× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 3 months ago #250156 by klippie
Hallo dames!

Lagogies, ons is almal nou bankvas agter jou. Ek hou duime vas dat jou follies saamwerk en ordentlik raak sodat julle kan IVF of KI. :P Op watter CD sal FS besluit of dit KI of IVF gaan wees?

Andie, dis baie goeie nuus oor die 3 stooitjies sperm. Augustus is om die draai! :woohoo: :woohoo:


Betti, dit lyk of ons cycle buddies gaan wees, ek beplan ook ons volgende IVF in die Desember vakansie. Dis beter so, dan is ek op vakansie en mens is rusitger en hoef nie heeltyd te jaag en stres om nie by die werk te wees nie. Hou duime vas vir ons al 2 :rock:

Betti, oor die asprake. Hang af van KI of IVF. Vir IVF is die afspraak gewoonlik op CD2 of CD3, en dan weer na 5 dae van stimulasie (dus op CD7 of CD8). Daarna is daar nog sonars, maar dit hang af van hoe vinnig jou follies groei. Ek het IVF gedoen (maar ek O baie laat), so my scans was die vorige keer op CD3, CD8, CD11, CD12, CD14 en CD15. :headbang:

Zarah, ek is bly jou kop is nou reg! Ek het ook onlangs begin reg eet en oefen, en dit maak 'n reuse verskil aan my gemoed. Wanneer gaan julle weer probeer?

Twinkle, ek respekteer jou besluit! :rock:

Hallo al die ander dames: Maretha5, en die ander mense - waar is Bea? Strikkie? Slakster? Hexy? Zettie? Wie nog?
The following user(s) said Thank You: Betti

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #250152 by Zarah
Hi Betti

Met IUI is die scans nie so baie nie. Ek dink ek het net op CD11/12 n follie scan gehad om die grootte te kyk. Dit het vas gestel wanneer trigger is.

Sterkte!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.
The following user(s) said Thank You: Betti

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #250145 by Betti
Hi julle. So dit lyk of ons ons IUI siklus gaan doen tydens my siklus wat so rondom Kersfees begin, of die daaropvolgende een, omdat dit vakansietyd gaan wees Desember. Dokter gaan my waarskynlik op lae dosis Clomid sit aangesien ons mos male factor het en nie probleme by my nie - ek vat maar net die meds om ons kanse te verbeter. Ek was nog nooit op hormoon of fertiliteits behandeling nie, nog net my man.

Gou hoor...normaalweg, op watter siklusdae gaan 'n mens vir follicle scans? Weet ek sal seker op dag 3 'n sonar moet kry, maar wanneer anders? Wil net graag weet omdat ons Kersfees skoonmense toe moet gaan.

Sterkte vir die girls wat tans behandel word!

Betti

DH: Severe male factor
Me: All normal
Unsuccesfully tried for DS 3 yrs before...

Secretly did 1st IUI in December 2014 cycle with 25mg Fertomid Day 3-7 to ensure good quality ovulation and egg(s).

Spontanaeous LH peak (60.1) at CD14; insemination done on CD15. Our miracle blood BFP 29/12/2014 at 12DPO!!!

BETA #1 @12dpo: 114
BETA #2 @17dpo: 1254
Our miracle little boy was born on 28 August 2015

File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #250133 by Zarah
More almal

Sterkte Lagogies! Wanneer doen jy jou follie scan?

Hoor hoor Maretha!

Lekker dag mooie dames

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #250130 by Maretha5
Hallo Lagogies.. Ohhhh Baie sterkte! Dink aan jou Elke stap van die siklus! Jy moet laat weet hoe dinge vorder! Ons jou nou duim vas vir die 2015 babatjies, en mag jy die eerste een van ons dames wees!!

Sterkte met die meds! Hoop nie dis te erg vir jou nie!

Lekker slaap!!

Me: 34

Jan 2013- Laparoscopy infection flues trapped
May 2013 - Laparoscopy tubes damaged
Jun 2013 - Laparoscopy to remove tubes but FS could save it, bad condition
Sep 2013 - IUI Menopur, Failed
Nov 2013- IVF Menopur, BFP - M/C 5 weeks
Feb/Mar 2014 - gonalF, failed
Apr 2014 - taking break
May 2014 - Laparoscopy
June 2014 - Oct 2014 - Trying naturally (small chance) before another IVF (if needed)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #250128 by Lagogies
Hello almal

My meds is 2.5 mg femara sogens en saans dag 3-7 en 1vial gonal f dag 5-9
Dis lae stim meds maar ej kry maar ewe veel eiertjies. Dis net sagter op die lyf!

Lekker aand

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #250094 by Zarah
More almal

Lagogies! Sterkte met die siklus. Belowe ek gaan nie stil wees nie.

Laat weet ons hoe dit gaan. EN met wat julle gaan stim.

Lekker dag dames.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.
The following user(s) said Thank You: Lagogies

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account