× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 3 weeks ago #251251 by Tinktinkie
Jame, sien nou jy was vanoggend vir nog 'n prosedure! Girla, so bly saam met julle dat jy nie nou nog n opp ook nodig het nie , dit is GREAT nuus!! Mens weet n FS is n keeper as hy jou terugstuur na jou ou dr toe en nie probeer geld maak uit julle nie! Kan die probleem met jou baarmoeder die rede wees vir jou lang siklusse ook? Hoop so!

Lagogies, so jammer om te hoor dat dit weer n bfn is. :heart: dalk dit rustig vat vir n rukkie, uitbranding is niemand se maat nie, moenie daarmee speel nie. Hoop jy kry kans om af te skaal. Baie sterkte!

Swartkatjie, moet nou nie stress oor dinge wat nog nie eens amper vir jou realitiet is nie :P take it easy girl, as jy binne 6-12 mnde swanger raak na Sept is dit absoluut wonderlik. Moenie onrealistiese stress op jou self en huwelik plaas nie. I know its easier said than done :whistle:

Meisiekind, hoe gaan dit met die meds? Enige simptome?

Ons 12 selletjies in die lab doen nog almal goed, baie geseend!!! Sal Donderdag hoor hoeveel hul kon vries xxx

Me: 30 lean pcos
DH: 33 male factor
Married 7yrs

Ttc since Oct 2011

DH had varicocelectomy Sept 13
Jan - May 14 - Femara =BFN
March 14 - Move to FS
May 14 - Hysteroscopy
June 14 - IUI 5mg Femara = Canceled
July 14 - IUI 5mg Femara, menopur and ovitrelle = BFN
Aug -Sept 14 - IVF with IMSI and ICSI - Hyperstimulated - no transfer.
6 frozen blastocysts
30 Oct 14 transfer 1 5BA blastocyst
6 Nov - 1st Beta 55
8 Nov -2nd beta 130!
We are so thankful

Daughter born at 33 weeks

File Attachment:




.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 weeks ago #251250 by Jame
Middag julle!

Geen operasie nodig nie, FS sê my baarmoeder makeer niks. So jodium kon die ding dalk net gedoen het. Hy het ok gesê hy raai ons aan om die frosties eerder terug te sit by vorige FS/lab. Risiko te groot voel hy, omdat daar sewe is en vgl hom kanse goed is dat ons "goue eier" een van hul is.

Ek dink ML het 'n man crush op die dokter, ek dink ek ok so bietjie. Nie die mooiste ou dingetjie nie, maar gaan hom mis. Sal hom enige tyd vir enigiemand aanbeveel. So eerlik en reguit.

Ek is vandag CD11 so die maand is ons op die homeplan.

Lekker middag julle!

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 weeks ago #251233 by DieSwartKat
More Dames,

Lagogies, stywe drukkies vir jou. As ek so kyk na die bynaam wat jy vir jouself gekies het, dan sê dit iets moois van jou persoonlikheid. Hang vas en bly positief. Met die seisoene wat draai is meeste mense geneig om weer siek te raak, veral nou met die stuifmeel wat in die lug is. Dis darem amper somer en weer warm.

Jame! Sterkte jong! Ek hoop dinge het reeds 'n postiewe "spin" gehad, hoop jy kom post later goeie nuus vir ons.

Ek laat julle almal met 'n mooi gedagte wat ek gister raakgelees het: Waar jy ookal in die lewe gaan, onthou dat niks en niemand jou laer kan slaan as tot op jou knieë nie :heart:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 weeks ago #251232 by Jame
Hi julle!

Ai mag ek so selfsugtig wees en vra of jul nie vanoggend vir my ou skiet gebedjie sal sê nie? Ek gaan vanoggend vir die baarmoeder scan ding (g'n benul wat noem hul DIE een nie), hoop so die HSG het sommer die ding gedoen en dat dit nie nodig is om weer operasie ens te kry nie.

Mooi daggie vir jul.

Lagogies spesiaal sterkte vir jou :heart:

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 weeks ago #251231 by Jame
Ai jammer Lagogies! Kan dink jy is pootuit! Kyk mooi na jouself. Dink aan jou.

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 weeks ago #251230 by Lagogies
Haai julle jammer ek is so skaars. Ek werk my simpel.

BFN vir my. Ek het dit verwag want dag 6-9 was ek vrotsiek so implantasie kon seker nie gebeur nie.

ek is eintluk so frustreerd want gewoonlik as ek voel ek gaan siek word drink ek hoe dosis vit C. En omdat ons ttc bly ek weg v hoe dosisse vit C, want te veel werk teen ttc . My sinusse is gewoonlik wat my siek maak en panado is al wat mens kan drink.....

Verder is ek heeltemal oorwerk van Des af en vat nie grond nie. Ek dink my lyf wil net nie meer nie. So elke maand is ek griepering en hou maar net aan werk want daar is niemand anders om die werk te doen nie

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 weeks ago #251224 by Jame
Hello julle!!

Ag meisiekind eintlik is FB net een groot kommin spul. Ek is op FB bloot om darem fototjies van vriende en fam te sien wat ver bly, die res van die posts ens irriteer my grensloos. Dis of sinnelose goed wat jou intelligensie of eerder lack thereof verklap of bragg spul van kyk my X6 motor wat my man vir my gekoop het ens ens... My een vriendin is 44 , het 4 kinders en sy het my amper gevang met daai einste "game". Ek het uit skok uit haar gebel, toe vertel sy my hoe werk dit, so dom ou game :swear: .

Tinktinkie, yeah vir 'n wonderlik IVF siklus. Jou eiertjies doen hul ding! So bly daaroor.

Swartkat, nee man moet nie stres nie, ek het VELE vriendinne wat bv geen moelikheid gekry het weens hul keisers nie. Ek is net een vd unlucky few. Wat ek wel sal se en van nou af altyd sal se, as jy al keiser gehad het of skraap en jy besef jy sukkel met die 2de enetjie, dring daarop aan dat hul heel eerste HSG x-ray doen. Nie KI, IVF ens nie, help vere jy doen dit en die omgewing waarin hul moet werk is nie reg nie. Dis nie eens duur nie. HSG het my R2000 gekos, maar is in Sandton gedoen so mens betaal permium omdat jy so bevoorreg is om daar rond te ry :P . Baie goedkoper as R30k vir IVF ..gelukkig is all not lost en het ons 7 gevriesdes. Maar nogsteeds.

Teen Des het jy broodjie in daai oondjie :heart:

Toedels julle!!

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account