× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 3 months ago #250091 by Lagogies
Ok julle almal, julle gaan nie die maand so stil wees nie. Ek het ondersteunong nodig!

Vandag was dag1. Sien more aand FS. Ons sal seker maar stim en kyk of ons iui of ivf

Verkoue beter.

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #250082 by Zarah
Hi almal :)

Maretha, ek dink Bea het assisted hatching gedoen. Jy moet by haar luister.

Andie, die lig aan die einde van die tonnel is uiteindelik hier! Soos ek altyd se, amper daar!

Lagogies, hoe gaan dit? Jammer om te hoor dat jy weer siek voel. Wanneer gaan julle weer n siklus doen?

Twinkle, ai vriendin, dit vat baie moed om so n groot besluit te neem. Geniet jou familie en weet dat ons altyd hier is.

Klipster! Lekker om van jou te hoor! Wanneer cycle julle weer?

Al my ou maaikies, wees gegroet.

AFM: Na n bietjie van n depro tyd van net niks doen nie, het ek myself weer reg geruk. Ek gym weer, eet weer reg, probeer gesond wees. Dis ten minste n begin.
Meeste van julle ken my geskiedenis. My broer se baba is gebore en sy is die mooiste poppie ooit! Ek is SO lief vir haar en wil net heel dag pop speel. Ek is so bly als het hierdie keer goed afgeloop.

Julle moet n lekker dag verder he

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #250077 by Twinkle
Hello almal

Sjoe hoe lekker is dit om van Andie Klippie en Lagogies te hoor long time no SEE ... So bly julle is weer "terug" of het kom inloer... Wat het van almal geword?

Andie WOW bitter bly om te sien daar is darem 3 strooitjies dis great ...

Lagogies hoe gaan dit met die gesondheid ... die griep los n mens net nie

Klippie hoe gaan dit?

Zarah, Zettie, Bea, en ALLE ou dames wat al so lank hierdie padjie stap... ek het julle nog nie vergeet nie .... STERKTE met dit waarmee julle besig is ....

Julle ek skryf nie meer baie gereeld nie aangesien ek nie veel het om oor te skryf nie... Ons is van die gelukkiger mense wat reeds een seuntjie kind het maar # 2 wil nie kom nie.... ons het besluit dat ons GEEN verdere behandeling gaan doen nie (was net op die "home plan" en weet ek het geovuleer maar steeds niks) en die FS vermoed KI sal ook nie dan werk nie... EK hoop bid en vertrou dat julle dames een of ander tyd geseen sal word met n liefling kindjie.... Dit is my WENS vir elke een van julle.... Ek sal julle nooit vergeet nie julle het my gedra in die tye wat daar geen eiertjies was nie en en en... Ek lees so gereeld ek kan en hou die posts dop vir daai BFP van almal af .... En dalk net n hallo van al die "ou" dames wat mekaar deur dik en dun bygestaan het... en steeds bystaan... Julle is almal wonderlik hier

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #250073 by Andie
More more

Lagogies ons kan met my volgende siklus ICSI. So om en by 5 Augustus se kant.

Waar is al die ander dames?

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #250069 by Lagogies
Klippie lekker om v jou te hoor! Wanneer is jou vlge siklus?

Andie ek is so bly jy is terug. Wanneer gaan jy icsi?

DIE MENSE IS OMTRENT STIL! KOM UPDATE BIETJIE

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #250063 by klippie
Hallo dames!

Wow, dis baie stil! Waar is almal?

Maretha - jy het gevra oor assisted hatching. Jaar, daar is 'n paar klinieke in die land wat dit doen. My FS het voorgestel dat ons dit met die volgende siklus moet doen.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #250052 by Andie
Hallo julle!! Long time no "see"

Ek wou net bietjie wegkom van al die ttc en baby-talk. Ek hoop dit gaan goed met julle almal? Wat het ek gemis?

Ek wil julle net laat weet het dat ons vandag DRIE strooitjies sperms gekry het wat ons kon vries!!!! Ja, dis reg. Van NIKS sperms na 3 strooitjies. Wat beteken ons kan potensieel 3 siklusse ICSI doen.

Hopelik is ek nou weer terug op die forum meer gereeld. Ek is verskriklik excited!!

Tot later!!

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account