× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 1 week ago #251564 by fairychild
Goeie more, DieSwartKat - wou die siklus begin probeer maar is tot Sondag in Kaapstad vir werk wat beteken ek kan dalk mis vir hierdie maand. Sterkte vir more se afspraak.

Me: 35
DH: 38
TTC since Sept. 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 week ago #251557 by wanda
More Dames

Welkom Fairychild Ek hoop jy kry sommer vinnig jou BFP

More Swart kat jammer dat jou siklus deer mekaar was maak mens so emisioneel as dit gebeer.

Ek het gister n break down gehaat eerste keer in 8 jaar dat ek so gehuil het maar vandag voel ek baie better en kan ek weer aan gaan.

Vandag is dag 2 so ek gaan die siklus vir KI en dit sal net 1 keer gebeeur dan gaan dit maar net gelos word.

My gewone Gyne vra vir alles 7000 en hy se alles is Afor away ek kan hom die 25 sept sien om te kyk vir Foliccles verskoon die spelling

Ek wag om te hoor wat se die fertiliteits spesialis hy vra 3500 ook vir alles in gesluit my medikasie.

Sal nou maar sien by wie ek sal gaan mens moet maar na mens se sak ook kyk ne

Hoop almal het n wonderlike dag B)

Me - 34
DH - 30

TTC #2 - 8 Years
1 DD - 17 Years
Love my Girl children are worth more than GOLD

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 week ago - 12 years 1 week ago #251556 by DieSwartKat
More julle almal,

Dit gaan nog goed aan my kant, niks veel aan die gang nie. Tel my dae af tot volgende Vrydag se gynae besoek.

My siklus bietjie deurmekaar hierdie maand, heelwat later as gewoonlik opgedaag. Maar nouja!

Welkom by ons Fairychild, het julle reeds begin probeer of eers van die nuwe siklus af? Baie sterkte! Geniet die pad, hoop julle is super-vrugbaar en dinge gebeur sommer vining.

Hoop dit gaan goed met julle almal, Jame, hoe lyk daai POAS?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 week ago #251552 by fairychild
Hi almal,

Ek is nuut op die forum en het besluit om te begin probeer vir eerste babs.
Ek 34(35 in Desember), ML 38.
Het gynae in Maart gesien en volgens haar als goed om voort te gaan.
Hoop ek wag nie lank vir 'n BFP nie en dat ek ook sommer baie ander hier op die forum gaan sien.

Me: 35
DH: 38
TTC since Sept. 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 week ago #251515 by wanda
Goeie More Dames

Dankie vir almal se positiewe boodskap Ek voel bietjie beter van oggend.
Die dokter by wie ek tans is is my 4 de opinie die eerste dokter wat ek gesien het wou al op 30 n histerektomie doen my gediagnoseer met Asherman syndrome.

Ek was so kwaad vir sy manier van dit oor dra en geen verduideliking dat ek dadelik n ander dokter gekry het. Hy het net gese hy kan my nie behandel nie want ashermans is nie in sy veld nie.

Toe gaan sien ek n fertiliteit spesialis by Bio art fertility wat my toe na my gyne wat ek tans by is verwys. Hy het alles gedoen 2 labscopes 2 ander scopes wat hulle in teater doen en net gese hy sien geen ashermans nie.

Toe hy nou alles het soos hy dit wil he het ek n cycst gehaat wat gebars het toe vat hy my weer in vir n labscope maak skoon en sien toe my baarmoeder le agter oor toe hy hom wil terug sit op sy plek sien hy. dat dit vas gegroei is aan my duk derm hy het hom toe los gemaak. Dit was so seer operasie ek was vir 15 dae pik swart op my maag

Gelyk of iemand op my gespring het.

Na die operasie het hy my weer gesien en alles verduidelik.

Dit is toe dat hy se hy wil sien of ek gan O op my eie of ek gaan hulp nodig he

op dag 13 Het hy die perfekte Eiertjie gesien

toe het hy gese as dit nie die rondte self gebeur nie sal hy die KI vir ons doen

Gister aand het ek en manlief begin praat daar oor ons was so seker alles sal uit werk en ons sal die geld he om dit te doen om van oggend met n skok uit te vind ons moet 7000 in totaal bymekaar he

So ek dink ek moet die maand vrede maak as AF opdaag dit kalm en rustig vat en volgende maand eers gaan vir die KI

Sal maar sien wat gaan gebeur

Sterkte vir almal die is nie een van die moeilikste dinge in my lewe mens het geen beheer oor dit nie en die emisionele wip plank is nie altyd maklik nie

Glo en vertrou dat almal hulle goeie nuus sal kry

Me - 34
DH - 30

TTC #2 - 8 Years
1 DD - 17 Years
Love my Girl children are worth more than GOLD

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 week ago #251512 by Meisiekind
Jame, ek hoor wat jy sê oor geduld - ons is mos maar altyd haastig. Ek sal graag wil dink dat ek al beter is. So skaaf die Here ook maar aan ons almal. :)

Hoop jou gewag is nie meer veel langer nie. :heart:

Alicia, baie dankie dat jy jou ervaring met ons gedeel het. Dit klink soos iets wat ek graag sal wil probeer en is bly om nou hiervan uit te vind. Lyk ook soos iets wat goed sal wees vir my in die algemeen, in tye wanneer ek nie TTC nie, want ek is oortuig daarvan dat mens iets moet doen aan PCOS en dit nie net moet los nie. Dit kan nie goed wees om jou lewe lank met 'n hormonale wanbalans te loop nie.

Vir die ander dames wat ook belangstel, ek het vinnig ge-Google. Hierdie is die amptelike webblad: www.inofolic.it/drupal/?q=node/41

Alhoewel hierdie een bevat vir my baie intersante feite oor die produk en ook in die algemeen hoe ons liggame werk: www.getpregnant.co.za/products/product-category/inofolic/

Twinkle, goed om van jou te hoor. :heart:

Me: 38 (PCOS, anovulation, endo)
DH: 41
DS: Our miracle boy conceived naturally, born Feb 2012
DD: Our miracle girl conceived naturally, born Sep 2019

TTC#2 June '13
Dec '13 - Dec '14: 8 cycles Fertomid (4x50mg; 4x100mg) - referred to FS May 2014
Jan '15: Laparoscopy and hysteroscopy - removed Endo, improved structure of 1 tube
Apr '15: IUI#1 - BFN
May '15: IUI cancelled, too many follicles
Jun '15: IUI#2 - BFN
Oct '17: IVF aspiration
Nov '17: FET#1 - BFN
Apr '18: FET#2 - BFN
Jun '18: FET#3 - BFP - early MC
Aug '18: FET#4 - BFP - early MC
Sep '18: FET#5 - BFP - early MC
Jan '19: Natural BFP!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 week ago #251510 by Twinkle
hello almal

HOop dit gaan goed onder die omstandighede... jammer ek is so stil ek lees nog alles...
Net gou gou Wande die bloed in die urine kan moontlik blaasinfeksie wees soos Jame se. Ek voel ABSOLUUT NIKS as ek blaas infeksie het nie, die eerste tekens is bloed in my urine ...

Julle ek dink elke liewe dag aan julle almal - ek glo hoop en Vertrou dat Nunu ons geluk gaan laat draai... ons het beslis n BFP op die forum gekort....

Pas jul op en BAIE BAIE STERKTE met elkeen se pva!!!

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account