× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 1 week ago #251490 by Nunukie
HI Julle

Baie, baie dankie vir al die mooi wense. Dit word regtig opreg waardeer :heart:

Ek was Saterdag weer vir die HCG/Beta toets en die telling is mooi op na 390 (was 154)...so als lyk sover in orde.
Ek moet vandag bel vir my 1ste sonar afspraak.
Ek dink dit sal WERKLIK insink as ek die hartkloppie hoor...

Julle, Die Here is getrou! Hy ken die regte tyd. Julle moet net aanhou vertrou op HOM! Julle almal bly op my gebedslysie.
Baie, baie dankie vir al julle ondersteuing en moed inpraat. Dit maak sowaar hierdie pad makliker om te stap.

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 week ago #251486 by Jame
Hi julle

Lagogies vertrou dit het goed gegaan gister. :heart:

Nunu jy beter ons op hoogte hou en nie durf verdwyn nie.

Ons het die naweek nog goeie nuus gekry. My vriendin het haar bloedtoetse terug gekry sy is swanger. Sy 44, probeer vir laasste 4 jaar, en het toe swanger geraak met donor eggs. So bly vir hul. Lyk my die seisoen begin vir ons klompie draai ;)

Lekker week julle!!!

xxx

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 week ago #251481 by Lagogies
Nunu ek onthou jy het mos lekker baie follies gehad. So miskien is di twee...of drie ....of vier ek kan nie wag v jou scan nie!

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 weeks ago #251476 by Meisiekind
Nunukie! Watse awesome nuus is dit nie?! Dank die Here!! :woohoo: :woohoo: Ek het sommer met 'n traan in die oog gesit toe ek dit lees. En om te dink julle het 'n ruk terug amper opgegee - ek is so verskriklik bly julle het nie! En die POAS goedjies was toe die keer nie so sleg nie. :P Dis darem maar awesome om die 2 lyntjies te sien.

Mag jy 'n baie gesonde en geseënde swangerskap beleef en ek sal definitief uitkyk op die ander threads om te sien hoe jy vorder. Vertrou in die Here - by Hom is niks onmoontlik! Sal bid dat alles goed afloop vir julle. :heart: :heart:

Lagogies, sterkte vir Sondag se IUI en mag jy een van vele BFPs hê wat volg op Nunu se goeie nuus! :heart:

Me: 38 (PCOS, anovulation, endo)
DH: 41
DS: Our miracle boy conceived naturally, born Feb 2012
DD: Our miracle girl conceived naturally, born Sep 2019

TTC#2 June '13
Dec '13 - Dec '14: 8 cycles Fertomid (4x50mg; 4x100mg) - referred to FS May 2014
Jan '15: Laparoscopy and hysteroscopy - removed Endo, improved structure of 1 tube
Apr '15: IUI#1 - BFN
May '15: IUI cancelled, too many follicles
Jun '15: IUI#2 - BFN
Oct '17: IVF aspiration
Nov '17: FET#1 - BFN
Apr '18: FET#2 - BFN
Jun '18: FET#3 - BFP - early MC
Aug '18: FET#4 - BFP - early MC
Sep '18: FET#5 - BFP - early MC
Jan '19: Natural BFP!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 weeks ago #251475 by Tinktinkie
NUNU!!!! Whaaaaaat?!?!?!?!

Dis super goeie nuus! Baie, baie geluk! Kan net dink dat jy en jou man in ekstase is :heart: :heart: :heart: geniet elke oomblik van die opwinding!

Me: 30 lean pcos
DH: 33 male factor
Married 7yrs

Ttc since Oct 2011

DH had varicocelectomy Sept 13
Jan - May 14 - Femara =BFN
March 14 - Move to FS
May 14 - Hysteroscopy
June 14 - IUI 5mg Femara = Canceled
July 14 - IUI 5mg Femara, menopur and ovitrelle = BFN
Aug -Sept 14 - IVF with IMSI and ICSI - Hyperstimulated - no transfer.
6 frozen blastocysts
30 Oct 14 transfer 1 5BA blastocyst
6 Nov - 1st Beta 55
8 Nov -2nd beta 130!
We are so thankful

Daughter born at 33 weeks

File Attachment:




.
The following user(s) said Thank You: Nunukie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 weeks ago #251470 by Lagogies
Nunu! Exciting times! Baie geluk! H&H 9 months vir jou!

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 weeks ago #251469 by Lagogies
Dis nogals erg Jame. My siklusse is so maks 25 dae op meds. Dis erg op die sak want elke siklus kos. En die eiertjies is min!

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account