× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 8 months ago - 12 years 8 months ago #246093 by Bea
Môre almal

Bytjie, dalk wag daar nog vir jou 'n surprise BFP - mens weet nooit!

Zettie, wat 'n hartseer storie. Ek kan my nie eers indink nie hoe dit moet wees nie. x

Zarah, hoe gaan dit nou met jou broer en sy vrou? Hoe voel jy op die pil, ok?

Lagogies, sterkte by die werk, hoop jy kan volgende maand bietjie rustiger wees as jy weer IVF.

Andie, lekker om weer van jou te hoor! Ek het jou troufoto gesien wat Zarah gepost het en jy het pragtig gelyk!

Nunukie, jy kan hulle seker bel as jy wil - hoop die tyd vlieg tot jou afspraak die 24ste.

Hallo al die ander dames.

AFM: Laaste Femara gedrink vanoggend. Pergoveris gespuit. CD8 sonar môre. GROEI FOLLIES GROEI!!!

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246084 by Bytjie
Skies julle ek het nou nie eers gegroet nie.

More dames, hoop dit gaan goed met julla almal.

Lekker Dinsdag vir julle almal.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246083 by Bytjie
Shame Zettie, wat 'n hartseer storie. Ek hoop sy is nou al klaar gekraam. En dat alles, onder die omstandighede, goed gaan met haar.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246076 by Zarah
More almal

Ai zettie. Dit is so hartveskeurend. Dit is presies wat met my broer en vrou gebeur het. Om my skoonsus in sulke erge pyn te sien met die wete dat die baba dood is was net te veel. Ek dink aan haar maar ook aan jou. Ek weet dat sulke dinge jou diep raak
:heart: :heart: :heart:

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246075 by zettie
Hallo julle ek gaan nie personals doen nie wil julle net gou n bitter hartseer storie vertel. Meisie wat ek ken was gister presies 40 weke swanger en het gister oggend in kraam gegaan. Hulle het nie medies nie en gaan na die daghospitaal dit is hoe dit werk daar waar hulle bly. Sy was 11 uur daar hulle het n scan gedoen en baba was fine teen 1h30 doen hulle toe weer scan en daar is geen hartkloppie nie. :cry: Julle dit is nou presies 36 uur later en sy is steeds inkraam ek kry haar so jammer dit is vreeslik hartseer.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246074 by Lagogies
Ok hier loer ek in B)

Lekker week. Dink maar aan my ek is druk besig

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246067 by Nunukie
Hi Andie - welkom terug en baie geluk! Ek het al van jou gelees op die ander thread en jou foto gesien.... Mag jou huwelik als inhou wat mooi is en sterkte vir jul ttc pad vorentoe!

Zarah, ek weet hoe jy voel. Partykeer raak dit net te veel om sulke kleintjies te sien. Die naweek het my familie kom braai en swem en die kleintjies was net te kostelik! Ek het hulle so geniet, maar myself gereeld gekry waar ek gewens het ek kon met my eie kleintjie swem en speel......dan moet mens maar swaer sluk aan daai knop :(

Bytjie, ek wens gewoonlik niemand toe dat AF moet kom nie, maar hoop sy kom nou en kry klaar, sodat die dinge aan die rol kan kom....

Bea, nog geen nuus nie. Ek sal seker eers hoor as ek FS gaan sien op 24 Feb. ML het gegaan by Aevitas. Sal hul uitslae vir my ook gee? Bel ek hulle net, of hoe?

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account