12 - 36 uur sal jy ovuleer. Ten minste ovuleer jy van self, so dis al klaar 'n groot stap in die regte rigting. :) Sal interesant wees om na 'n maand of so te sien hoe almal die Inofolic ervaar het.

Jame, dink aan jou! :heart:

Tinktinkie, hoop ov daag sommer gou op sodat julle kan voort gaan met julle planne. :heart: (bly jy hou van my woef :))

Wat my betref, AF het vanoggend opgedaag, so wat my betref is ek terug in die game. Geen meds die maand nie, maar ek glo vas dis moontlik dat ek self sal ov, al is dit dalk later as verwag. Moet wel nog 'n afspraak maak om FS te gaan sien - sal seker volgende week gaan. Vir nou probeer ek eers oor 'n vieslike verkoue kom sodat ek myself kan regkry vir die maand. Hoop die Kaapse weer speel saam sodat ons ontslae kan raak van al die kieme in die lug.

Lekker week julle!

Me: 38 (PCOS, anovulation, endo)
DH: 41
DS: Our miracle boy conceived naturally, born Feb 2012
DD: Our miracle girl conceived naturally, born Sep 2019

TTC#2 June '13
Dec '13 - Dec '14: 8 cycles Fertomid (4x50mg; 4x100mg) - referred to FS May 2014
Jan '15: Laparoscopy and hysteroscopy - removed Endo, improved structure of 1 tube
Apr '15: IUI#1 - BFN
May '15: IUI cancelled, too many follicles
Jun '15: IUI#2 - BFN
Oct '17: IVF aspiration
Nov '17: FET#1 - BFN
Apr '18: FET#2 - BFN
Jun '18: FET#3 - BFP - early MC
Aug '18: FET#4 - BFP - early MC
Sep '18: FET#5 - BFP - early MC
Jan '19: Natural BFP!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #251755 by Tinktinkie
Jame, dit help nogal as iemand my frustrasie kan deel

Me: 30 lean pcos
DH: 33 male factor
Married 7yrs

Ttc since Oct 2011

DH had varicocelectomy Sept 13
Jan - May 14 - Femara =BFN
March 14 - Move to FS
May 14 - Hysteroscopy
June 14 - IUI 5mg Femara = Canceled
July 14 - IUI 5mg Femara, menopur and ovitrelle = BFN
Aug -Sept 14 - IVF with IMSI and ICSI - Hyperstimulated - no transfer.
6 frozen blastocysts
30 Oct 14 transfer 1 5BA blastocyst
6 Nov - 1st Beta 55
8 Nov -2nd beta 130!
We are so thankful

Daughter born at 33 weeks

File Attachment:




.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #251753 by Jame
Hellooo Tinktinkie!

Jip jy onthou goed, ek gaan more weer. Als was reg met my vorige scan. Gaan ok natuurlik siklus probeer so geen estrogeen vooraf nie. Net progestoroon 2 dae vanaf 2 dae voor terugplasing.

Shame, niemand verstaan die frustrasie van 'n lang siklus beter as ek nie. Dis aaklig. Sterkte jong, hoop jy ov sommer vinnig vinnig dat af kan begin...

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #251752 by Tinktinkie
Hallo julle!

Jammer ek was so stil, so swak internet konneksie gehad die afgelope tyd!

Dis so lekker om te sien jul is weer besig hier..

Swartkat, so bly jy is nou aan die gang... Mag ek vra hoekom dr so gou vir jou gaan meds voorskryf? Wag hul nie gewoonlik langer nie? Of monitor n gewone siklus voordat mens brgin met meds?

Jame, hoe was jou scan laasweek? Als reg? Jy gaan more weer ne? Flippet! Eks so opgewonde saam met jou!!! Ek kan nie wag om te hoor nje!!

Meisiekind, jou oulike woef prentjie sit bo saam met al my emojis, hehe! Te vreemd, en so cute!! Het AF al haar verskyning gemaak?? Dan is jy weer back in te game!!!

Twinks! Lekker om jou hier te sien! Hoe gaan dit met jou?

Afm, wag steeds vir ovulasie. Its gonna be a loooong one! Ai!

Me: 30 lean pcos
DH: 33 male factor
Married 7yrs

Ttc since Oct 2011

DH had varicocelectomy Sept 13
Jan - May 14 - Femara =BFN
March 14 - Move to FS
May 14 - Hysteroscopy
June 14 - IUI 5mg Femara = Canceled
July 14 - IUI 5mg Femara, menopur and ovitrelle = BFN
Aug -Sept 14 - IVF with IMSI and ICSI - Hyperstimulated - no transfer.
6 frozen blastocysts
30 Oct 14 transfer 1 5BA blastocyst
6 Nov - 1st Beta 55
8 Nov -2nd beta 130!
We are so thankful

Daughter born at 33 weeks

File Attachment:




.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account