× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 2 months ago #250022 by Maretha5
Hallo julle, hoe gaan dit? Sjoe, almal is so stil!

Ek het gewonder of enige van julle weet van "assisted Hatching" met IVF. Ek het so bietjie gaan oplees. Weet julle of dit hier in Suid Afrika gedoen word?
Dit Klink Baie interessant en of dit n beter kans het vir inplanting.

Lekker naweek!!

Me: 34

Jan 2013- Laparoscopy infection flues trapped
May 2013 - Laparoscopy tubes damaged
Jun 2013 - Laparoscopy to remove tubes but FS could save it, bad condition
Sep 2013 - IUI Menopur, Failed
Nov 2013- IVF Menopur, BFP - M/C 5 weeks
Feb/Mar 2014 - gonalF, failed
Apr 2014 - taking break
May 2014 - Laparoscopy
June 2014 - Oct 2014 - Trying naturally (small chance) before another IVF (if needed)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 months ago #249843 by Maretha5
Hallo Lagogiies,

Ai, jammer ek is ook so stil! Dink dis seker maar die koue wat ons almal onderkry.. Ek mis glad nie n winter-mens nie.

Gaan goed met my. Vat n breuk op die oomblik om te sien of ek nie miskien normaal kan swanger raak nie... NA my laaste Lap, het FS gese daar is tog n kans... My regter tube lyk OK. Linker een te erg beskadig. En as dit nie werk nie, sal ek IVF doen einde van jaar. (Eers so bietjie geld spaar)

Hoe gaan dinge by jou?
Lekker daggie!!

Me: 34

Jan 2013- Laparoscopy infection flues trapped
May 2013 - Laparoscopy tubes damaged
Jun 2013 - Laparoscopy to remove tubes but FS could save it, bad condition
Sep 2013 - IUI Menopur, Failed
Nov 2013- IVF Menopur, BFP - M/C 5 weeks
Feb/Mar 2014 - gonalF, failed
Apr 2014 - taking break
May 2014 - Laparoscopy
June 2014 - Oct 2014 - Trying naturally (small chance) before another IVF (if needed)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 months ago #249832 by Lagogies
Hello almal!

Lyk my as ek hard werk kom niemand post nie! Hoe gaan dit met almal? Kom vertel buetjie hoe dit gaan

:heart:

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 months ago #249743 by beehen
Baie welkom op die forum "landydi".........

Ek en hubby sukkel al amper 3 jaar, maar ek glo/hoop & vertrou.
Jy is ook al deur baie jong. Van ons gaan deur so baie om 'n bondeltjie liefde te he dan is daar ander wat kinders kry links & regs.

Ek het 'n vriendin sy & haar man se kanse was 2% gewees (dokters het eintlik gese daar is nie kanse vir swangerskap), sy het verlede jaar swanger geraak en het 'n pragtige seuntjie. Hulle pas hom soos goud op jong en waardeer hom ongelooflik baie! So ja ek glo ons elkeen se tyd gaan kom ;-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 months ago #249711 by hope83
Hi annie (landydi), baie welkom hier. Ek is seker jy sal welkom voel. Op hierdie forum word n mens regtig gedra. Hier is mense wat verstaan waardeur n mens gaan. En die ondersteuning is wonderlik. :heart: :heart:

Me: 31
Hubby: 33
TTC since Sept 2009

2012 / 2013: Laparoscopy/Hysteroscopy/D&K -
Remove endometiosis

May 2013: IUI cancelled
Nov2013: IUI cancelled

Jun' 14: IVF - BFN
May'15: Ready for 2nd IVF....lets get started

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 months ago #249704 by ladydi
Hallo almal my naam is annie ekt by my skoonsuster gehoor van di forum . En het al reeds paar van julle stories gelees. Ek is 26 en al amper 3 jaar getroud ons sukkel al 2 jaar om swanger te raak . Ek het ook lupus so dit mak alles moeiliker. My amh is baie laag ek het ni veel eiers ni het dokter gese sukkel ook te ovuleer. Ons het 2 keer kunsmatige insemansie gedoen ni gewerk nie toe doen ons ivf en dokter kon net een eier kry wat to op di einde upnormaal was. Dokter se to ons dalk beter kans om by huis swanger te raak. As ek kanovuleeer die ivf siklus het ons baie meer geld gekos ek moes langer op inspuiyings wees asgv lupus groei my folicals stadig ek het to baie siek geraak van al di medikasie ons hoop en bid dat ons sL swanger raak ons wil ni graag ivf weer doen as ek geen eiers regtig het nie ons sal binnekort dokter gan sien en hoor wat is ons opsies vir volg jaar. Ek is so bly daar is soveel ander vrouens met wi ek kan gesels en mee deel wat dieselfde hartseer en sukses stories saam kan deel. Lekker aand vir almal verder

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 months ago #249703 by ladydi

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account