× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

11 years 11 months ago #252030 by Tinktinkie
Swartkat, hoe lyk dinge by jou? Voel jy beter??

Wanda, baie sterkte. Weet nie rerig wat om vir jou te sê nie, gaan jy maar self vir n bloedtoets gaan dag12? Of het jy n plan?

Jamé, een slaapie!!!! Whooo hoooo!!

AF het uiteindelik opgedaag, dag37!! Nog nooit so excited gewees oor dit nie, hehe! Sal later hoor wat die pva sal wees van hier af...

Me: 30 lean pcos
DH: 33 male factor
Married 7yrs

Ttc since Oct 2011

DH had varicocelectomy Sept 13
Jan - May 14 - Femara =BFN
March 14 - Move to FS
May 14 - Hysteroscopy
June 14 - IUI 5mg Femara = Canceled
July 14 - IUI 5mg Femara, menopur and ovitrelle = BFN
Aug -Sept 14 - IVF with IMSI and ICSI - Hyperstimulated - no transfer.
6 frozen blastocysts
30 Oct 14 transfer 1 5BA blastocyst
6 Nov - 1st Beta 55
8 Nov -2nd beta 130!
We are so thankful

Daughter born at 33 weeks

File Attachment:




.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #251978 by wanda
More Dames

Ek lees almal se post maar teen die tyd wat ek moet tik is ek sprakeloos

Ek is nie baie lekker nie. Wil vir alles huil. Het nog geen simtome soos in die verlede met die Clomid nie. Gewoonlik kop seer naar seer boobs en uit geslaan van kop tot tone maar niks nie.

Party dae voel ek of ek nie my eie liggaam ken nie.

Slaap baie sleg in die nag. Het van gister aand af lae rug pyn voel soos oor my niere en krampe soos AF maar ek is nou eers 8 dae na die IUI

Ek is ook erg emisioneel is nie seker of my brein nou weer trieks op my trek nie

Het ook verwag dat die dr vir my n bloed toets vorm sal gee.

Ek was nog nooit bewus van lae needles en pin gevoel nie so is lekker deermekaar.

Kan nie met manlief hier oor praat nie wil nie sy Hopes op kry nie hy vat die geringste dingetjie baie ernstig

Vir die eerste keer probeer ek relax en hy vra my uit die bloute uit so hoeveel dae het ons oor.

Ouens bid asb net vir my ek weet nie waai kant to nie en wil net probeer om rustig te wees hier oor.

Maar hoe de hel is mens rustig as jy iets so graag wil he en vir die giringste pyn of tinkel begin jou brein oor tyd werk oor wat dit kan wees

Hoop julle almal het n wonderlike woensdag en dat almal berusting sal vind en net Glo en Vertrou in God se wonderwerkies wat hy vir ons gee :blush:

Me - 34
DH - 30

TTC #2 - 8 Years
1 DD - 17 Years
Love my Girl children are worth more than GOLD

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #251976 by Tinktinkie
Jamé, dink ek sou die selfde gedoen het as ons in julle skoene was. Ons wou aanvanklik baaaaie graag 2 terugsit, maar dr en embriloog het baie sterk daar teen aanbeveel, so ons sal 1 nou doen, as onsuksesvol, 2 volgende keer.

Swartkat, drink nou n rukkie infolic, en dit het defnitief nie my siklus vinniger gemaak nie! Ek wens dit het!

Me: 30 lean pcos
DH: 33 male factor
Married 7yrs

Ttc since Oct 2011

DH had varicocelectomy Sept 13
Jan - May 14 - Femara =BFN
March 14 - Move to FS
May 14 - Hysteroscopy
June 14 - IUI 5mg Femara = Canceled
July 14 - IUI 5mg Femara, menopur and ovitrelle = BFN
Aug -Sept 14 - IVF with IMSI and ICSI - Hyperstimulated - no transfer.
6 frozen blastocysts
30 Oct 14 transfer 1 5BA blastocyst
6 Nov - 1st Beta 55
8 Nov -2nd beta 130!
We are so thankful

Daughter born at 33 weeks

File Attachment:




.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #251975 by Jame
Hi Swartkat, ek is ok op inofolic die siklus, maar ongelukkig op progestoroon ook, so ek weet nie wat is verantwoordelik vir watse pyne en skete nie.....ek het baie ;).

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #251974 by Jame
Hehehehe Tinktinkie, ja ons is braaf, maar na die ander FS speech gegee het oor DIE GOUE EIER, wil ek nie kanse vat nie.

Ek weet nie hoe is hul gestoor nie. Dalk 2 / 2 vd goeies saam met die minder goeies, ek weet nie. Sal jou laat weet.

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #251973 by DieSwartKat
Hallo julle!

Random vragie: vir die dames wat tans op Inofolic is, het julle ondervind dat dit jul siklus beinvloed het? Ek is tans op CD24 van 30-32, het sedert gister terrible krampe en simptome wat ek gewoonlik 2 - 3 dae voor AF kry. Nuuskurig om te sien wat gebeur, het julle dieselfde ondervind?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #251972 by Tinktinkie
Julle het n goeie rapport, né!

So is jul braaf genoeg om al 4 terug te sit as almal die proses oorleef? Ek neem aan jul gaan die A-kanidate eerste probeer?

Me: 30 lean pcos
DH: 33 male factor
Married 7yrs

Ttc since Oct 2011

DH had varicocelectomy Sept 13
Jan - May 14 - Femara =BFN
March 14 - Move to FS
May 14 - Hysteroscopy
June 14 - IUI 5mg Femara = Canceled
July 14 - IUI 5mg Femara, menopur and ovitrelle = BFN
Aug -Sept 14 - IVF with IMSI and ICSI - Hyperstimulated - no transfer.
6 frozen blastocysts
30 Oct 14 transfer 1 5BA blastocyst
6 Nov - 1st Beta 55
8 Nov -2nd beta 130!
We are so thankful

Daughter born at 33 weeks

File Attachment:




.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account