Hi julle.
Dankie vir jul almal se ondersteuning en begrip. Jammer ok vir die swaaar afpak. Vandag voel ek weer...mmm....vriendeliker
Wanda, ai jong, soos jy seker nou weet ek het nie die REGTE woorde nie, en ok seker nie die regte houding nie, maar wil net se ek hou styf baie styf duim vas vir jou. Dink aan jou. En sterkte met die 2ww. Mag als net goed gaan vir jou id lang wag.
Fairy, Maandag is dan D-day. So exciting.
Tinktinkie, dankie vir die blogs, ek sal hul beslis lees.
Nunukie dankie ok vir jou insigte en dat jy nogsteeds kom inloer.
Gaan more weer vir CD14 scan. Hoop so als lyk mooi en belowend dat ek kan begin met die bloedtoetse, sommer gou gou sal ov en dat ons die frosties kan terugsit. Ek en ML het ok gisteraand die dinge mooi bespreuk. Ons pva is (ek is 'n girl wat hou van 'n pva, kan nie so verward rond pik nie, irriteer myself naderhand), as als mooi ontdooi het ons nog ingesluit die rondte, 2 siklusse om te probeer met die frosties. As albei BFN is gaan ons Januarie na FS #2 by Vitalab vir IVF. Ek sal altyd aanhou wonder of hy ons nie kon help nie, so dis iets wat ek voel ons eenkeer 'n GO moet gee. En as dit ok BFN is, is ons klaar met die padjie. Sal seker NOOIT ophou probeer nie, of wel nie voor my heupe ingee van ouderdom nie

, maar ek voel nou weer erens moet ek streep trek en aangaan met , soos jul se nuwe bra's koop, nuwe klere, bietjie aan die figuur werk, en sommer net weer chill saam ML en dogtertjie.
Sjoe dis laaaaang brief, sorry, my werk is onder ander om verslae te skryf so hier is jul VERSLAG vir die dag
Tatta
xxx