× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 5 months ago #248662 by Lagogies
Bea nou is daar net een slapie B)



my scan is Sondag. So nou skree ons net GROEIIIIII FOLIEEEEEEEEEEEES!

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago - 12 years 5 months ago #248655 by Bea
Zarah, het AF al opgedaag? Hoop die feeks kom sommer gou hierdie keer ;-)

Maretha, jou lap is ook amper hier - baie sterkte, hoop die FS sorteer als sommer gou uit.

Hope, jy is seker al baie opgewonde vir Vrydag. Ja-nee, ry maar vroeg, dink die N1 gaan mal besig wees.

Lagogies, was jy al weer vir 'n sonar?

Hallo almal, hoe gaan dit met julle?

AFM: 2 slapies... grrrrrr

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:
The following user(s) said Thank You: hope83

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248636 by Maretha5
Hallo Julle,

Hoop dit gaan goed met almal. Gedink ek loer gou in om te sien hoe dinge gaan...

Elizatjie - Welkom by die Blad! Baie sterkte met die planne vorentoe! Ek is so bietjie dom met die goed (het al so baie geleer op die forum)... maar wat behels Poliep?

Bea - Sjoe, amper tyd... ek hou styf duim vas! Sterkte met die WAG.

Lagogies - sterkte met die siklus... ek is positief en hoop die een sal vir jou werk! Alles wat ons ook nie moet doen om 'n bondeltjie te kan vashou nie! Ek wag maar nog my kans af, gan eers vir nog 'n Laparoscopy middel van die maand, dan sal ek ook maar weer die pad aandurf.

Hexy! Is jy OK? Hoe gaan dit?

Zarah, Hope83 dink aan julle!

Me: 34

Jan 2013- Laparoscopy infection flues trapped
May 2013 - Laparoscopy tubes damaged
Jun 2013 - Laparoscopy to remove tubes but FS could save it, bad condition
Sep 2013 - IUI Menopur, Failed
Nov 2013- IVF Menopur, BFP - M/C 5 weeks
Feb/Mar 2014 - gonalF, failed
Apr 2014 - taking break
May 2014 - Laparoscopy
June 2014 - Oct 2014 - Trying naturally (small chance) before another IVF (if needed)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248623 by hope83
Hi jule,

Sjoe so ons was Vrydag vir bloedtoetse, ek het natuurlike geen idea gehad dat pathcare so streng is nie, hule wou nie dat ons die toetse doen sonder n brief van die dr af nie. Dit kos toe vir hulle om die dr te bel en te bevestig dat ons die toetse moet laat doen. (my man wat moes gaan werk het letterlik staan en trippel van ongeduld :silly: ) Maar dis gedoen en hul behoort al die uitslae te he.

@Zarah, is n bietjie op my senuwees, mens weet mos nie wat hul gaan sê ni en ek is baie negatief oor IUI.

@ Bea, ja jngi ek moet vrydag oggend daar wees, ek gaan letterlik net vir n paar uur op kantoor wees, :woohoo: Maar ek sien dit reen vrydag hier in kaap so dan gaan die mense mos weer simpel ry. Sal ma vroeg weg trek. Ai alle sterkte daai kant, dis ampe sulke tyd. (ek raak sommer vir jou part nervous :lol: ) Ek hou styf duim vas vir n lekr BFP

Dis oormore weer n vakansie dagi (stem dag) so hoop jule het almal n stunning week.

xoxo

Me: 31
Hubby: 33
TTC since Sept 2009

2012 / 2013: Laparoscopy/Hysteroscopy/D&K -
Remove endometiosis

May 2013: IUI cancelled
Nov2013: IUI cancelled

Jun' 14: IVF - BFN
May'15: Ready for 2nd IVF....lets get started

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248622 by Zarah
Hi dames

Heerlike lang naweek weg gehad! Voel sommer weer lus vir als.

Bea, 3 slapies! Sjoe, amper daar! Hou moed en bly weg van die stokkies af!

Lagogies, die "back to back" siklusse moet seker baie moeilik wees op jou gemoed. Dit kan nie maklik wees nie. Maar soos ek altyd se, ons is hier om mekaar te dra en ondersteun.

Elizatjie, ek hoop die verwydering van die poliep is sommer gou gou verby sodat julle weer op die trein kan spring!

Hexy! Sjoe, jyt omtrent n rowwe tyd agter die rug! Hoe gaan dit nou?

Hope is jy opgewonde oor jou afspraak?

Bytjie, geluk met jou 1ste trimester.

AFM: laaste BCP vandag. Dan wag ons vir AF. Vreeslike pre-AF krampe gehad verlede week. Maar als nou weg. AF moet nou nie vir haar kom snaaks hou nie!
Verder probeer ek my werk so beplan dat ek nie te ver van die huis af werk nie.

Lekker dag verder dames!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248619 by Bea
Lagogies, sterkte vir die nuwe siklus. Ek hoop daar is sommer 'n hele paar follies - FX FX

Elizatjie, sterkte vir Donderdag, hoop als verloop glad.

Sexy-h, hoe gaan dit nou - is jy al gesond?

Hope, amper tyd vir jou FS afspraak Donderdag - sterkte.

Zarah, hoe was jou lang naweek weg? Wanneer gaan jy van die Pil af?

Hallo Tany, Twinkle, Bytjie en al die ander dames.

AFM: Die 2ww begin nou aan my te vreet. Ek het laas week gedink ek is half pad (van 10 dae), toe is daar nog ses dae oor!! Wel, nou is dit nog drie slapies en soos julle almal hier maar te goed weet: dis moeilik!!!

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248608 by Lagogies
Hey almal. My internet by die huis is vesukkeld die laaste paar dae. Weet nie hoekom nie.

vandag is CD 3 en my gynae was bietjie met verlof en het my toe eers laat middag gesien. Hy sit my toe op fertomid en menopur die maand. Ons sal weer kyk hoeveel follies daar us en dan besluit of dit iui of ivf is.

ai jai jai toe ek by unitas apteek kom het hulle nie fertomid nie. Bel rond. Niks by pta oos en kom toe eventueel reg by Kloof. So as jy die maand clomid/fertomid gaan nodig he, bel solank rond....

Ek is nou moeg rondgejaag......

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account