× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 5 months ago #248696 by Bea

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248695 by nellak
Hi julle, dankie vir die moed in praat, maar die trane bly vlak. En my man is self baie hartseer, so dit help nie!

Die resultate is moeilik om te verstaan, iets soos 16.5 miljoen per ml maar net 3 uit 100 van die sperms is normaal.. En Motiliteit is 70%

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248694 by Biance_Christian1
Hallo julle...ek sluip alweer so rond, is darem op hoogte met almal!

Sterkte vir die wie toets, ek is nog deel van die stap-span.

Nella, moet nie moed opgee nie, jy en jou man is in goeie hande by VP. My man se SA was basies 0, en is sedert Oktober verlede jaar op 25mg Fertomid asook Sperm-i-prove - en wonderbaarlik opgegaan na ongeveer 10 miljoen.

Hierdie is my eerste eintlike siklus op Fertomid, en gaan volgende week CD12 vir scan. Het dan 22ste afspraak met Prof - hoop om goeie nuus te kry m.b.t SA en wat ons PVA is.

Hou styf duim vas vir almal! Sal meer saampraat...!

Me: 26
DH: 38, low SA (<3mil, low motility)
DS born 2009. Conceived naturally.
TTC#2 since Jul 2012

Seeing Prof. S @ Aevitas since Sep 2013. DH on second round Fertomid 25mg. Me - start Fertomid 50mg March. Possible IUI May 2014 if all goes well.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248692 by Zarah
Bea! My maag maak woeste draaie! Ek hou duim vas en se n gebedjie vir julle.

Hi zettie! Mis jou baie. Dankie vir die inloer.

Nella, ai vriendin, ek is so jammer oor die nuus. Vincent Palotti en die Prof is soos celebrities in die TTC gemeenskap. So jy is in goeie hande.

AFM: AF vandag begin. Nog baie lig maar daar. Wag vir FS om te laat weet wanneer ek hom sien. Dis mos n vreeslike wag saak by hom...

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248691 by zettie
Hallo julle skuus k is so skaars.

Bea sterkte hoop jy kry goeie nuus.

Halo Bytjie hoe gaan met jou en baba

Nella jy is in goeie hande by incent Plotti ek gaan ook soontoe maar is steeds op `n breuk.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248690 by Bea
Nella, ek is jammer oor jou slegte nuus, maar nou weet julle wat die probleem is en kan julle werk aan 'n oplossing. Prof K is absoluut fantasties - ek het oorgeskuif na hom toe. Hy het die eerste IVF baba in Suid-Afrika gedoen. Hy is al oud, maar sy kennis is net ongelooflik. Mens wissel gewoonlik tussen die FS'e by sonars ens, maar jy is regtig nou in goeie hande. Sterkte x

AFM: bloed getrek....

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248689 by nellak
Hi almal.

Jammer ek is so skaars.

Lagogies jammer oor jou BFN

Bea ek hou styf duimvas!!

Zarah ek hoop jy het daai sushi en wyn geniet vir oulaas!!

AFM, my hart is baie seer ek huil al vir meer as n uur. My man se SA het terug gekom en dit lyk nie great nie. Weet nie wat presiese telling was nie maar dit was nie normaal nie. Hy se die sperm wat daar is swem goed maar hulle is te min. Hy se dis nie ontmoontlik dat ek normaal sal swanger raak nie maar dis hoekom ons so sukkel!!

My man is n roker en ek het hom nou gese hy kan maar sy laaste rook vandag. So hier is ons nou.. en my hart is seer hoekom moet dit so moeilik wees. Ek is kwaad vir God vandag. En ek weet ek mag nie wees nie. Maar ek is

Wel ons is nou verwys na Vincent Pallotti ( Aevitas) Ek kon n afspraak met Prof Kruger kry vir die 3de Junie. Is iemamd hier ook by hom? Is hy goed?

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account